![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Geld nodig jaRianc wrote:Ja manne, as jy geld het kan mens seker maar sulke dingetjies doen. Maak bietjie 'n vergelyking met wat julle op gehad het en wat is die verskille wat jul nou ondervind? Weet die topic is al baie bespreek, maar nog nie die werklike ervaring waar verbetering ondervind word nie/ of ek dink so?
CasKru wrote:Aan my kant staan die bakkie mooi gelyk, hy staan hoër, ry sagter, en flex beter. En ek het ook nie meer geraas van die onderstel af soos hy flex nie
Ek kry die kraak geluide soos die chassis bietjie flex. Ek het klap geluid gehad toe ek hom gekry het maar dit was die S/S uitlaatstelsel wat ek daai tyd laat op sit het wat teen die een shackle gedruk het. Het dit gou by Supaquick dit laat uitsort en bob was my oom. Dit kan wees dat joune dalk teen die bakkie se exhaust druk as hy kwaai flexForYota wrote:CasKru wrote:Aan my kant staan die bakkie mooi gelyk, hy staan hoër, ry sagter, en flex beter. En ek het ook nie meer geraas van die onderstel af soos hy flex nie![]()
![]()
Myne het n klap geluid as hy flex.. Gehoop dis omdat die suspensie nog styf is???
As ek reg onthou 6.En Darrel het vir my 6 blades in gesit agter instede van 5 wat hy gewoonlik doen?
Hoeveel blades het joune Cas?
Daar slaan jy die spyker op die kop.. Ek bly vergeet van die ding, moes dit al lankal uitsortCasKru wrote:Ek kry die kraak geluide soos die chassis bietjie flex. Ek het klap geluid gehad toe ek hom gekry het maar dit was die S/S uitlaatstelsel wat ek daai tyd laat op sit het wat teen die een shackle gedruk het. Het dit gou by Supaquick dit laat uitsort en bob was my oom. Dit kan wees dat joune dalk teen die bakkie se exhaust druk as hy kwaai flexForYota wrote:CasKru wrote:Aan my kant staan die bakkie mooi gelyk, hy staan hoër, ry sagter, en flex beter. En ek het ook nie meer geraas van die onderstel af soos hy flex nie![]()
![]()
Myne het n klap geluid as hy flex.. Gehoop dis omdat die suspensie nog styf is???
As ek reg onthou 6.En Darrel het vir my 6 blades in gesit agter instede van 5 wat hy gewoonlik doen?
Hoeveel blades het joune Cas?
Stubs wrote:OME leafs are designed that the front ones sit with a slight w shape to them, is this the same as for the Mikem's ???? I dont know if I am overly impressed with what I paid for the OME's....my rear drivers side doesnt sit at the same shape as the passengers, yes I know fuel tank and wheel carrier etc etc, but arent they meant to be tensioned differently on the drivers side to compensate.....
Know what you mean, my old setup looked like that, but ja mine was kapoet as ever!!Stubs wrote:jip fully understand, apparently this is how OME work, I dont particularly like the look, doesnt look right, listen they work and have no problems with them but ja just looks odd as if they have had there day !!!
And was the W shape there from the start?Stubs wrote:I get 6 Km/l...am running 35"muds also....when I had the OMES put on I was still with the 4y........
Rianc wrote:As jy hom daar so los en die klok slaan 12uur, gaan hy so bly hehe.
lekker man