Page 1 of 1

Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink julle?

Posted: Fri Jun 14, 2013 8:51 am
by swartvark
:silent:
20130526_123355.jpg

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 8:54 am
by Ali3n
:blackeye: :naah:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:00 am
by swartvark
Daai voertuig is beslis die eienaar se "pride & joy".........ek hou van die bande en LED spots.

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:14 am
by CasKru
Lyk nie te shabby nie... like net niks van daai twee gechroomde exhausts nie en nog minder van die feit dat die wetter op 'n no parking zone parkeer

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:15 am
by CasKru
Sien nou die oranje liggies op die dak ook... like dit ook nie....

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:21 am
by Mr_B
Cassie those orange roof lights are compulsory... with exhausts like that it'll take off like an aircraft at 120km/h... :twisted:

BTW I like the shape of the Amarok... just a pity bout the engine and gearbox!

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:26 am
by Thunder02
Not a chrome fan,otherwise looks cool in red.

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:34 am
by ChrisF
well at least he knows it is not an able vehicle .... parking in the disable bay and all and all .....

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:44 am
by STAMPIE
Soos my pa altyd gesĂȘ het van die VW Beetles. Een exhaust vir die enjin en een vir die bestuurder.

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 11:18 am
by Outlaw
it belongs in Lenasia :lmao:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 1:27 pm
by Bosfebok
Mag my standaarde my nooit so erg in die steek laat nie :o:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 1:39 pm
by swartvark
Bosfebok wrote:Mag my standaarde my nooit so erg in die steek laat nie :o:
:lmao: :lmao:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 1:44 pm
by Polarbear2008
Is dit wat gebeur as jy n VW Colossus onder n shrinkray sit?

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 7:33 pm
by WESKUSKLONG
Sjoe nou het ek alles gesien ....lol

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 8:00 pm
by Mylux
Clutch plate!!!!
What a waste of a decent set of tyres!

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 8:56 pm
by Gideonvanzyl
die ou hettie brieke, mens moet darem weet wanner om te stop

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:14 pm
by Froll
I did not know that Brakpan fell under the North West province. :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sat Jun 15, 2013 12:16 am
by ROOFER
Froll wrote:I did not know that Brakpan fell under the North West province. :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:
:lmao: :lmao: :lmao:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sat Jun 15, 2013 10:56 am
by Family_Dog
Froll wrote:I did not know that Brakpan fell under the North West province. :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:
I'm emigrating - sommer now! :deadhorse:


-F_D

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sat Jun 15, 2013 1:08 pm
by Oetie
Trucker wannabe..!!

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sat Jun 15, 2013 2:20 pm
by Rebel 4x4
Mr_B wrote:Cassie those orange roof lights are compulsory... with exhausts like that it'll take off like an aircraft at 120km/h... :twisted:

BTW I like the shape of the Amarok... just a pity bout the engine and gearbox!
Niks fout met daai engine of gearbox nie. Kan nou nie dit se van die Ford nie. Hier in PE hou die Polisie hulle hande op hulle kop met gearbox'e wat op 300km, 5000km en op 11 000km gaan. 3 van die 7 wat hulle gekry het.

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sun Jun 16, 2013 11:58 am
by FIRSTGEER
Them chrome things sticking out above the roof,fixed onto the load body are--
RECOVERY POINTS !!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sun Jun 16, 2013 12:19 pm
by hendrik.earle
Daai Amarok ry hier in my valley rond, lyk soos n krismis boom ini aand met al die liggies op. Sal bietjie 'n foto neem en stuur as ek hom weer raak ry ini nag.
As ek reg is, die ou wie hom ry is n mechanic op trokke. Het hom baie daar sien in en uit ry, of dalk koop hy net parte daar... :lmao:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sun Jun 16, 2013 3:15 pm
by gavin
:lmao: :lmao: :lmao: :deadhorse:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sun Jun 16, 2013 4:45 pm
by ChrisF
hendrik.earle wrote:Daai Amarok ry hier in my valley rond, lyk soos n krismis boom ini aand met al die liggies op. Sal bietjie 'n foto neem en stuur as ek hom weer raak ry ini nag.
As ek reg is, die ou wie hom ry is n mechanic op trokke. Het hom baie daar sien in en uit ry, of dalk koop hy net parte daar... :lmao:
dan maak daai klomp lig sin ... dink net s jy in die aand langs die pad aan n trok moet werk ..... DAN wil jy juis soos n krismis boom lyk !! :surrender:



daai blink pype is seker maar sy perks of the job .... :slap:

Re: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink jul

Posted: Sun Jun 16, 2013 6:06 pm
by AM Racing
That's why the word "individual" was created for the English language... :slap: