Wie gebruik Cooper STT?
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Wie gebruik Cooper STT?
Ek weet hierdie is 'n onderwerp wat al meer as 'n paar keer herkou is.
Maar ek begin nou al hoe meer in die rigting gaan van nuwe bande koop.
Nou op 33's is die pryse nie so naby aan mekaar tussen fabrikate nie, wonder hoekom?
Kort van die lank is dat sover is die Coopers die goedkoopste, met byna R1100 per band as die wat tweede goedkoopste is.
Eks nie 'n voorstaander om goedere(bande) buite my tuis area te koop nie, vir my is die herverkoop diens belangrik.
Vir my klink R2600 vir 'n 33 MT nie so vrot nie??
Daar was so tyd terug 'n topic rondom die STT wat nie so lank hou nie, ens.
Wie gebruik die STT (of het al), en wat is julle opinie?

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Cobus ek het vanoggend my Mufasa uitgevind Kumho KL71's kos R2670/ea by hulle. Ek sit veel eerder die Kumho's op voor ek die Coopers gebruik..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Jy sien Thys, ons naaste TWT sit in Bloem.ThysdJ wrote:Cobus ek het vanoggend my Mufasa uitgevind Kumho KL71's kos R2670/ea by hulle. Ek sit veel eerder die Kumho's op voor ek die Coopers gebruik..
Jy sal my moet sê hoekom nie die STT's nie asb, al moet jy my PM.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Dis persoonlike voorkeur. Ek like Coopers niks, het al met hulle gery, so ek suig nie my judgement uit my duim nie..Kaspaas wrote:Jy sien Thys, ons naaste TWT sit in Bloem.ThysdJ wrote:Cobus ek het vanoggend my Mufasa uitgevind Kumho KL71's kos R2670/ea by hulle. Ek sit veel eerder die Kumho's op voor ek die Coopers gebruik..
Jy sal my moet sê hoekom nie die STT's nie asb, al moet jy my PM.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Gebruik Cooper ST (all terrain)sonder enige probleme.
HABOOB means "Dust Storm"
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Ek het tans 'n stel Cooper STT 31's op myne. Het nie 'n probleem met die bande nie, dis my eerste stel en na 7k lyk hul nog goed.
Op grond, teer en modder is daar niks fout met Coopers nie, maar as jy oor klippe gaan ry gaan jy stukkies van die knoppe verloor.
As ek weer nuwe bande moet koop sal ek eerder na 'n 32" A/T kyk.
Ek het verlede week in Dikhololo rondgery en daai fyn klip sand van hulle het die knoppe se kante begin rond maak.

- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Ek het die ST's, geen klagtes hier nie, maar ook al 'n paar happe uit met die klippe saam.
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Wie gebruik Cooper STT?
die cooper se "compund is harder" sal km gee, maar is effe k@kkerag met traction, padgeraas en soms sal hy "chip" blokke verloor
hy deteriorate ook vinnig en word erg hard, die compound, raak somme lekke hard dan sing hy soos die akkapella koor
JA ek het hulle al gery en ook op my kompetisie 4x4 gehad (sponsor toe hulle by dunlop was jare terug) ie shitty tire
die posetief is hy sit op 'n rim soos niks anders nie
persoonlik like ek die maxxis bande erg op die oomblik, maar da is defenitie mooi tires daar buite

Grensvegter van LANDROVIA
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Hou verby, daai "Pirate Dunlops" werk nie goed nie, klippe breek sommer stukke uit hulle, het balanseer probleme ook. Dit is n goedkoop band wat deur Dunlop versprei word.
Hulle het die hele reeks ontrek agv te veel probleme, maar ek sien hulle is weer terug
Hulle het die hele reeks ontrek agv te veel probleme, maar ek sien hulle is weer terug
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Nou alles wat Blomma daar se is my ervaring ook gewees...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Het ook Cooper ST eers op my voertuig gehad, op die teerpad raas hy maar, nie sleg op die klippe nie! Daar was al baie besprekings oor bande, persoonlik sal ek nie weer Coopers gebruik nie. Doen maar eers jou huiswerk, bande koop ruk maar n man se sak. Ek weet die Namibiers verkies maar modder- bande, veral in die sanduine!
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Used to have STT on, and never had issues at all, never even lost the knobbies. They were 31's. As for driving in the rain, I always drive slower in any case (except where there is no traffic), even with the platkar, I would say the compund is more in the middle, not too hard and not too soft. Reason for moving to Maxxis now was purely on price and I'm yet to see how they handle.
Personally I think the STT is a good tyre, enjoy them. As for the road noise I loved it too, at times keeping the radio off, but I must admit the Maxxis run quieter.
Personally I think the STT is a good tyre, enjoy them. As for the road noise I loved it too, at times keeping the radio off, but I must admit the Maxxis run quieter.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Probeer hier: http://www.gumtree.co.za/cp-tyres-rims- ... -530847654" onclick="window.open(this.href);return false;
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Wie gebruik Cooper STT?
WAAAAATTT??? Ek het so jaar terug R1570 fitted betaal!! Kan nie glo die goet het so duur geraak nie!!ThysdJ wrote:Cobus ek het vanoggend my Mufasa uitgevind Kumho KL71's kos R2670/ea by hulle. Ek sit veel eerder die Kumho's op voor ek die Coopers gebruik..
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Ek het Cooper STT 31'' op Bosfebok...
- Pad geraas - en raak erger met tyd..
- Zero traction op 'n nat pad (tot die n-de mag vergroot omdat 'n SFA mos sulke potent brieke het )
- Fyn klippies kou die knobbies
- Ek kan nou na 3 jaar sien hoe die compound verhard
- Baie lekker traction offroad (ek was nog nie in modder nie) maar op sand en klip het ek nog nie problem met traksie gehad nie...net dat die knobbies les op se
Ek het hulle so paar jaar terug opgesit omdat ek hulle teen n baie goeie prys gekry het...

Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Ek het Cooper STT op ons Suzuki, vir my lyk die side walls maar baie sag, ons het die naweek bietjie oor klippe en so aan gaan ry, aan die kant van die band is daar wit wat deurkom soos dit teen klippe geskuur het, wat ek nog nie op die BF's gesien gebeur het nie. Maar net my opinie
- Attachments
-
- suzuki
- photo.JPG (166.79 KiB) Viewed 3017 times
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Moet sê dat ek nie balansering probleme of traksie probleme met die ST's gehad nie, nie eers in modder nie. En ry ook nie te sleg op nat pad nie, weet nie oor die STT's nie, maar het al gehoor van swak hantering op nat teerpad.
Raserig..ja kan dit beaam
Raserig..ja kan dit beaam
-
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
- Town: Muscat and Midrand
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
- Real Name: Roelof
Re: Wie gebruik Cooper STT?
Hallo almal
Snaaks dat hierdie onderwerp opkom.
Ek het nou onlangs n stel 265/75/16 S/T's op my 2.7 ifs gesit. Die balanseering was baie goed en min gewig was nodig. Een van die bande moes egter op die rim gedraai word om die gewig te verminder.
Die padgeraas is minder as wat ek verwag het en die hanteering is goed, slefs in die nat.
Ek het nou maar eers omtrent 1000 km gedoen maar baie gelukkig sofêr.
Die enigste naadeel is dat ek heelwat krag verloor het teenoor die standaart grote band.