Page 1 of 1

Intersting

Posted: Fri Feb 05, 2016 11:34 am
by Mud Dog
http://www.dailymaverick.co.za/article/ ... rRsMXYxCE4" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Intersting

Posted: Fri Feb 05, 2016 4:05 pm
by Dowe Koos
Hallo Andy. My eerlike opinie is dat daardie wetenskaplikes het nou op hierdie fossiel afgekom om te kan bewys dat dinosaurs bestaan het. Hoekom het hulle nie op hierdie fossiel afgekom 50 of 100 jaar terug. Alle fossiele wat die afgelope 100 jaar ontdek is backfire nou en dit bots met die evolusie teorie. So, hulle moet iets kry om dit reg te stel. DIT IS NOU VAN MY AF. Groete daar.