Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar

Post by Jacques T »

Ek kan nou 'n KZ-TE doublecab 4x4 kry vir 'n (ek dink) goeie prys :drool: :twisted: , maar dan sal ek my 4Y SFA doublecab moet laat gaan :cry: .
Die SFA is 'n 1994 model en is amper 100% oorspronklik met 270000km op. Ek weet nie watter jaar die KZ-TE is nie.
Ek gebruik die bakkie om tuin afval weg te ry, en af en toe 'n trail te ry.

My vrae:
Is dit 'n goeie idee?
Is die IFS so betroubaar soos die SFA, en spesifiek die KZ-TE?
Wat sou 'n goeie prys wees om
a Die SFA voor te laat gaan? (die bakkie is in 'n baie goeie toestand)
b Die KZ-TE te koop? (soos ek verstaan was die 'n lodge se voertuig wat meer vir wildritte gebruik was. ek gaan more kyk. Die bakkie is nie kode 3 nie, en is op die pad)
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by CasKru »

Ek sou by die SFA bly.... jy gaan spyt wees
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Mud Dog »

CasKru wrote:Ek sou by die SFA bly.... jy gaan spyt wees
x 2 .... definitely!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Popmar »

Moet nou nie krap waar dit nie kielie nie.
Hoekom skuld maak of geld gebruik wat jy op ander plekke kon gebruik om tuinaval en sukke goeters wegtery.
Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Jacques T »

Popmar wrote:Moet nou nie krap waar dit nie kielie nie.
Hoekom skuld maak of geld gebruik wat jy op ander plekke kon gebruik om tuinaval en sukke goeters wegtery.

Dankie vir die terugvoer sover ouens.
Ek sal waarskynlik die SFA kan verkoop vir amper dieselfde bedrag as waarvoor ek die KZ-TE kan kry.(R70000)
En ons is genooi om volgende jaar met 'n groep op 'n overland trip na Noord Namibië toe te gaan. Die KZ-TE sal beslis gemaklikker en ligter op sous wees op so 'n trip.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by The Legend »

Jacques T wrote:
Popmar wrote:Moet nou nie krap waar dit nie kielie nie.
Hoekom skuld maak of geld gebruik wat jy op ander plekke kon gebruik om tuinaval en sukke goeters wegtery.

Dankie vir die terugvoer sover ouens.
Ek sal waarskynlik die SFA kan verkoop vir amper dieselfde bedrag as waarvoor ek die KZ-TE kan kry.(R70000)
En ons is genooi om volgende jaar met 'n groep op 'n overland trip na Noord Namibië toe te gaan. Die KZ-TE sal beslis gemaklikker en ligter op sous wees op so 'n trip.
Onthou spyt kom altyd te laat
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Piesang »

Ek dink as jy jou Lux aan die ou moet verkoop wie se KZ jy wil koop moet hy vir jou inbetaal.......
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Thabogrobler »

Laat weet my asb as jy nie die KZ gaan vat nie :beg:
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by pietpetoors »

Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Bou 'n brug, jy gaan gou oor dit kom as jy eers so paar keer met die KZ gery het :lol:
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Jacques T »

Dankie vir die terugvoer sover. Ek gaan die KZ more vir 'n spin vat en daaroor dink.
Thabogrobler wrote:Laat weet my asb as jy nie die KZ gaan vat nie :beg:
As ek hom nie gaan vat nie laat weet ek jou.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Hoppy »

Een van die moeilikste besluite en elkeen het net soveel voor as nadele, kon ook nie besluit nie, nou het ek maar een van elk.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Gideonvanzyl »

hoekom nie sommer spring reguit na die vigo toe nie? Ek brand self om daai skuif te maak
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by GeorgeJvR »

Na ek my SFA afgeskryf het, het ek vir die 2.7 IFS gegaan.
Mis ek my SFA? VERSEKER!
IS ek speit ek het die IFS gekoop? GLADNIE.

Al waneer ek wens ek het daai SFA is as daar so paar Landies op 'n 4x4 challenge is wat se monde net stil gery kan word.
Maar ek moet se die IFS staan nie terug nie. Nou moet ek net vir SWAMBO 'n Prado aanskaf dat ek my bakkie kan terug kry en 'n SAS op hom kan doen.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Jacques T »

Ek het die KZ getoets en ek hou van wat ek sien en voel. Ek gaan die SFA more in die secondhand corner sit.
Dankie vir al die raad.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by swartvark »

Hoppy wrote:Een van die moeilikste besluite en elkeen het net soveel voor as nadele, kon ook nie besluit nie, nou het ek maar een van elk.
Een van elk.........is die enigste manier hoe jy 100% happy gan wees ja!
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!

Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Jacques T »

swartvark wrote:

Glo my, as ek kon sou ek. Vroulief het haar voet neer gesit. Ek mag net een hê. "waar wil jy hulle almal laat staan?" "Julle moet jou pa s'n nou klaar kry dat hy kan gaan", "My agterplaas gaan lyk soos 'n Hilux scrapyard", "Wanneer wil jy met so baie ry?"
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by swartvark »

Ai........as my vrou so begin raas.....dan begin ek dink aan al die wonderlike gebruike vir 'n rolletjie DUCKT TAPE!!!!!!!! :lmao:

Maar aan die einde van die dag moet ons maar gehoorsaam wees .....of hoe? :angel:

Sterkte met die besluit jong.........
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!

Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Jacques T
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
Town: Centurion
Vehicle: SFA Hilux
Real Name: Jacques

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by Jacques T »

Ek gaan die KZ vat as ek die SFA verkoop kan kry. Ek gaan hom netnou adverteer.
Die SFA is waarskynlik in 'n beter toestand as die KZ, maar daar's niks wat bietjie verf en TLC nie kan reg maak nie.
User avatar
the BuTch3R
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 792
Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
Town: Cape Town
Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
Real Name: Shaun

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Post by the BuTch3R »

Dear Jacques,

I am truly saddened to hear of your recent decision to sell you SFA, a true legend of it's time, and would like to express my sincere condolences to you and your offroading passengers.

Shaun :cry:
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”