Lyk soos vet pret met n 60km roete met stalletjies en die lot...
![Image](http://www.kwikweb.co.za/vegkop/photos/VegkopRally2015-01-01%20400%20x%20566.jpg)
![Image](http://www.kwikweb.co.za/vegkop/photos/VegkopRally2015-01-02%20400%20x%20566.jpg)
Daar gan 15 stalletjies wees wat oor die 60 km van kos, drank en boeresport gan he. Die rit kan met n 4x2 voertuig aangedurf word en daar is ook die rooi roete vir die ouens wat die kort lever wil gebruik wat sal afwyk van die groen roete plek tot plek