Page 1 of 1

newbie

Posted: Mon Aug 01, 2016 8:40 pm
by Jacques.PE
Hello almal ek is Jacques van die baai. Ek is man n rustige ou en doen ma die dinge wat hilux manne doen die buitelewe dinge. :thumbup:

Re: newbie

Posted: Mon Aug 01, 2016 8:44 pm
by Shimano
Baie Welkom Jacques.

Re: newbie

Posted: Mon Aug 01, 2016 11:51 pm
by Mud Dog
Welkom hier by ons, Jacques! :thumbup:

Re: newbie

Posted: Tue Aug 02, 2016 11:16 am
by Froll
Welkom Jacques, hoop jy geniet dit hier op die forum. :thumbup: :thumbup:

Re: newbie

Posted: Tue Aug 02, 2016 3:08 pm
by Stef
+1

Watter deel van PE is jy? Ek het in Overbaakens gebly en later Broadwood. Mis PE sterk

Re: newbie

Posted: Tue Aug 02, 2016 3:48 pm
by andrevt
welkom

Re: newbie

Posted: Tue Aug 02, 2016 4:23 pm
by TertiusK
Welkom Jacques.

Ek persoonlik is nie baie lief vir die lees ding nie, maar ek sien jy is en hier is BAAAIE om te lees.

Hoop jy geniet dit!!!!

Re: newbie

Posted: Wed Aug 03, 2016 9:00 am
by FIRSTGEER
Howzit and welcome.