Page 1 of 1

HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Wed Oct 24, 2012 10:43 am
by swartvark
Die 77kW outjie vanaf R235400.00
img558.jpg
img558.jpg (28.25 KiB) Viewed 6379 times
IMG-20121024-01315.jpg
IMG-20121024-01315.jpg (13.38 KiB) Viewed 6379 times
IMG-20121024-01313.jpg
IMG-20121024-01313.jpg (12.8 KiB) Viewed 6379 times
IMG-20121024-01316.jpg
IMG-20121024-01316.jpg (13.1 KiB) Viewed 6379 times
IMG-20121024-01317.jpg
IMG-20121024-01317.jpg (13.12 KiB) Viewed 6379 times
IMG-20121024-01318.jpg
IMG-20121024-01318.jpg (13.58 KiB) Viewed 6379 times
en die 118kW meneer vanaf R296600.00
IMG-20121024-01320.jpg
IMG-20121024-01320.jpg (13 KiB) Viewed 6379 times
IMG-20121024-01321.jpg
IMG-20121024-01321.jpg (13.56 KiB) Viewed 6379 times

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Wed Oct 24, 2012 10:46 am
by swartvark
IMG-20121024-01319.jpg
IMG-20121024-01319.jpg (13.97 KiB) Viewed 6377 times
IMG-20121024-01323.jpg
IMG-20121024-01323.jpg (11.22 KiB) Viewed 6377 times
IMG-20121024-01322.jpg
IMG-20121024-01322.jpg (16.17 KiB) Viewed 6377 times

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Wed Oct 24, 2012 11:12 am
by Hoppy
Behalwe vir die "Porche" ligte, lyk hy baie dieselfde, die interior lyk baie beter!

Daai karre maak sin om te koop, hulle kan ten minste nie roes nie en daai shape sal altyd "Cool" bly.

Ek sien daar's nie meer n blom op die dash nie, seker is daar nou n "joint" in die asbak?

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Wed Oct 24, 2012 12:56 pm
by Polarbear2008
Hoppy wrote:Ek sien daar's nie meer n blom op die dash nie, seker is daar nou n "joint" in die asbak?
:lmao: :lmao: :lmao:

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Wed Oct 24, 2012 2:12 pm
by ChrisF
darem heelwat kW's uit daai klein engins .....

ek HOU van daai "look" ....

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Wed Oct 24, 2012 6:17 pm
by Rianc
Wat is travel clearance? lyk bietjie laag hmm? :surrender:

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Wed Oct 24, 2012 9:22 pm
by pietpetoors
Hoekom is daar 'n x by turbo charged en een by super charged? Het hy 'n super turbo charged in?

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Wed Oct 24, 2012 11:03 pm
by Rooies
Dis ongelooflik wat Volkswagen uit daai 1.4 haal met n turbo en n supercharger.

Jaguar se nuwe sportskar het oor die 330Kw en hulle haal dit uit n 1.6 met turbo en supercharger.

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Thu Oct 25, 2012 8:20 am
by swartvark
Hoppy wrote:Behalwe vir die "Porche" ligte, lyk hy baie dieselfde, die interior lyk baie beter!

Daai karre maak sin om te koop, hulle kan ten minste nie roes nie en daai shape sal altyd "Cool" bly.

Ek sien daar's nie meer n blom op die dash nie, seker is daar nou n "joint" in die asbak?

Hy's "n groot verbetering oppi vorige een..........iewers inni adv se VW......LESS FLOWER.........MORE POWER............en IT STOLE YOUR HART, NOW iT CAME BACK FOR YOUR BREATH.


So hulle fokus daarop om dit meer te bemark as 'n MANNETJIE kar en nie meer 'n WYFIE nie. :twisted:

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Thu Oct 25, 2012 8:22 am
by Hoppy
swartvark wrote:So hulle fokus daarop om dit meer te bemark as 'n MANNETJIE kar en nie meer 'n WYFIE nie.
So hy het nou n joint innie asbak, cool.

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Thu Oct 25, 2012 8:25 am
by swartvark
pietpetoors wrote:Hoekom is daar 'n x by turbo charged en een by super charged? Het hy 'n super turbo charged in?

Jy's reg Pieter!! :thumbup:

Hy't 'n Supercharger en 'n Turbo!!!!!!!!!!! Al die VW 1.4 TSi's wat meer as 90kW uitskop het alby daai goetjies op!! :twisted:

Re: HAHAAAA.......Kyk hoe ougat issi nuwe Beetle

Posted: Thu Oct 25, 2012 8:28 am
by swartvark
Hoppy wrote:
swartvark wrote:So hulle fokus daarop om dit meer te bemark as 'n MANNETJIE kar en nie meer 'n WYFIE nie.
So hy het nou n joint innie asbak, cool.
Man.............kom koop een dan los ek sommer vir jou 'n hele BANKY met Swazi Gold inni Glove box :thumbup: :lmao: