Goeiedag almal.
Ek het n 2009 4.0L v6 Vigo. Dit het nog die standaard radio in.
Ek wil graag n double din radio insit, en ook n reverse kamera. Die double din moet bluetooth kan he vir oproepe, ek moet my iphone se musiek deur hom kan speel ens. Maar ek het n paar vrae, as julle so gaaf sal wees om lig op die onderwerp te gooi sal ek waardeer.
1) Ek het rondgebel en uitgekom by n plek wat 2de handse toyota double din radios (soos wat die toyota's mee uitgekom het) verkoop. Sal so n radio pas by my bakkie se radio?
2) Hoe vergelyk die standaard factory double din met n kenwood/ pioneer etc?
3) Indien ek moet gaan vir Kenwood/pioneer, waar sal jul aanbeveel ek kan gaan aanklop vir goeie pryse?
Baie dankie
Radio replacement vir 2009 Vigo
-
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Mon May 16, 2016 9:18 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0L V6 4x4 Auto
- Real Name: Henk
Re: Radio replacement vir 2009 Vigo
Anybody?
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Radio replacement vir 2009 Vigo
Henk, ek het n audio bank ingehad soos op die link aangeheg, nie te duur nie en het baie nice gewerk,
http://www.autostyle.co.za/car-audio/dv ... h-usb.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Sent from my iPad using Tapatalk
http://www.autostyle.co.za/car-audio/dv ... h-usb.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Sent from my iPad using Tapatalk
- venom38
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Mon May 23, 2011 5:46 pm
- Town: johannesburg
- Vehicle: hilux d4d
- Real Name: Corne
Re: Radio replacement vir 2009 Vigo
Ek het een van die stopshop radios in en so happy ek koop nou die nuutste weergawe
-
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Mon May 16, 2016 9:18 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0L V6 4x4 Auto
- Real Name: Henk
Re: Radio replacement vir 2009 Vigo
Baie dankie menere, ek waardeer die insette.
Dit is basies om n toyota satnav sisteem te koop by wannenburgs (OEM sisteem) of die audiostyle een. Watter een sal jul dus aanbeveel.
Groete
Dit is basies om n toyota satnav sisteem te koop by wannenburgs (OEM sisteem) of die audiostyle een. Watter een sal jul dus aanbeveel.
Groete
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Radio replacement vir 2009 Vigo
Die Toyota sisteem het nie satnav nie. As jy dit wil hê sal ek aanbeveel dat jy kyk na die een by stopshop of iets soortgelyks. Ek het een van stopshop ingesti meer as 3 jaar gelede en het geen probleme met hom nie. Hy ondersteun "Bluetooth streaming" wat beteken jy kan van jou i-phone af musiek op die stelsel speel.