Page 1 of 1

Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 1:30 pm
by WESKUSKLONG
Wat dink julle van die Invader camper? http://www.invader.co.za/index.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 1:48 pm
by pietpetoors
Looks nice, wonder what that chip board kitchen weights, seems like even the outside shelves are chipboard.

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 2:05 pm
by WESKUSKLONG
Blykbaar is dit "Hot foil wrapped marine ply cupboards" .

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 2:21 pm
by pietpetoors
OK, dit klink goed

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 2:35 pm
by Toppie4x4
Wat is sy prys?

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 2:53 pm
by WESKUSKLONG
Toppie4x4 wrote:Wat is sy prys?
Ek wag nog vir hulle om my te email met n prys.

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 3:50 pm
by Ultred
I Like. hou ons op hoogte van daardie prys!

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 4:03 pm
by grobbepj
lyk na n nice alternatief en so brug tussen trailer en karavaan. Waar is hulle in die land? hou ons op hoogte as jy idee van prys kry.

kan 2 kinder op n 3kwart bed pas? klink tight anders moet een nogsteeds buite slaap :mocking:

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 4:07 pm
by WESKUSKLONG
grobbepj wrote:lyk na n nice alternatief en so brug tussen trailer en karavaan. Waar is hulle in die land? hou ons op hoogte as jy idee van prys kry.

kan 2 kinder op n 3kwart bed pas? klink tight anders moet een nogsteeds buite slaap :mocking:
Dit lyk of hulle in Brackenfell is as ek na hulle tel no kyk , Ek is seker twee kinders sal op n 3/4 bed pas want dis net so wyd soos n rooftop tent.

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 4:08 pm
by Ultred
grobbepj wrote:lyk na n nice alternatief en so brug tussen trailer en karavaan. Waar is hulle in die land? hou ons op hoogte as jy idee van prys kry.

kan 2 kinder op n 3kwart bed pas? klink tight anders moet een nogsteeds buite slaap :mocking:
hehe :laugh2: Presies wat ek gedink het.

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 4:26 pm
by Jaans
Dit lyk goed. :thumbup:

Hou ons op hoogte.

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 5:07 pm
by ChrisF
Kry n adres waar ons na die wa kan gaan kyk - GENOEG Hilux lede in die area om hulle drive TOE te park .... :) :)


sou nogal wou SIEN hoe lank dit vat om die wa op te slaan ...

lyk beslis na n goeie konsep !!

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 5:22 pm
by louis fourie
Toe ek die "heading" sien dog ek julle praat van plakkers/squatters:D

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 5:23 pm
by grobbepj
ChrisF wrote:
sou nogal wou SIEN hoe lank dit vat om die wa op te slaan ...
Daai is n goeie punt!!

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 5:43 pm
by ChrisF
grobbepj wrote:
ChrisF wrote:
sou nogal wou SIEN hoe lank dit vat om die wa op te slaan ...
Daai is n goeie punt!!
Pieter ek het al gesien hoe mense n paar uur vat om van daai fancy 4x4 karavane "op te slaan" ... mat al die buite tente en goete is dit nie net vir stop en kamp nie !!!

en het jy nou al gesien HOE "ongemaklik" kan mamma raak na n dag in die saal en nou neuk die wind rond en pappa wil nie luister hoe mamma die kamp wil opslaan nie ....

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 5:50 pm
by WESKUSKLONG
Ok ek het die pryse gekry maar vir daai prys kan ek nog n Hilux koop.
R195 000 met alles in behalwe koppies en borde.
R176 000 vir die basiese een .

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 5:55 pm
by grobbepj
Eina sjoe...

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 6:03 pm
by louis fourie
Eish

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Invader camper

Posted: Wed Mar 05, 2014 6:07 pm
by 4x4BEES
Vir daai geld koop ek eerder daai KZ wat Hoppy op gesit het.

Re: Invader camper

Posted: Thu Mar 06, 2014 5:48 am
by Toppie4x4
Ja nee prys is te hoog vir my!!

Re: Invader camper

Posted: Thu Mar 06, 2014 5:52 am
by Toppie4x4
Hierdie Libra GT gaan vir helfte van die prys en dit slaan baie maklik op en dit het n vaste vloer, dink hulle word in PTA gebou. Wat dink julle van hom? :thumbup:

Re: Invader camper

Posted: Thu Mar 06, 2014 6:42 am
by grobbepj
Toppie4x4 wrote:Ja nee prys is te hoog vir my!!
Verseker!!!

Re: Invader camper

Posted: Thu Mar 06, 2014 10:14 am
by andrevt
_MG_2627 (Small).JPG
_MG_2627 (Small).JPG (48 KiB) Viewed 8962 times
_MG_2624 (Small).JPG
_MG_2624 (Small).JPG (54.91 KiB) Viewed 8962 times
_MG_2619 (Small).JPG
_MG_2619 (Small).JPG (62.46 KiB) Viewed 8962 times
my pel het een skakel hom gerus henk 0832344808

Re: Invader camper

Posted: Fri Mar 07, 2014 10:53 pm
by Genissie
ek het hulle vandag gesien in brackenfell, reg oorkant brackenfell storage

Re: Invader camper

Posted: Sat Mar 08, 2014 10:36 pm
by Woerman
Baie nice maar bietjie duur

Re: Invader camper

Posted: Sun May 25, 2014 7:21 pm
by grobbepj
Het vandag by die outdoor x na een van hierdie menere geloer en was BAIE impressed. Net jammer my banksake gaan nie maklik daarby kan uitkom nie.