Page 1 of 1
3000TD Sukkel bietjie om te start
Posted: Thu Nov 19, 2015 11:42 pm
by Jakes3.0TD
Hi almal ek wil net bietjie julle raad hoor
Ek het n 2000 model 3.0TD wat langer as wat ek beskou normaal is vat om te start in die oggende of as hy koud is
glowplugs 6000km terug vervang asook diesel filter,wat kan die probleem wees?
Re: 3000TD Sukkel bietjie om te start
Posted: Fri Nov 20, 2015 6:26 am
by CasKru
Toets net die weerstande op daai glowplugs... miskien het een dalk weer intussen gegroet.
Re: 3000TD Sukkel bietjie om te start
Posted: Fri Nov 20, 2015 6:30 am
by ChrisF
Kyk ook maar na die battery. As die oud raak gee dit die tipe probleme ....
Re: 3000TD Sukkel bietjie om te start
Posted: Fri Nov 20, 2015 7:18 am
by CasKru
Gepraat van battery, maak seker al jou earthing contacts (van battery na body en engineblok) is skoon en goed vas
Re: 3000TD Sukkel bietjie om te start
Posted: Sat Nov 21, 2015 8:29 am
by Jakes3.0TD
Dankie vir almal se hulp waardeur dit,gaan vanoggend sit en kyk wat die probleem is
Re: 3000TD Sukkel bietjie om te start
Posted: Sat Nov 21, 2015 9:24 am
by MCHILUX
As dit die 5l engine is laat kyk na die kompressie ook hulle is geneig om piston probleme op te tel