SA4x4 July
Posted: Wed Jun 19, 2013 10:48 am
Kyk n bietjie wie is in Readers Rides...
Hilux 4x4 Enthusiast forum where we share our passion for Toyota Hilux vehicles
https://hilux4x4.co.za/views/
Brag jy of sê jy net?!4x4Maniac wrote:Kyk n bietjie wie is in Readers Rides...
Ek se maar net... As ek die prys gekry het dan het ek gebrag. :evil:CasKru wrote:Brag jy of sê jy net?!4x4Maniac wrote:Kyk n bietjie wie is in Readers Rides...
Geluk man... en mooi fodie
Seen better...WayneSchalk wrote:Nice tent en canopy
Ali3n wrote:Veral as daar n blond is wat langs hom staan...
bietjie te veel klere vir n "show girl" dink jy nie??? Ek dink jy moet n nuwe agentskap kry...WayneSchalk wrote:Ali3n wrote:Veral as daar n blond is wat langs hom staan...
Dis 'n "show girl" wat ek gehuur het vir die foto
Ali3n wrote:bietjie te veel klere vir n "show girl" dink jy nie??? Ek dink jy moet n nuwe agentskap kry...WayneSchalk wrote:Ali3n wrote:Veral as daar n blond is wat langs hom staan...
Dis 'n "show girl" wat ek gehuur het vir die foto
Ali3n wrote: Jy bang vir mamma....
Haha, but its not on a silver Lux, it's on the universal color lux :evil:WayneSchalk wrote:Yep
looks better on a silver lux