Page 1 of 1

Middel Lethaba rivier 2/3-03-13

Posted: Mon Feb 25, 2013 11:44 am
by GeorgeJvR
Enige iemand wat bietjie in die revier wil gaan speel?
Klink of daar lekker water gaan wees :D:

Die streek se 4x4-entoesiaste word uitgenooi na die Saamry 4x4-naweek in die Middel Letabariver op 2 en 3 Maart.

Daar sal Saterdag om 07:00 vanaf Bridge Auto in Makhado (Louis Trichardt) vertrek word. Die aand sal daar in die rivier geslaap word en Sondagoggend sal daar nĂ¡ ontbyt weer huiswaarts gekeer word. Die naweek beloof baie pret en plesier, maar let daarop dat die hele naweek selfversorgend is.

Vir meer inligting, skakel Henry by tel. 0795091693.


Henry is van Pietersburg dalk kan julle hom daar of op pad ontmoet.

Hoop om van julle daar te sien.

Re: Middel Lethaba rivier 2/3-03-13

Posted: Mon Mar 04, 2013 10:53 am
by GeorgeJvR
Wat 'n lekker Trippie :dance1:
1.jpg
1.jpg (24.49 KiB) Viewed 4305 times
2.jpg
2.jpg (40.51 KiB) Viewed 4305 times

Re: Middel Lethaba rivier 2/3-03-13

Posted: Mon Mar 04, 2013 11:43 am
by Sebata
shem the poor LR owner :frustrated:

Re: Middel Lethaba rivier 2/3-03-13

Posted: Mon Mar 04, 2013 11:55 am
by GeorgeJvR
Jip but to his defense...
He replaced the LR's V8 with a first gen Mahindra 2.5d
don't know what is wost.

He recovered me once in the Olifants :silent: