Page 1 of 1

klein letaba dag

Posted: Tue Nov 05, 2013 9:57 am
by Vlak vark
ons het die naweek bietjie gery. die wit mahindra was n 2x4 met limited slip diff. het oral gery waar die ander gery het.

Re: klein letaba dag

Posted: Tue Nov 05, 2013 12:07 pm
by Jaans
Baie nice Nico :thumbup: . Een dag sal ek saam met julle ry. Lyk of jy stilstaan in die water. Het jy eers gerus voor jy verder gery het?

Re: klein letaba dag

Posted: Tue Nov 05, 2013 12:36 pm
by Vlak vark
Jaans wrote:Baie nice Nico :thumbup: . Een dag sal ek saam met julle ry. Lyk of jy stilstaan in die water. Het jy eers gerus voor jy verder gery het?
:lol: :lol: ek het eers gerus voor ek myself gerecover het. was vas in die water. :oops: :oops: