Hi julle.
Volgende saterdag 28 September vind die 7de been van die 4xtr nationals plaas by Malonjeni tydens die OutdoorX skou.
Daar word official Recovery voertuie benodig vir die dag.
Kontak asb vir Henk Groenveld by 014 577 2581 indien jy dalk bereid is om te kom help.
Maxxis 4xtr racing .....hulp benodig.
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Maxxis 4xtr racing .....hulp benodig.
ja nee kyk Henk het hulp erg nodig
ekself pla hom so drie keer per event net om die trokkie na die rol af te teken
ekself pla hom so drie keer per event net om die trokkie na die rol af te teken
Grensvegter van LANDROVIA