Page 1 of 1

4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Posted: Wed May 21, 2014 6:48 pm
by Kagiso
4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Vrinne, vrindinne .. Manne en maninne..
Ons dreig nou al van 2009 af om te begin met n 4x4 Pretdag vir kinders in Tehuise [Gestremdes en Weeshuise]
31 Mei is uiteindelik on EERSTE 4x4 Pretdag virri kinders van Tiqwa School en Marthie de Bruin School ("MDB Sentrum")
Ons het diekeer Nissan en die Nissan 4x4 Club opgejaag om die groot uitgawes te vang ..
MAAR nou het oompie groot beroep .. ons nodig vervoer om die kinders en hulle versorgers [en paar ouers] vanaf die tehuise in Pretoria te vervoer na die ADASA 4x4 opleiding sentrum, Broederstroom, Hartbeespoortdam.
M A W .. jy hoef nie die 4x4 daarvoor in te span, nie [maar jy kan maar as jy wil...] want Ons kort nog n paar 4x4's .. dan hoef daar nie kiddies te wag vir n beurt om te ry nie.

Die kiddies moet teen 10 vm daar wees ..

Asseblief? As jy nie Republiekdag vier op 31 Mei nie [of JUIS, om dit te vier ?!?!? ]
Kontak vir Oompi by: 4x4.4kids @ gmail.com [haal net die spasies uit ]
OF BEL DIE OMIE MET 082 SES DUBBEL NEGE 30 VYF VYF..
4x4 4 kids 001.jpg
4x4 4 kids 001.jpg (17.31 KiB) Viewed 4055 times

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Posted: Sun May 25, 2014 2:18 pm
by Jaans
Klink na n goeie idee om die kinders te laat ervaar wat hulle nie gewoonlik geleentheid kry om te doen nie.

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Posted: Sun May 25, 2014 4:55 pm
by Kagiso
Haloooooooooooo Jaans .. Lanklaas raak ge"praat" :-) - Daar is nog nodig vir omtrent 10 voertuie [ons het Bussies wat die kids vanaf en trug na die Tehuise gaan vervoer]
Die roete is GRATIS vir die mense wat kom kids aanry - en daar is springkasteel om Ian se bene in oefening te hou :-) - en middag snaperings ook oppi huis..

Hoe lyk dit .. kom julle ?

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Posted: Wed May 28, 2014 8:01 pm
by Jaans
Ja ek sal daar wees. Kom manne kom gee vir die kinders n lekker ervaring.

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Posted: Wed May 28, 2014 8:31 pm
by mcw
sal ook daar wees uitgenooi duer iemand van die Nissan club

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Posted: Thu May 29, 2014 10:24 pm
by Kagiso
Weereens DANKIE , Martin, Jaans .. Sien Saterdag :-)