Battery nood kabels.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Battery nood kabels.
Wat n skok verassing kry ek nie toe ek vandag sien dat die draad binne in die nood aansit battery kabels dieselfde dikte is as die koper draad binne in n driekoord elektriese draad.Geen wonder ek kon nog nooit n voertuig met n pap battery aan die gang kry nie.Ek kan nie verstaan hoe mense sulke goed kan vervaardig en nog steeds n bestaan maak nie.
Ek gaan nou my eie nood kabels maak.Watter dikte kabel stel julle voor moet ek gebruik?Ek het gedink om welding kabels te gebruik.
Ek gaan nou my eie nood kabels maak.Watter dikte kabel stel julle voor moet ek gebruik?Ek het gedink om welding kabels te gebruik.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Battery nood kabels.
JIP ....
met "200A" bedoel hulle die af-smelt waarde .. nie die werks-las nie !!
16mm kabel, of dan selfs sweis kabels werk perfek !!!!!! dit werk so goed dat jy nie eens die donar voertuig hoef te laat idle nie.
wonder of mens die gemors kan aangee by die CPA .... dit is NIE "fit for purpose" nie

-
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
- Town: Muscat and Midrand
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
- Real Name: Roelof
Re: Battery nood kabels.
Maak hulle bietjie langer en gebruik 25mm welding kabel.
Ek het n stel wat al meer as 20 jaar hou.
Ek het n stel wat al meer as 20 jaar hou.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Battery nood kabels.
goeie idee - my kabels is self ook lekker lank.Hiluxfan_111 wrote:Maak hulle bietjie langer en gebruik 25mm welding kabel.
Ek het n stel wat al meer as 20 jaar hou.
Jy kan nie altyd altwee voertuie (se batterye) naby genoeg aan mekaar kry nie.
Ek het so n dik-draad lang kabel stel in elke voertuig, en dit is die eerste ding wat ek uithaal as die voertuig verkoop word. My oudste een is nou amper 25 jaar oud, en WERK steed puik.
- Gert Greeff
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Fri Sep 02, 2011 5:36 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: Toyota Hilux, 3L D4D, 4x4
- Real Name: Gert
Re: Battery nood kabels.
Jy kan nie verkeerd gaan met die welding kabels nie. My stel is so 3m lank en met cable ties vasgetrek as ń stel.
Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Battery nood kabels.
Hallo Dawie. Ek gebruik nou al jare 8mm kabels van 60 amp. Nog nooit probleme gehad. 3 meter is meer as genoeg. Ek sal ook nooit die kabels aanmekaar klamp met "cable ties nie. Kan gebeur dat die kabels warm word en die plastiek omhulsel smelt, wat dan short maak en dan het jy probleme. Hierdie is nie om iemand af te kraak, maar het al gesien wat so 'n short kan maak met jou voertuig se bedrading. As jy jou drade langs mekaar wil hê, gebruik die klampe wat mens gebruik om jou oksi-asteleen pype aanmekaar te hou. Drade is langs mekaar maar nie teen mekaar nie.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Battery nood kabels.
Dankie kerels vir julle insette.Waardeer baie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Battery nood kabels.
Ja,
Ek het die probleem gehaad op 25 Desemeber 2011 in Kazungula het toe 'n leker lang stel op gemaak met ordentelike clamps en 20mm cabel.
Ek het die probleem gehaad op 25 Desemeber 2011 in Kazungula het toe 'n leker lang stel op gemaak met ordentelike clamps en 20mm cabel.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Battery nood kabels.
Ek kon ook nog nooit n voetuig met n pap battery gestart kry met daai 'dun' gekoopte kabels nie. Ek het die klampe ook gebruik met 3m sweis kabels, maar het hulle met cables ties aanmekaar vasgemaak, daai geleiers is dik genoeg dat hulle nie warm word nie.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
- Town: Benoni
- Vehicle: Hilux SFA
- Real Name: Rodney
Re: Battery nood kabels.
I was attempting to start a diesel engine on the floor with two sets of those leads connected and got nowhere so I called Robie the auto electrician from across the road and when he saw the leads he just laughed at me.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Battery nood kabels.
Ek het dieselfde skok ondekking gemaak so paar maande gelede.
viewtopic.php?f=14&t=39536" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=14&t=39536" onclick="window.open(this.href);return false;
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots