Etosha trip Junie 2014
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Etosha trip Junie 2014
Ons was bietjie in Etosha oor einde Junie en het die ervaring baie geniet.
Ons het twee kilometer buite die Andersons hek gebly by Taleni Etosha Village en kan die plek hoog aanbeveel. Wat lekker is van daar bly is dat jy sommer al van die hek in die oggend kan diere sien soos jy in ry, met 'n watergat net 'n paar honderd meter in van die hek af. Ons het ook elke oggend leeus op die pad tussen die hek en Okaukeujo kamp gekry.
Okaukeujo is 'n baie netjiese kamp met 'n baie lekker watergat. Halali en Namutoni was bietjie teleurstellend en het amper soos spook kampe gelyk in vergelyking met Okaukeujo.
Hier is so 'n paar fotos
Oppad Etosha toe.......
Etosha
Pad terug deur Kalahari
Ma slaan self die sweep
My hek joggie
Ons het twee kilometer buite die Andersons hek gebly by Taleni Etosha Village en kan die plek hoog aanbeveel. Wat lekker is van daar bly is dat jy sommer al van die hek in die oggend kan diere sien soos jy in ry, met 'n watergat net 'n paar honderd meter in van die hek af. Ons het ook elke oggend leeus op die pad tussen die hek en Okaukeujo kamp gekry.
Okaukeujo is 'n baie netjiese kamp met 'n baie lekker watergat. Halali en Namutoni was bietjie teleurstellend en het amper soos spook kampe gelyk in vergelyking met Okaukeujo.
Hier is so 'n paar fotos
Oppad Etosha toe.......
Etosha
Pad terug deur Kalahari
Ma slaan self die sweep
My hek joggie
- Taljaag
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 258
- Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
- Real Name: George
Re: Etosha trip Junie 2014
Ek raak skoon jaloers.Was so 2 jaar terug in Etosha gewees.Baie mooi daar.
Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Etosha trip Junie 2014
Wow
Wat n belewenis
Dankie vir die pragtige foto's
Wat n belewenis
Dankie vir die pragtige foto's
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Etosha trip Junie 2014
Plesier4x4BEES wrote:Wow
Wat n belewenis
Dankie vir die pragtige foto's
Ja dis mooi wêreld, lekker rehabilitasie vir die siel.Taljaag wrote:Ek raak skoon jaloers.Was so 2 jaar terug in Etosha gewees.Baie mooi daar.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Etosha trip Junie 2014
Dankie vir die fotos. dit bring goeie herhinderinge terug. Ons het in Tsumeb gebly toe ek op skool was. elke junie vakansie het ons gaan kamp in die etosha panne. my pa was in die weermag op Omhatyia en ek het baie saam met hom gery. ons het een na middag 39 duikers langs die pad getel van Tsumeb tot by Osivello. daai wêreld is daie mooi.
One life, one dream, one toyota
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Etosha trip Junie 2014
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Etosha trip Junie 2014
Jissie Ferdinand dit is UITSTEKENDE fotos.As ek jy was sal ek hulle watermerk
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Etosha trip Junie 2014
Vrek mooi! Ek het n klient wat nou al een van my grootste vrinne is wat op Gochas bly. Hy het so amper 7000Ha plasie daar. Dink dis tyd dat ek weer die Prado pak en gaan kuier.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Etosha trip Junie 2014
Baie mooi foto,s.Namibie bly maar die wereld vir my.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Etosha trip Junie 2014
Dankie vir die deel :!: :!: baie mooi pics
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Etosha trip Junie 2014
Dankie vir die kompliment. Ja 'n man moet seker, maar as ek nou 'n ou watermerk oor die goed loop plak het, dan kon julle nie so lekker kyk nie. Daar is darem op van hulle so 'n klein watermerk en hulle is gecrop met die swart border omgeorge wrote:Jissie Ferdinand dit is UITSTEKENDE fotos.As ek jy was sal ek hulle watermerk
My vrou was nie baie beindruk met Gochas nie Sy het 'n "dorp" verwag met 'n eetplek of twee. As jy 'n hoender tref daar is die hele dorp onder vere Sy moes maar settle vir 'm piejacques kotze wrote:Vrek mooi! Ek het n klient wat nou al een van my grootste vrinne is wat op Gochas bly. Hy het so amper 7000Ha plasie daar. Dink dis tyd dat ek weer die Prado pak en gaan kuier.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12699
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Etosha trip Junie 2014
Some of the very best photos I've ever seen! Well done!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Etosha trip Junie 2014
Dis frieken nice prentjies. Knap gedaan
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Etosha trip Junie 2014
Baie mooi pics Ferdie. En dit was ook baie goed om jou te sien in Springbok op pad op.