Page 1 of 1

My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 12:54 am
by Kaaskop
PRADO VX 3.4.jpg

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 6:04 am
by 4x4BEES
Baie geluk. Hoop jy geniet hom en hy vir jou.

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 6:11 am
by CasKru
baie geluk.

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 6:12 am
by Mud Dog
Nice! :thumbup: ..... Why not bring it to Mansfield Game Rark & 4x4 trails (Bathurst) on the 21st !? :winkx:

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 6:52 am
by george
Baie welkom en geluk. Hy lyk nog goed. Ek dink ek gaan self so een kry erens in volgende jaar

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 6:53 am
by Family_Dog
Beautiful! The 90s series still look the best :)


-F_D

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 9:04 am
by Kaaskop
Very neat inside and outside and well maintained vehicle with Ironman suspension. Biggest scuff is the little nick on the front bumper corner. Only 2 problems came to light in the past 2 days.
1. Is the P-N-R-D-1-2 next to the gear lever supposed to be illuminated when lights are switched on?
2. Only the driver’s door mirror collapses and can be adjusted via the designated buttons. The passenger door mirror does not move or fold. Where can I start looking?

Thx

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 9:35 am
by Nick (Nexus)
Nowhere, those minor imperfections only add to the character of the vehicle :)
Looks great, hope that you have the most fun in it!!

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 9:58 am
by Kaaskop
I hear what you say, but as I did with my 1996 Pajero, I like to fix every bulb, button, feature...that’s not in working condition (within limits of course) :)

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 10:21 am
by Nick (Nexus)
True true.
It will also add to the value again if you ever decide to sell that everything is in perfect working order and 'as new'.
Looks good though. Enjoy :)

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 1:33 pm
by Knuppel
Looking very smart indeed!

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Fri Nov 06, 2015 9:30 pm
by JohanM
Baie geluk Bram!!!! Baie mooi voertuig daai!!!! Die PRND2L moet verlig wees op die vloer as die ligte aan is... Of die gloeilamp is geblaas of daar is n swak kontak.

Haal die deur paneel linksvoor af. Die spieels het n geneigheid om hulle stopper op die micro switch the nie meer te activate nie en vou dan heeltemal ander kant om. Vermoed dit is wat gebeur het. Klink soos joune is uitgeplug. Myne selle gedoen... Het die spieel laat n stopper insit deur my dental Lab. Nou stop myne op sy plek weer.

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Nov 07, 2015 3:18 am
by Kaaskop
Baie dankie Johan. Sal aandag aan die saak gee sodra die tyd daar is

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Nov 07, 2015 10:02 am
by Thunder02
Nice vehicle, congrats :thumbup:

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Nov 07, 2015 3:49 pm
by Froll
Baie mooi wa wat jy gekry het Bram.

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Mar 26, 2016 12:42 am
by Kaaskop
Nog baie tevrede met die 2000 prado!! Alle liggies brand nou soos dit moet. Die elektriese lumbar support op die bestuurdersitplek werk nie. Dit lyk my dis die motor. Daar is krag tot by die motor. Hoe haal ek die bekleding van die rugleuning af? My VX het nie spoedbeheer (cruise control) nie en ek stel belang om dit te installeer. Enige Prado90/95 eienaars wat al so n "after market kit" laat installeer het? Enige raad van watter merk die beste is?

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Mar 26, 2016 10:59 am
by JamesC
Gaan na Scott Engels toe by Security Car Care in die Suiddorp. Maak jou reg vir omtrent R8k

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Mar 26, 2016 5:08 pm
by Kaaskop
Dankie James. Weet nie of dit R8k werd is nie?

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Mar 26, 2016 5:52 pm
by JamesC
Nee. My gat jeuk al jare vir een. Baie navorsing gedoen en die grootste probleem is dat die gearbox begin "hunt" tussen 4e en overdrive. So ek het dit gelos. Maar Scott sit die beste een in van die lot.

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Mar 26, 2016 6:29 pm
by ChrisF
sommer so ter inligting - cruise control kos nou tussen 6 en 7k op n nuwe voertuig, as jy dit kies as n ekstra.

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Mar 26, 2016 6:56 pm
by JohanM
Persoonlik dink ek nie die 4 Spoed ratkas is die beste vir cruise control nie. Ek self verkies om met die voet te ry, kry heelwat beter verbruik so as die computer self. Die torque op die 3.4 op 2400 rpm is nie genoeg om cruise control te laat loop nie, en soos James noem dan begin die terug skakel en weer opskakel teen opdraandes.

Ek self gebruik eerder die PWR shift teen gemiddelde opdraendes of skakel overdrive terug teen lang opdraendes. Verander nie verbruik merkbaar nie en die enjin bly baie naby sy snelheid tot bo. Cruise control werk lekker op n Turbo Diesel motor as jy 4 spoed auto box in het soos die D4D is heel gemaklik met dit aan tot so op 140 waarna hy begin hunt ook.

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sun Mar 27, 2016 7:12 pm
by Kaaskop
Dankie. Julle het my oortuig. Ek bly maar by die voet-beheer. Ek gebruik ook die overdrive teen lang opdraendes. Die Prado hou dan met gemak sy spoed.

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sun Apr 03, 2016 12:07 pm
by LouisEnslin
Hi

Iemand hier nie dalk die jump seats te verkoop nie? Ek kry vir die prado 120. 2004-2010.
Maar niks vir die prado90 nie 1997 -2003

Laat weet asseblief of iemand het, wat dit nie meer gebruik nie. Dankie

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4

Posted: Sat Nov 04, 2017 4:46 pm
by DanabaaiDaan
Hallo Bram

Ek sien jy het ook n probleem gehad met die liggie by die "gear lever". Is dit n vreeslike mission om dit reg te maak? Moet mens die hele centre console losmaak en afhaal?

Re: My "NEW" PRADO VX 3.4 SOLD

Posted: Tue Jul 14, 2020 12:10 am
by Kaaskop
SOLD
Time to sell my "new" 2000 Toyota Prado 3.4L V6 VX 356000km. (white). Excellent condition. Daily use.
Luxury edition: Leather, 8 seats, dual aircon, electric seats, front light sprinklers ... Service record, 4 new Pirelli tyres, snorkle, high lift suspension, tow bar, Beesdam leather / canvas front seats. Bluetooth SONY radio, car- radio- and service booklets, spare key ...

R90000 non-negotiable.
(reason for sale. Moving abroad )
Contact Bram: 0823777672
Potchefstroom.

Prado was first registered 18/8/2000. Up to 180000km serviced by Toyota (Rosebank / Rivonia). Services up to 240000km by TOYO service center JHB. 250000km by Monument Toyota. From 270000km (4/2013) Prado was serviced by J&A Auto clinic in Potchefstroom. Last service was 23/3/2020. Wear and tear parts already replaced or redone are amongst others new engine mountings, starter, alternator, cvs, power steering pump, cam belt, new ball joints (28/5/2020), battery replaced Feb 2020...