Page 1 of 1

Woonstel in Potchefstroom

Posted: Sun Dec 14, 2014 7:52 pm
by wim
Ek is opsoek na n twee slaapkamer woonstel om te koop in Portch as iemand dalk van iets weet.

Re: Woonstel in Potchefstroom

Posted: Mon Dec 15, 2014 7:57 am
by Family_Dog
Daai is soos goud! Pooitjiestroom is nie goedkoop nie, hoop jy kom gou reg.


-F_D

Re: Woonstel in Potchefstroom

Posted: Mon Dec 15, 2014 8:22 am
by JamesC
Eish...daar is baie om van te kies (veral een slaapkamer). Ek weet nie so mooi van twee nie...

Beste is dalk maar on van die eiendomsagentskappe in Potch te kontak. Hulle bou die Bult vrot met woonstelle.

Die Universiteit self het nou ook 'n groot woonstelblok gebou en is amper klaar met hom - fisies op kampus.

Jy moet dalk mooi dink voor jy koop.

Re: Woonstel in Potchefstroom

Posted: Sat Oct 23, 2021 12:31 pm
by wim
Ek het so paar jaar terug woonstel gekoop in Potchefstroom het my kind deur universiteid gesit hom nie meer nodig nie hy is weer in die mark vol gemubileerd ,sou iemand belangstel