Page 1 of 1

my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 11:53 am
by 4x4BEES
Dit is my ou Hilux. My pride and joy. Ek het hom gekoop 'n paar maande voordat ek geskiet is en het nog nie met hom gaan kamp of roetes ry nie. Ek is nou verlam in my een been en mag nie meer my bakkie ry nie, tot ek hom n automatic gemaak het nie.

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 12:14 pm
by Thunder02
Hi Kevin,that's sad to hear.But she is an great looking SFA :thumbup:

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 12:16 pm
by Hilux 1
Jislaaik Kevin, hoop nie dit gaan te veel kos om auto te maak nie, want ry gaan jy haar moet ry.

Jammer om te hoor oor die skietery.

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 12:53 pm
by mcw
mooi bakkie

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 1:40 pm
by chopper
Dis nou 'n trokkie met attitude :thumbup: :D:

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 2:01 pm
by Mud Dog
Eish Kevin! Die skietery is nie lekker nie, hoop jy kom gou reg met 'n autobox. Die Hilux is wel 'n spog stuk!! :thumbup: :thumbup:

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 3:39 pm
by Genissie
baie sad en n nice lorrie
ek dink n V8 gaan mooi saam die autobox werk....

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 8:21 pm
by 4x4BEES
Hi, dankie vir almal se mooi boodskappe. Ek het gedink daaraan om n Lexus V8 swap te maak, maar is bang om die 4x4 aandrywing te verloor. Wat bedoel julle met FSA?

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 8:35 pm
by ForYota
4x4BEES wrote:Hi, dankie vir almal se mooi boodskappe. Ek het gedink daaraan om n Lexus V8 swap te maak, maar is bang om die 4x4 aandrywing te verloor. Wat bedoel julle met FSA?
Hi Kevin,

SFA - Solid Front Axle soos wat jy ry..

Jy sal nie 4x4 verloor as jy n adaptor plate laat maak tussen die auto box en die transfer nie

Sterkte daar hoop jy sit sommer weer binnekort agter die wiel van daai spoggerige lux van jou

Re: my ou hilux

Posted: Wed Nov 20, 2013 9:15 pm
by Froll
Welcome Kevin, hope you enjoy it here on the forum. Hope you get sorted soon. :thumbup: :thumbup:

Re: my ou hilux

Posted: Thu Nov 21, 2013 8:49 am
by Jaco Fourie
Beautiful Vehicle ! When will the Auto transformation be done ?

Re: my ou hilux

Posted: Thu Nov 21, 2013 9:34 am
by 4x4BEES
Thank you for the reply's, I am quite new to off-roading, so i have a lot to learn still. I am Sergeant stationed at Brackenfell SAPS, so money is a bit tight. I am saving to buy the Lexus V8 with auto box, so that is taking a bit of time. I also am having the bullet removed from my back on the 27th Nov, and in a couple of months time i will have surgery to repair the damage to my spine. So I can't be in too much of a hurry. I also want to know of places to ride (bakkie and/or quad for my 6yr old) that is not to extreme (such as trails or routes in the Northern Suburbs), as I have back pain for now.

Re: my ou hilux

Posted: Thu Nov 21, 2013 12:53 pm
by Donkey
Welcome to the club and sorry to hear of your misfortune. Hope you enjoy it here.

Re: my ou hilux

Posted: Thu Nov 21, 2013 7:46 pm
by Tenk
Welkom hier Kevin. Krap bietjie rond hier, jy sal n draar erens kry oor weskaap aktiewiteite. n Lekker plek vir jou bakkie en quad sal ook "Atlantis duine" wees, op die weskus pad net verby Melkbos, dan is daar ook "dirt n dust" net buite Durbanville. Sterkte met jou operasie en hestel voorentoe.

Re: my ou hilux

Posted: Fri Nov 22, 2013 5:57 am
by 4x4BEES
Baie dankie vir die boodskappe en vriendelike woorde, dit word waardeur. Ek sal definitief gaan kyk by Atlantis, maar ek sien Dirt and Dust se webtuiste is onvolledig. Is hulle nog oop? Of
kyk ek na die verkeerde webtuiste. :reading: Ek is nog heel nuut met die internet ding :blushing:

Re: my ou hilux

Posted: Fri Nov 22, 2013 8:39 am
by ThysdJ
Hello Kevin.. Nog 'n Brakkenfeller.. :twisted: :twisted: Dankie vir die goeie diens wat jy en SAPS aan ons gemeenskap lewer, julle is ysters!!. :clap: :clap:

Atlantis is baie lekker, maar net agter ons op die Bottelary pad sit Welgelegen, wat ook 'n baie lekker rustige roete is. Ons het hom vroeer in die jaar gaan ry. :thumbup: :thumbup:

Voorspoed met die operasie..

Re: my ou hilux

Posted: Fri Nov 22, 2013 5:42 pm
by 4x4BEES
@Thysdj en die res van die ouens. Baie dankie vir die inligting, sal daarna gaan kyk. Julle laat n mens sommer baie tuis voel. :clap: :clap: :clap:

Re: my ou hilux

Posted: Sat Nov 23, 2013 1:40 am
by Mud Dog
Kevin, daar sit 'n Hilux Guru amper daar op jou stoep. Allan Venter (Hoppy hier op die forum) is nog 'n Braken fella :mocking: asook 'n vriend en buurman aan Thys. Hy sal jou goeie raad en miskien ook hulp kan gee ivm die auto box / Lexus ombouding (Hy't al baie gedoen).

Voorspoed! :thumbup:

Re: my ou hilux

Posted: Sat Nov 23, 2013 8:25 am
by FIRSTGEER
Howzit and welcome to the forum Kevin.Great to see that your present misfortune has not swayed your love for 4x4's and the outdoors.Chin up and and I'm sure you will still enjoy the 4x4 scene.Good luck to you and your family.