Page 1 of 1

KAROO PRAWN.......WoW!!!... En potato bake broodbolletjies.

Posted: Sat Jan 10, 2015 9:06 am
by swartvark
Skaapstertjies is verslawend!! :twisted:

Ek het 2kg Skaapstertjies vinnig in die Pressure Cooker gegooi(15min) saam met 'n ui en bietjie Spice. Ek gebruik deesdae Ina Paarman se Garlic Pepper op alles van mielies tot tjops... :thumbup:

Toe goed geSpice en stadig gebraai met bietjie suurlemoensap tot Crispy :drool: :drool: :drool: met 'n Spar Deeg Broodjie wat gebak is in Parmesan & Garlic Potato Bake.
Om die broodjie te maak benodig jy een sakkie deeg wat jy sommer by spar koop, 250ml room, 250ml melk en 'n pakkie potato bake poeier.
Smeer jou bak met botter, pak bolletjies deeg styf teen mekaar daarin, maak potatobake met room en melk aan en gooi dit oor die bolletjies. Lig die bolletjies effens sodat dit tussen bolletjies inloop. Bak in die oond @180grade vir so 45min..

Dit was Orgasmies Lekker!!! :drool:
20150109_155918SMALL.jpg
20150109_155918SMALL.jpg (114.57 KiB) Viewed 5900 times
20150110_085704SMALL.jpg
20150110_085704SMALL.jpg (130.49 KiB) Viewed 5900 times
20150109_174116SMALL.jpg
20150109_174116SMALL.jpg (139.33 KiB) Viewed 5900 times
20150109_182949 SMALL.jpg
20150109_182949 SMALL.jpg (197.52 KiB) Viewed 5900 times
20150109_192722SMALL.jpg
20150109_192722SMALL.jpg (156.96 KiB) Viewed 5900 times
20150109_194346SMALL.jpg
20150109_194346SMALL.jpg (203.85 KiB) Viewed 5900 times

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Sat Jan 10, 2015 9:07 am
by swartvark
TADAAAAA!!! :drool: :drool: :drool:
20150109_195308SMALL.jpg
20150109_195308SMALL.jpg (184.77 KiB) Viewed 5899 times
20150109_195150SMALL.jpg
20150109_195150SMALL.jpg (115.92 KiB) Viewed 5899 times

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Sat Jan 10, 2015 9:21 am
by george
So dis hoe afgetreede mense eet. :twisted:

Lyk lekker. Moet bieg.Het nooit geweet van die pressure cooker ding nie.Ek braai myne maar net.

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Sat Jan 10, 2015 9:30 am
by swartvark
Haha....as jy hom bietjie kook dan is hy lekker murgsag. :thumbup:

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Sat Jan 10, 2015 10:32 am
by hansman
Swartvark
Woorom waarom laat jy n armman in Pretoria se bek so water?? Soos my dogter gese het toe sy klein was "dit is reg onverdig"
Mooiloop Groete
Hansman&Vaaltyn

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Sat Jan 10, 2015 12:35 pm
by 4x4BEES
:thumbup: :thumbup: :drool:

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Sat Jan 10, 2015 8:15 pm
by Froll
Te lekker. :thumbup: :thumbup:

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Sun Jan 11, 2015 12:25 pm
by Xtreme 4x4
Lyk baie lekker!!!
het jy die brood in die oond gebak?
Resep en metode vir die brood asb?

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Sun Jan 11, 2015 6:51 pm
by Wurmscooby
kyk hoe water my mond nou. :tease: die brood lyk soma bakgat. :thumbup:

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Mon Jan 12, 2015 7:59 am
by Hangover
Ek hou op die oomblik NIKS van jou nie Tiaan... Sit nou by die werk met n water bek...

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Mon Jan 12, 2015 8:41 am
by Masekind
+1

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!

Posted: Mon Jan 12, 2015 10:39 am
by swartvark
Xtreme 4x4 wrote:Lyk baie lekker!!!
het jy die brood in die oond gebak?
Resep en metode vir die brood asb?
Ekkit sommer die brood resep by my oorspronklike post in ge Edit. :thumbup:

Jy kan natuurlik enige geur potatobake gebruik.

Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!... En potato bake broodbolletji

Posted: Mon Jan 12, 2015 4:58 pm
by Masekind
Dankie sal hom moet try