Page 1 of 1

Want ons kan, dis hoekom.

Posted: Wed Jun 10, 2015 3:15 pm
by Bliksempie
:laugh2:

Re: Want ons kan, dis hoekom.

Posted: Wed Jun 10, 2015 3:53 pm
by Toppie4x4
mooi man.........................hoekom dink ek photo shop :taunt: :taunt:

Re: Want ons kan, dis hoekom.

Posted: Wed Jun 10, 2015 5:03 pm
by Thunder02
Toppie4x4 wrote:mooi man.........................hoekom dink ek photo shop :taunt: :taunt:
Andre, it was photo shopped, how else would they get the words on the picture :twisted:



:laugh2: :laugh2: :laugh2:




:surrender:

Re: Want ons kan, dis hoekom.

Posted: Wed Jun 10, 2015 7:40 pm
by ChrisF
Toppie4x4 wrote:mooi man.........................hoekom dink ek photo shop :taunt: :taunt:
daai is n ANTIE ....

sy werk met die katte.

was ook al in n paar advertensies.


daai omie IS n Hilux drywer .. bly in die cab en ver weg van die gevaar ..... nie seker of die twee been kat of die ander die grootste gevaar is nie

Re: Want ons kan, dis hoekom.

Posted: Thu Jun 11, 2015 5:50 am
by Bliksempie
ChrisF wrote:
Toppie4x4 wrote:mooi man.........................hoekom dink ek photo shop :taunt: :taunt:
daai is n ANTIE ....

sy werk met die katte.

was ook al in n paar advertensies.


daai omie IS n Hilux drywer .. bly in die cab en ver weg van die gevaar ..... nie seker of die twee been kat of die ander die grootste gevaar is nie
Dan moet dit seker 'n Left Hand Drive Hilux wees? :surrender: