Page 1 of 1

Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 12:01 pm
by mosteran
Wil net met julle deel,

Ons het n groep van so 10 voertuie sondag 2 Februarie uit springbok vertrek om in die Amam duine te gaan speel.
Was my eerste keer daar en het dit baie geniet.
My SFA met WL engine het my heel verbaas toe ek al die duine kon uitry.
Daar was so paar voertuie wat nie die laaste duin kon uitklim nie onder andere, Hilux 3L D4d, Pajero 3.8 V6, Ford 3L ranger.
Ek sal dit aanbeveel vir enige een wat lief is vir sand en groot duine.
Daar is ook kamp geriewe beskikbaar.
Kyk gerus op hulle webwerf.
http://www.amam.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Groete Uit Springbok
248 (Small).JPG
248 (Small).JPG (51.38 KiB) Viewed 2858 times
250 (Small).JPG
250 (Small).JPG (44.59 KiB) Viewed 2858 times
259 (Small).JPG
259 (Small).JPG (51 KiB) Viewed 2858 times
261 (Small).JPG
261 (Small).JPG (49.01 KiB) Viewed 2858 times
274 (Small).JPG
274 (Small).JPG (47.36 KiB) Viewed 2858 times
271 (Small).JPG
271 (Small).JPG (51.09 KiB) Viewed 2858 times
342 (Small).JPG
342 (Small).JPG (34.22 KiB) Viewed 2858 times
263 (Small).JPG
263 (Small).JPG (53.6 KiB) Viewed 2858 times
342 (Small).JPG
342 (Small).JPG (34.22 KiB) Viewed 2858 times

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 12:04 pm
by mosteran
Nog Fotos
346 (Small).JPG
346 (Small).JPG (41.02 KiB) Viewed 2856 times
347 (Small).JPG
347 (Small).JPG (59.21 KiB) Viewed 2856 times
350 (Small).JPG
350 (Small).JPG (48.39 KiB) Viewed 2856 times
355 (Small).JPG
355 (Small).JPG (46.12 KiB) Viewed 2856 times
362 (Small).JPG
362 (Small).JPG (39.01 KiB) Viewed 2856 times
391 (Small).JPG
391 (Small).JPG (47.15 KiB) Viewed 2856 times

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 1:23 pm
by Huismoeles
Looks awsome

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 1:52 pm
by Haboob
Looks great, thanx for sharing Andre.

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 2:46 pm
by 4x4BEES
Awesome :thumbup: :thumbup:

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 8:52 pm
by The Legend
Andre

Dit lyk nie eers of jy jou bande afgeblaas het nie.Baie mooi foto,s

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 9:04 pm
by mosteran
Hi Dawie

Ek het begin met 0.8 bar, gesak tot 0.6 en die laaste duin het ek uitgeklim met 0.4bar.
Maar moet se op die 33 bande sien jy eers op 0.4 dat hy rerig pens maak.

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 9:09 pm
by mosteran
Dawie, as jy dalk verwys het na die laaste foto, dis my vriend se bakkie.
Hy en sy meisie wat daar pose.
My bakkie het die alu cab op met die rooi geskrewe sticker agterop

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Tue Feb 11, 2014 10:42 pm
by Wurmscooby
awesome :yahoo:

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Wed Feb 12, 2014 11:42 am
by ThysdJ
Daai ou duintjie?:twisted:

Sent from Typo-talk

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Wed Feb 12, 2014 10:21 pm
by STAMPIE
Een van my gunsteling plekke.
Wie is nou in beheer daar?

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Thu Feb 13, 2014 7:36 am
by mosteran
Danie, ek het geen idee.
Soos wat van die manne gepraat het,het nuwe mense die plek nou.
Ek neem aan julle het daar gekamp?
Sal winter tyd graag n naweek daar wil gaan kamp opslaan.

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Thu Feb 13, 2014 7:37 am
by ThysdJ
Ek dink ons moet ook daar 'n draai gaan maak.... binnekort... :thumbup: :thumbup:

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Thu Feb 13, 2014 8:52 am
by Pote
Dit is baie mooi wereld daai...
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Sal ook daarvan hou om daar te gaan draai, maar beslis in die winter..

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Thu Feb 13, 2014 9:32 am
by Huismoeles
ThysdJ wrote:Ek dink ons moet ook daar 'n draai gaan maak.... binnekort... :thumbup: :thumbup:


Se net wanneer oom Thys



(Sal daai brommer dit so ver maak) :surrender:

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Thu Feb 13, 2014 3:18 pm
by ThysdJ
Jy gaan nie saam met my nie... Ek het nie lang genoeg toue om jou van daai duintjies af te sleep nie... :twisted: :twisted: :twisted:

Die Jeep sal dit maak, maar ek weet nie of ek dit sal maak as ek so ver met hom moet ry nie.. :twisted: :twisted:

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Thu Feb 13, 2014 4:15 pm
by Huismoeles
ThysdJ wrote:Jy gaan nie saam met my nie... Ek het nie lang genoeg toue om jou van daai duintjies af te sleep nie... :twisted: :twisted: :twisted:

Die Jeep sal dit maak, maar ek weet nie of ek dit sal maak as ek so ver met hom moet ry nie.. :twisted: :twisted:


O ja die jeep gaan dit nie tot bo maak nie

Moet nie oom se ouder dom so weg gee nie

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Thu Feb 13, 2014 5:24 pm
by Enrico
Dit lyk my julle het nie net sand gery nie maar ook modder, as ek so na Allie en Anandie hulle se bakkie kyk :thumbup: Laat weet my asb :beg: wanneer julle weer so uitstappie doen.

Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok

Posted: Fri Feb 14, 2014 8:22 am
by mosteran
Hi Enrico

Ek moet bieg, ekt heel vergeet van jou.
Ons het baie mense genooi om die groep lekker groot te maak.
Volgende keer sal ek onthou.
Een van die panne was nog lekker nat en Allie kon dit nie weerstaan.
Moet se ek was jaloers op die bakkie met karrakter.