Rock slides
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Rock slides
Hi
Ek wil my eie rock sliders bou want die wat tekoop is is ver te duur vir wat jy kry.
Ek sien van die ouens sit recovery punte op die punte van de rock sliders. Wat is die doel van die punte? Die enigste doel wat ek kan aandink is as die voertuig gerol het en jy wil dit weer op sy wiele kry. As dit die rede is hoekom is die plaat van die recovery punt horisontaal en nie vertikaal nie? Vir die kragte wat punt gaan sien deur die recovery gaan die plaat baie sterker wees as dit vertkaal is.
As daar nog n rede is vir die punte laat weet my asseblief. As dit die enigste rede is weet ek nie of dit die moeite werd is om dit op te sit nie want jy kan die onderstel gebruik want dit is nie iets wat jy gereeld doen nie.

1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rock slides
Ek het gehoor hulle gebruik dit as tie-down punte as jy die voertuig op n
sleepwa vastrek.
sleepwa vastrek.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Rock slides
Ek sou nooit vertrou om 'n voertuig by die sliders te recover nie, afhangend van hoe hulle op die chassis vas gemaak is - 99% is dit onvoldoende as recovery points. Waar so iets sal kan help is om 'n voertuig te stabiliseer en om te verhoed dat hy omkantel terwyl jy besig is om van voor of agter te recover (side slope angles). Daar voor kan jy seker net sowel 'n strap aan die sliders vas maak.
Wat miskien van meer toepassing sou wees is Hi-lift jack points - daai sal jy benut.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Rock slides
Persoonlik hou ek nie eers daarvan nie.Ek het al gesien hoe 'n deur ingeduik en erg beskadig word.Wat miskien van meer toepassing sou wees is Hi-lift jack points - daai sal jy benut.
Vir my is rocksliders daar om jou voertuig van onder te beskerm,klippies wat opskiet en 'n plek om op te staan as jy by jou dakrak wil kom
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Rock slides
Die "recovery punte" op die rock-sliders kan goed werk as jy die voertuig moet stabiliseer om 'n papwiel om te ruil as die voertuig teen 'n gevaarlike hoek staan. Maar dis omtrent al. Dit maak anyway nie sin om 'n voertuig sywaarts te recover nie. Maar mens is nooit oud genoeg om te leer nie, elke dag is daar manne wat nuwe maniere van vassit uitvind...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Rock slides
Stem saam met jou. Wat van plan om Hi ift jack punte op te sit aangesien nie my voorste of agterste bumpers plek het vir n Hi-lift jack nie. Ek stem saam jy moet versigtig wees as jy die jack daar gebruik dat jy nie jou deur beskadig nie. Om die waarheid te se dit is my hoof rede hoekom ek rock sliders wil bou is vir Hi Lift punte want ek het n stel op die voertuig maar hulle is die wat aan die bak vasmaak nie aan die onderstel nie.Mud Dog wrote:Ek sou nooit vertrou om 'n voertuig by die sliders te recover nie, afhangend van hoe hulle op die chassis vas gemaak is - 99% is dit onvoldoende as recovery points. Waar so iets sal kan help is om 'n voertuig te stabiliseer en om te verhoed dat hy omkantel terwyl jy besig is om van voor of agter te recover (side slope angles). Daar voor kan jy seker net sowel 'n strap aan die sliders vas maak.
Wat miskien van meer toepassing sou wees is Hi-lift jack points - daai sal jy benut.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Rock slides
Persoonlik hou ek nie eers daarvan nie.Ek het al gesien hoe 'n deur ingeduik en erg beskadig word.george wrote:Wat miskien van meer toepassing sou wees is Hi-lift jack points - daai sal jy benut.
Stem100% saam.Dit is eitlik trappies wat ek op het.Gebou van aluminium en versterk met mild steel binne.Werk 100% vir my.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Rock slides
Persoonlik hou ek nie eers daarvan nie.Ek het al gesien hoe 'n deur ingeduik en erg beskadig word.george wrote:Wat miskien van meer toepassing sou wees is Hi-lift jack points - daai sal jy benut.
Vir my is rocksliders daar om jou voertuig van onder te beskerm,klippies wat opskiet en 'n plek om op te staan as jy by jou dakrak wil kom[/quote]
Stem 100% saam met jou.Dit is eintlik tappies wat ek op het,gebou van aluminium en versterk met mild steel in die binnekant.Werk 100% vir my.Veral na my mikem syspensie (Klim nou makliker in en uit die bakkie)
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Rock slides
Dit laat my nou wonder of ek die projek nog moet aanpak.Lollie wrote:Persoonlik hou ek nie eers daarvan nie.Ek het al gesien hoe 'n deur ingeduik en erg beskadig word.george wrote:Wat miskien van meer toepassing sou wees is Hi-lift jack points - daai sal jy benut.
Vir my is rocksliders daar om jou voertuig van onder te beskerm,klippies wat opskiet en 'n plek om op te staan as jy by jou dakrak wil kom[/quote]
Stem 100% saam met jou.Dit is eintlik tappies wat ek op het,gebou van aluminium en versterk met mild steel in die binnekant.Werk 100% vir my.Veral na my mikem syspensie (Klim nou makliker in en uit die bakkie)
Vir die van julle wat Hi lift jack punte op hulle rock sliders het hoe maklik kan jy jou deur beskadig? Ek het persoonlik nog nooit gesien dat iemand dit so gebruik nie. so my vraag is is dit baie maklik om die deur te beskadig of moontlik maar onwaarskynlik?
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Rock slides
Dit kan gebeur as jou HL jack nie op stewige grond staan nie en sy basis begin gly. Die "rail" van die jack kantel vorentoe en druk duike in jou deure, en daar is heeltemal niks wat jy daaraan kan doen om dit te keer nie... Het met my Hilux gebeur, maar op die tailgate...
Gysie van Gomad is besig om vir my rock sliders te ontwerp met HL jack punte in. Al is ek bewus daarvan dat dit kan skade veroorsaak is ons plan om die ding so probeer ontwerp dat dit die rail verhoed om teen die deure te druk. Ons is nog in die ontwerp fase, so ek sal maar sien wat kom uiteindelik daar uit..
Gysie van Gomad is besig om vir my rock sliders te ontwerp met HL jack punte in. Al is ek bewus daarvan dat dit kan skade veroorsaak is ons plan om die ding so probeer ontwerp dat dit die rail verhoed om teen die deure te druk. Ons is nog in die ontwerp fase, so ek sal maar sien wat kom uiteindelik daar uit..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Rock slides
George, nie as hulle van die regte pyp gebou is nie, ek nooi jou uit om myne te kom buig.Persoonlik hou ek nie eers daarvan nie.Ek het al gesien hoe 'n deur ingeduik en erg beskadig word.
Ek het al baie 4x4s gesien waar die sill erg gebuig is omdat hulle NIE rocksliders opgehad het nie. Die sill is nie 'n los paneel soos 'n fender nie, as hy buig is dit groot skade.
My trokkie se rocksliders is van stoompyp met 5 of 6 mm wanddikte gebou, jy kan die bakkie met dit optel.Die brackets wat om die onderstel gaan is van 10mm staal gebou.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Rock slides
Dankie vir die terug voer. Ek moet beter rock sliders kry want die wat ek op het is die wat jy by Toyota kry. Dit is nie die aluminium goed nie maar dit bout aan die bak vas en is al klaar nader aan die bak as toe ek hulle op gesit het agv n hindernis of twee.
My probleem is gewig. Jy kan maklik rock sliders bou wat nooit gaan buig nie en wat jy die voertuig aan kan optel as jy wil wat dalk goed is as jy jou bakkie net vir speel gebruik maar as jy dit vir toer gebruik is massa altyd a probleem. En n mens kan se dit is net 20 of 50kg wat jy bysit maar n paer tel vinnig op na baie gewig. En ons met die Vigos kan maar net in die omgewing van 800kg laai en ek is al klaar 100kg. So ek wil graag my rock slider verbeter maar wil nie goed opsit wat nie nodig is of jou voertuig kan beskadig nie. As dit net vir onder beskerming gebruik word kan ek dit baie ligter ontwerp as wat jy dit vir a jacking punt wil gebruik.
My probleem is gewig. Jy kan maklik rock sliders bou wat nooit gaan buig nie en wat jy die voertuig aan kan optel as jy wil wat dalk goed is as jy jou bakkie net vir speel gebruik maar as jy dit vir toer gebruik is massa altyd a probleem. En n mens kan se dit is net 20 of 50kg wat jy bysit maar n paer tel vinnig op na baie gewig. En ons met die Vigos kan maar net in die omgewing van 800kg laai en ek is al klaar 100kg. So ek wil graag my rock slider verbeter maar wil nie goed opsit wat nie nodig is of jou voertuig kan beskadig nie. As dit net vir onder beskerming gebruik word kan ek dit baie ligter ontwerp as wat jy dit vir a jacking punt wil gebruik.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Rock slides
Die probleem is, sit jy die glad nie op kan jy met die geringste hindernis jou bakkie beslis beskadig.
Sit jy iets flimsy op, dan kan jy jou bakkie wel beskadig, maar net by 'n ernstige hindernis, met klein goedjies gaan hy jou beskerm.
Daai goed wat Toyota opsit tel nie, dis so goed om niks op te he. Jy kan nie 'n rock sliders vasmaak aan 'n stukkie plaat wat dunner is 1mm is nie, dit is tyd mors.
Jy kan steeds vir jou bou wat brackets het wat om die chassis gaan, gebruik dan 3mm wanddikte pyp as 6 te swaar gaan wees.
Ek kan nie onthou wat myne weeg nie, maar hulle is nie so swaar nie, kan hulle maklik hanteer. Asa ek duimsuig sal ek raai minder as 20Kg, maar natuurlik is die Vigo sin langer as my IFS sin.
Die ander vraag is of hy wel sulke rowwe terrein gaan ry en of jy net gaan toer?
Sit jy iets flimsy op, dan kan jy jou bakkie wel beskadig, maar net by 'n ernstige hindernis, met klein goedjies gaan hy jou beskerm.
Daai goed wat Toyota opsit tel nie, dis so goed om niks op te he. Jy kan nie 'n rock sliders vasmaak aan 'n stukkie plaat wat dunner is 1mm is nie, dit is tyd mors.
Jy kan steeds vir jou bou wat brackets het wat om die chassis gaan, gebruik dan 3mm wanddikte pyp as 6 te swaar gaan wees.
Ek kan nie onthou wat myne weeg nie, maar hulle is nie so swaar nie, kan hulle maklik hanteer. Asa ek duimsuig sal ek raai minder as 20Kg, maar natuurlik is die Vigo sin langer as my IFS sin.
Die ander vraag is of hy wel sulke rowwe terrein gaan ry en of jy net gaan toer?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Rock slides
Ek stem 1000% saam met Pieter..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Rock slides
Ek stem 100% saam met julle (Thys en Pieter). Dit wat Toyota verkoop is eintlik net trappe vir wanneer jy die dak was of as kinders in die kar klim. Ek gebruik my bakkie vir toer en speel so ek sal maar op n ander plek gewig spaar as dit n probleem is. Ek sal maar die ontwerp begin en kyk hoeveel die jacking punte die gewig gaan verander.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Rock slides
My Vigo het self van daai aluminium trappe op, en hulle het nou 4 trips lank gehou. Maar hulle het al effe skade opgedoen so dit is tyd om hulle met iets stewigers te vervang...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: Rock slides
Thys julle moet laat weet as julle die proto type vas gesit het op jou bakkie want ek soek al n geruime tydjie na iets so sal dus hierdie thread dophou en dan ook vir Spoor laat inkom!!!
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Rock slides
Jy verstaan my verkeerd.Rock sliders is 'n moet.Hulle moet soos joune sterk genoeg wees om die bakkie te kan dra.pietpetoors wrote:George, nie as hulle van die regte pyp gebou is nie, ek nooi jou uit om myne te kom buig.Persoonlik hou ek nie eers daarvan nie.Ek het al gesien hoe 'n deur ingeduik en erg beskadig word.
Ek het al baie 4x4s gesien waar die sill erg gebuig is omdat hulle NIE rocksliders opgehad het nie. Die sill is nie 'n los paneel soos 'n fender nie, as hy buig is dit groot skade.
My trokkie se rocksliders is van stoompyp met 5 of 6 mm wanddikte gebou, jy kan die bakkie met dit optel.Die brackets wat om die onderstel gaan is van 10mm staal gebou.
Wat ek bedoel is dat met 'n HL jack verander dinge.Gewoonlik wil 'n mens hom gebruik wanneer die bakkie vas val en na die een kant leun.Gewoonlik druk 'n mens hom in na die kant wat hy leun.Die HLJ dra dan die gewig van die bakkie as jy hom lig , dan as al daai gewig op die HLJ en as iets skeef loop druk hy teen die deur.
kyk na jou rock sliders.As jy die HLJ daar sit is hy teen die deur
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 23, 2010 9:06 pm
- Town: secunda
- Vehicle: Hilux DC D4D 4x4
- Real Name: RIAAN
- Location: secunda, za
Re: Rock slides
Ek is besig om myne te bou. Clamp aan die chassis vas en gebruik 63mm x 3m pyp.
Gaan nog n rukkie vat aangesien die tyd maar min is. Stuur gerus fotos as jy aangaan met die projek.
Ek is nie van plan om recovery points op te sit aangesien die hoofdoel is om my sill (body) te beskerm.
Gaan nog n rukkie vat aangesien die tyd maar min is. Stuur gerus fotos as jy aangaan met die projek.
Ek is nie van plan om recovery points op te sit aangesien die hoofdoel is om my sill (body) te beskerm.
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Rock slides
Ek sal fotos laai wanneer ek begin het is nog in die beplanning stadium en tyd is maar min aan die kant ook.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Rock slides
Hou ons op hoogte.My van kort self 'n paar.Jaans wrote:Ek sal fotos laai wanneer ek begin het is nog in die beplanning stadium en tyd is maar min aan die kant ook.