Page 1 of 1

Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Mon Dec 31, 2012 11:22 am
by Andre du preez
En kyk daar Soetwatertjie is in die Wegry. Baie dankie Wegry vir die foto Gerrie van Eeden jy het ons dag gemaak.

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Mon Dec 31, 2012 1:19 pm
by Hi-Hilux
Baie mooi, iets om op trots te wees!

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Wed Jan 02, 2013 9:41 am
by Andre du preez
Glo my ek doen veral nou dat ons nie meer die voertuig het nie.

Dit was vir my baie groot oomlik om die boek oop te maak en my bakkie te sien.

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Thu Jan 03, 2013 5:11 am
by Mud Dog
Lekker Andre'! :thumbup: :thumbup:

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Thu Jan 03, 2013 6:21 am
by CasKru
Baie geluk man

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Thu Jan 03, 2013 8:58 am
by pietpetoors
Baie geluk, daar is maar min voertuie wat so fotogenies is soos 'n Hilux

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Thu Jan 03, 2013 9:09 am
by Niel
Baie geluk Andre

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Thu Jan 03, 2013 9:21 am
by Ali3n
Baie geluk man. :thumbup:

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Thu Jan 03, 2013 10:25 am
by Andre du preez
Baie dankie , moet se dit was baie mooi dag. Indien die jaar weer so dag gereel word sal ek graag wil help.

Toyota is nou maar net 100% bakkie... Maak nie saak van km of jaar model nie.

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Fri Jan 04, 2013 6:21 pm
by Pung
Dis i pragtige foto daai. :thumbup: :thumbup: Ek kry sommer i knop in die keel. :angel: Baie mooi man maak klompe copies en plak oral : in Hilux, kantoor, slaapkamer, teen komper. :yahoo: :yahoo:

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Fri Jan 04, 2013 7:12 pm
by DassieHassie
:thumbup: :thumbup: :thumbup: wel gedaan!!

Re: Soetwatertjie is in die WEGRY....!!!

Posted: Sat Jan 05, 2013 8:43 am
by Andre du preez
Baie dankie Chris en ja Armien knop in die keel ken ek. Ek en die vrou het so paar maande terug huis gekoop. Toe ons weer sien soek die bank nog deposit. Al wat oor was om te doen was om soetwatertjie te laat gaan. Na twee jaar se bou en mooi maak.

Wees maar verseker ek gaan weer een koop!!