Beton menger

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Beton menger

Post by louis fourie »

Ek is opsoek na 'n konkryt menger om te koop (250 liter tot 400 liter - petrol of diesel). Op die stadium lyk dit vir my ek gaan ten minste 'n nier moet verkoop :o: om een aan te skaf. Iemand dalk 'n idee waar ek kan kyk?

Ek hoor graag van julle.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Konkryt menger

Post by Oupa Stig »

Ek moet parkeer area konkryt gooi, so tripple garage groote.
Ek het twee konkryt mengers.
Ek gee vir elkeen 'n graaf en sê "mix". R200 per dag per kop. Bargain.



Kyk op gumtree etc. Baie ouens koop vir een projek, verkoop weer.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Konkryt menger

Post by jacques kotze »

Ek het myne by Adendorff gekoop, Hulle is nou ek dink R14000 vir die petrol. Hulle het wat met 220v werk vir omtrent R5000, hulle is dalk kleiner as wat jy voor gevra het in jou eerste post.

Maar die een vir R14000 is ek dink 350L, ek dink dis dalk eerder R13000.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Konkryt menger

Post by ChrisF »

jacques kotze wrote:Ek het myne by Adendorff gekoop, Hulle is nou ek dink R14000 vir die petrol. Hulle het wat met 220v werk vir omtrent R5000, hulle is dalk kleiner as wat jy voor gevra het in jou eerste post.

Maar die een vir R14000 is ek dink 350L, ek dink dis dalk eerder R13000.
Ek het die klein 220V model. Net mooi een kruiwa vrag sement per mengsel.


Dink dis te klein vir Stig, maar lekker vir die DIY projekte :)


So 7 jaar terug gekoop. Dink dit was so R 1 500, by Trade Centre.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Konkryt menger

Post by Johan Kriel »

Julle bedoel seker konkreet mengers :lol:
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Konkryt menger

Post by STAMPIE »

Hoekom huur jy nie 'n betonmenger vir die dag 0f 2 wat jy dit nodig het nie? Dink dit kos so R160 / dag
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Konkryt menger

Post by Pote »

Berei die grond voor en bestel een van die beton trokke. Hulle wa laas so ±R1000 per m³. Baie vinniger en makliker.
Image
Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Konkryt menger

Post by Stef »

Pote wrote:Berei die grond voor en bestel een van die beton trokke. Hulle wa laas so ±R1000 per m³. Baie vinniger en makliker.
Sal ook gaan vir dit; as my DIY stukkie ook nie so ver vd straat af was nie het ek ook die trok gekry...nou is dit ma die 220V model en 'n handlanger. 3.8 kub m sover my so R3500 gekos plus dan al die materiaal vir boxing, arbeid etc. so die trok sal seke nie veel duurdeer wees ni, maar mens het meer arbeid nodig alhowel dit als in 1 slag sal wees en nie oor 'n dag of drie nie.
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Konkryt menger

Post by Pote »

Stef wrote:
Pote wrote:Berei die grond voor en bestel een van die beton trokke. Hulle wa laas so ±R1000 per m³. Baie vinniger en makliker.
Sal ook gaan vir dit; as my DIY stukkie ook nie so ver vd straat af was nie het ek ook die trok gekry...nou is dit ma die 220V model en 'n handlanger. 3.8 kub m sover my so R3500 gekos plus dan al die materiaal vir boxing, arbeid etc. so die trok sal seke nie veel duurdeer wees ni, maar mens het meer arbeid nodig alhowel dit als in 1 slag sal wees en nie oor 'n dag of drie nie.
Ek het so maand terug n' 6 x 7m vloer gegooi by my huis. Het die trok in die straat laat stop en alles laat inry met krywaens. 4 handlangers was ons klaar in 45 Min met die aanry van die beton.
Image
Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Konkryt menger

Post by ChrisF »

Die trokke het twee kostes:
- minimum aflewerings koste, van n paar duisend rand
- dan die eintlike per kubieke meter koste ...


vir klein take werk dit vrek duur uit.

lekker groot pojekte is dit beslis die roete om te gaan.




my vorige buurman was in die bou bedryf, dan reel hy met die trokke om aan die einde van n run gou 1 of 2 kubes te kom aflaai - dan betaal ons net vir die beton :)
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Konkryt menger

Post by Stef »

Pote wrote:
Stef wrote:
Pote wrote:Berei die grond voor en bestel een van die beton trokke. Hulle wa laas so ±R1000 per m³. Baie vinniger en makliker.
Sal ook gaan vir dit; as my DIY stukkie ook nie so ver vd straat af was nie het ek ook die trok gekry...nou is dit ma die 220V model en 'n handlanger. 3.8 kub m sover my so R3500 gekos plus dan al die materiaal vir boxing, arbeid etc. so die trok sal seke nie veel duurdeer wees ni, maar mens het meer arbeid nodig alhowel dit als in 1 slag sal wees en nie oor 'n dag of drie nie.
Ek het so maand terug n' 6 x 7m vloer gegooi by my huis. Het die trok in die straat laat stop en alles laat inry met krywaens. 4 handlangers was ons klaar in 45 Min met die aanry van die beton.
Dis lekker ja...ek't so 40sq m om te gooi, ongelukkig moet ek dit blok vir blok doen of 2 op 'n slag met die middelste stuk oop...en ek hou van 30% bousand in die mengsel wat ek nou self kon reguleer.

Dan lyk dit so:
20150613_170034.jpg
20150613_170034.jpg (132.39 KiB) Viewed 2488 times
20150616_103039.jpg
20150616_103039.jpg (138.59 KiB) Viewed 2488 times

Wat was jou min koste vir die trok?
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Konkryt menger

Post by ChrisF »

Stefan dit was in 2001 .... kan nie meer die presiese getalle onthou nie. Weet net die minimum koste was meer as die beton se koste op die een klein aflewering.


Toe ons hier intrek het ek die elektriese een gekoop.

Dit werk lekker vir kleiner blokke .....

so paar fotos van wat ek al gedoen met die menger :

net oor die 2 cube sand -
DSCN2075 (Small).JPG
DSCN2075 (Small).JPG (69.03 KiB) Viewed 2479 times
DSCN2084 (Small).JPG
DSCN2084 (Small).JPG (73.58 KiB) Viewed 2479 times
Rustige eendag takie. En ek kon daai dikte, sterkte, helling ensovoorts maak presies soos ek dit wou hê.


Toe ek voor n stoepie en afdak gedoen het -
IMG_3869 (Small).jpg
IMG_3869 (Small).jpg (63.93 KiB) Viewed 2479 times
IMG_3873 (Small).jpg
IMG_3873 (Small).jpg (73.89 KiB) Viewed 2479 times
IMG_4065 (Small).jpg
IMG_4065 (Small).jpg (81.17 KiB) Viewed 2479 times

die klein menger het al LEKKER gewerk :) :)
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Konkryt menger

Post by Stef »

ChrisF wrote: die klein menger het al LEKKER gewerk :) :)
Nee ek sien so...myne ook LOL (so so net onder die 4 ton in die laaste 2 maande) maar hy was nie eers so mooi oranje toe ek hom gekry het nie; 2de hands gekoop vir R800 en nog R200 moes spandeer op die koord. Myne het 'n Shucko plug onder die motor...


Maar in elk geval...hijack nou lekker Louis se thread, die man soek 'n menger, nie advies nie :mrgreen:
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Konkryt menger

Post by louis fourie »

Stef wrote:
ChrisF wrote: die klein menger het al LEKKER gewerk :) :)
Nee ek sien so...myne ook LOL (so so net onder die 4 ton in die laaste 2 maande) maar hy was nie eers so mooi oranje toe ek hom gekry het nie; 2de hands gekoop vir R800 en nog R200 moes spandeer op die koord. Myne het 'n Shucko plug onder die motor...


Maar in elk geval...hijack nou lekker Louis se thread, die man soek 'n menger, nie advies nie :mrgreen:
Stef

Ek hou van die advies. Het amler Vrydag 'n 400liter Turner & Morris gekoop met 'n Honda petrol enjin, maar R18000:o. Ek kan baie met daai geld doen
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Konkryt menger

Post by The Legend »

Chris

Gaan daardie sement om jou swembad nie kraak nie? Ek sien jy het nie laste vir inset/uitset in gesit nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Konkryt menger

Post by ChrisF »

Dawie jip, dit sou beter gewees het met las punte ....


Ek glo dit sal fyn krake kry.

Maar daar is pavers bo-oor dit, en dit was nogal DIK gegooi ! Tussen 80 en 100mm dik.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Konkryt menger

Post by Stef »

Laste beter ja , maar ek dink daar is darem ruimte vir uitsetting na buite toe (swembad)
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Konkryt menger

Post by louis fourie »

Stef wrote:
Pote wrote:
Stef wrote:
Pote wrote:Berei die grond voor en bestel een van die beton trokke. Hulle wa laas so ±R1000 per m³. Baie vinniger en makliker.
Sal ook gaan vir dit; as my DIY stukkie ook nie so ver vd straat af was nie het ek ook die trok gekry...nou is dit ma die 220V model en 'n handlanger. 3.8 kub m sover my so R3500 gekos plus dan al die materiaal vir boxing, arbeid etc. so die trok sal seke nie veel duurdeer wees ni, maar mens het meer arbeid nodig alhowel dit als in 1 slag sal wees en nie oor 'n dag of drie nie.
Ek het so maand terug n' 6 x 7m vloer gegooi by my huis. Het die trok in die straat laat stop en alles laat inry met krywaens. 4 handlangers was ons klaar in 45 Min met die aanry van die beton.
Dis lekker ja...ek't so 40sq m om te gooi, ongelukkig moet ek dit blok vir blok doen of 2 op 'n slag met die middelste stuk oop...en ek hou van 30% bousand in die mengsel wat ek nou self kon reguleer.

Dan lyk dit so:
20150613_170034.jpg
20150616_103039.jpg

Wat was jou min koste vir die trok?
Hallo Stef

Hoekom sit jy 30% bousand in jou mengsel?
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Konkryt menger

Post by Thabogrobler »

Sand is die geheim van die mengsel - dit water hou vermoee bepaal ook hoevvel sement jy moet inmeng, wat dus die koste van jou beton bepaal.

Verder kan jy se die sand is soos miljoene klein ball bearings in die mengsel en dit maak die beton meer werkbaar.

Die algemene neiging is om meer water in te gooi om die beton makliker te laat werk, maar meer water verswak jou mengsel.

Beton meng is eintlik 'n kuns en perfekte wetenskap maar ja, bitter min mense(?) verstaan die wetenskap daar agter en meng maar so mogge-troffe.

Bv. alle agregaat moet, volgens SABS specs, eers droog gemeng word tot 'n uniforme kleur voordat enige water bygevoeg word. Nou vertel my asb op hoeveel projekte het jy dit al sien gebeur?

Dis wat ek kan ontjou van my Beton 301 kursus en is open to correction!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Konkryt menger

Post by Stef »

Louis, ek sit sand by om klip en sement beter te bind; wenk wat ek by iemand in die bedryf gekry het. Ek't maar ge-eksperimenteer op eerste mengsel tot hy vir my reg lyk, mwa 'n meer uniforme mengel...30% was die nommer. Maw 4 klip, 2 sand en 1 sement. Dit gee ook 'n gladder afwerking en maak dat die boonste laag nie sommer "flake" veral as jy hom te nat float nie. Sal naby pics neem om die verskil te wys. Die volgende dag borsel el hom met die harde besem om float lyne weg te vat en die gladheid weg te vat laat mens nie so maklik gly as dit nat is nie.

Thabo is reg oor die mengel, moet eers droog gemeng word, maar met die klein elektriese menger werk dit vir my beter (Meng mooi deur) en vinniger om eers water in te gooi, die menger aan te skakel en dan sement by te gooi gevolg deur die klip en laastens die sand. Tussendeur voeg ek water by soos benodig.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Konkryt menger

Post by louis fourie »

Dankie Stef en Thabo. Ek sal graag die fotos wil sien.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Konkryt menger

Post by Stef »

Plesier :thumbup:

Hier is 'n pic van Saterdag se poging so net na ek hom lekker nat gefloat het (dis ook nogal a trick om die timing reg te kry LOL was effe te haastig hier).
Kyk meer na die muur se kant toe...dead give away dat daar sand in is. Kyk ook die blink kolle wat ek met die troffel bygekom het; plein builders mix maak nie so nie, en die kleur is ook donkerder. As jy hom so glad float sonder sand in die mengsel verpoeier die boonste laag na n ruk agv te veel water wat opkom met die floating.
IMG_20150627_121743.jpg
IMG_20150627_121743.jpg (174.14 KiB) Viewed 2373 times
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Konkryt menger

Post by Johan Kriel »

Soos gese die water-sement verhouding bepaal die mengsel se strekte (MPa) Om die mengsel goedkoper te maak word daar n goeie klip ingegooi, maar die klip vorm holtes tussen mekaar en word opgevul met n kleiner klip en/of sand korrels, van verskillende groottes om n digte aggregaat masse te vorm wat deur die sement gesementeer word. So die sand- klip verhouding moet ook reg wees. Die aggregaat - water bepaal die werkbaarheid. Die verhoudings word in n laboratoruim uitgewerk om n ekonomise mengsel te maak.

Maar daai mengsel op die sement sak werk goed genoeg vir so af en toe se mengsel!

Om werkbaarheid te verbeter kan jy water bygooi mits jy die regte hoeveelheid sement ook bysit, om dieselfde strekte te handhaaf. As die mengsle te slap is gooi net aggregat by.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Konkryt menger

Post by Stef »

Johan Kriel wrote:ater bepaal die werkbaarheid. Die verhoudings word in n laboratoruim uitgewerk om n ekonomise mengsel te maak.

Maar daai mengsel op die sement sak werk goed genoeg vir so af en toe se mengsel!

Om werkbaarheid te verbeter kan jy water bygooi mits jy die regte hoeveelheid sement ook bysit, om dieselfde strekte te handhaaf. As die mengsle te slap is gooi net aggregat by.
Volg self die verhoudings op die sak..6:1 (en DSTV & youtube :mrgreen: ) Sand help ook met werkbaarheid; kry elke hoekie in die mould gevul, soos jy se, digter massa.Klip en water aleen gaan nie werkbaarheid gee nie. Afhangend vd agregaat sal ek die sand aanpas maw te min fyner klip gooi ek meer sand by, minder vir agregaat wat klaar fyn materiaal in het, maar altyd 6:1. Deur water by te voeg soos ek hierbo gese het is dit selde dat die mengsel te nat is, en as dit so is dan sit ek klip , sand en bietje sement by.

Die 4:2:1 mengsel werk goed in my beperkte DIY ondervinding vir die doel, wil dit nie te hard he nie anders kraak dit; sien dit ook as die moulds afgehaal word..daar is nie allerhande groot gaping/gate nie. As dit nou 'n garage vloer of 'n "driveway" was vir karre sou ek dalk 4:2:1.5 of selfs 5:1:1.5 vir 'n 4:1 verhouding om dit sterker te maak.

As mens nou meer cobblestones, beelde,potte,pavers en sulke goed will maak praat die slim mense op tv van 2 (fyn) klip, eintlik gruis, 2 sand en 1 sement maw 4:1

Reken dit hang af wat jy wil doen, pas dan die mengsel aan volgens die doel.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Konkryt menger

Post by Thabogrobler »

Stef wrote:
Johan Kriel wrote: Die 4:2:1 mengsel werk goed in my beperkte DIY ondervinding vir die doel, wil dit nie te hard he nie anders kraak dit; sien dit ook as die moulds afgehaal word..daar is nie allerhande groot gaping/gate nie.
Honeycombing. Dis wat die slim ooms se.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Konkryt menger

Post by Stef »

Jislaaik..nie geweet j ken die brits nie :tease:
Post Reply

Return to “Open Discussion”