Page 1 of 1

TUBE BUMPER in progress

Posted: Wed Oct 10, 2012 10:25 pm
by STAMPIE
Father and son project
IMG_3361.jpg
IMG_3361.jpg (65.52 KiB) Viewed 4076 times
IMG_3363.jpg
IMG_3363.jpg (67.49 KiB) Viewed 4076 times
IMG_3364.jpg
(90.76 KiB) Downloaded 1171 times

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Wed Oct 10, 2012 10:46 pm
by Thabogrobler
Nice!

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 12:44 am
by Mud Dog
Looking good so far! Neat work! :thumbup: But put a small stinger on it, it will look a lot better! :thumbup: I also wouldn't put panels in the front, just on the top maybe ..... mount a smaller spot / driving light in the open area where you have the template for a panel so that it doesn't look bare. It will look more aggressive. ;-)

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 6:20 am
by CasKru
Danie daai lyk goed sover

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 7:56 am
by Black Sam
Dit lyk nou goed, ek laaaaaik :thumbup:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 8:23 am
by Hangover
lyk baie netjies!

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 8:28 am
by STAMPIE
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ja daar is nog 'n paar planne met die bumper soos die projek vorder.
Dit gaan net stadiger as wat ek gedink het.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 3:25 pm
by STAMPIE
Hier is n foto wat ek gou sommer aanmekaar gesit het sodat julle die idee beter kan sien :thumbup:
Ek dink net die pyp bo-op moet bietjie hoër wees :wth:
stampie nbn.jpg
(124.5 KiB) Downloaded 1084 times

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 3:31 pm
by ThysdJ
Nice Danie.. ek stem saam, dalk so bietjie hoer en bietjie breer... maar andersins is dit baie nice. :thumbup: :thumbup:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 3:33 pm
by oxydog
Yes Danie, dit lyk baie nice. Ek dink jy's reg - die pyp bo-op moet so net-net bo die enjinkap uitsteek.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 3:36 pm
by CasKru
ThysdJ wrote:Nice Danie.. ek stem saam, dalk so bietjie hoer en bietjie breer... maar andersins is dit baie nice. :thumbup: :thumbup:
Amen to that

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 4:08 pm
by MOFASA
Very nice......... :thumbup:
How about a pic taken from the side??

Whan can we place orders :?:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 4:57 pm
by Donkey
Saw a similar one on Scorpoin's truck, looks awesome :thumbup:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 11:12 pm
by the BuTch3R
Looks great Danie :thumbup:

Where did you eventually get the pipe bent for you?

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 11:18 pm
by Hi-Hilux
Lyk baie mooi sover, stem saam met die ander, so bietjie hoer en breer.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Thu Oct 11, 2012 11:23 pm
by the BuTch3R
.....and don't forget the wood carrier :lol:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Fri Oct 12, 2012 8:07 am
by STAMPIE
Shaun
Mark Esterhuizen van Maniac 4x4 in Montaque gardens het dit vir my gebuig op 'n gewone exhaust pipe bender.
Op die hoeke het dit die pyp bietjie ingedruk, maar die boonste plaat maak dit toe.
Die "nudge" pyp wat bo-op moet kom, gaan ek in Maitland laat buig> Die ouens buig dit sonder dat die dikte verskil op die buig @ R60 per buig.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Fri Oct 12, 2012 5:54 pm
by Mud Dog
ThysdJ wrote:Nice Danie.. ek stem saam, dalk so bietjie hoer en bietjie breer... maar andersins is dit baie nice. :thumbup: :thumbup:
Stem, maar net so 'n skrapie breër sodat die kante nog in lyn is met die winch-box, en ja, net so effens hoër en bietjie na vorentoe gekantel. Hou ook net in gedagte dat jy af en toe van voor af onder die kappie sal wil kan werk.

Lyk bak-gat! :thumbup:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Tue Oct 23, 2012 9:59 pm
by STAMPIE
Ek beplan nie om oranje flikkerligte in die bumper te sit nie en die nuwe oranje flikkers op die hoek langs die hoofligte te gebruik.
Die plak wat dit het vir 'n gloeilamp, is vir 'n baie klein indruk model wat die ligte vinniger laat flikker en wat skaars in daglig sigbaar is.
Hoe los 'n mens dié ou probleempie op?

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Tue Oct 23, 2012 10:27 pm
by Toywa
Lyk goed. Ons moet praat.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Wed Oct 24, 2012 9:06 pm
by Piesang
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

gaan goed lyk as jy klaar is, ek het ook iets soortgelyk oorweeg voor ek my bamper gebou het.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Wed Oct 24, 2012 9:35 pm
by Rooies
Lyk baie netjies Danie jy moet maar begin met die volgende een en se as ek maar kan kom vir fitment.

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sat Jan 12, 2013 11:47 pm
by STAMPIE
Almost finished. Still a bit of sanding to be done.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 12:14 am
by JJBotes
Dit lyk :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 6:19 am
by Mud Dog
:thumbup: :thumbup: :thumbup: ;-)

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 6:45 am
by blom
:clap:
nou daai IS mooi

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 7:49 am
by george
Spiekeries :thumbup:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 7:50 am
by CasKru
Daai lyk darem maar erg netjies.

Tapatalk_TapaError

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 8:30 am
by ChrisF
baie netjies !!

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 9:42 am
by Traveler
Wel gedaan.
Dit lyk nou sommer ougat.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 10:54 am
by Family_Dog
Nicely done, your 'Lux seems to have a great big smile! :)


-F_D

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 1:51 pm
by STAMPIE
Thanx for the positive feedback.

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 1:56 pm
by Thunder02
Very neat looking :clap: :clap: :clap:

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 3:39 pm
by Froll
Baie mooi Danie. :thumbup: :thumbup: Het jy ook 6 mm pyp voor gebruik?

Re: TUBE BUMPER in progress

Posted: Sun Jan 13, 2013 4:18 pm
by STAMPIE
Nee Roger, voor is als 3mm pyp en plaat. Dis net die winch plaat soos op die eerste fotos wat 6mm is.
Ek het egter afgesien van die plan om 'n winch op te sit.
Ek weet nie wat die totale bumper nou weeg nie, maar dit raak vinnig swaarder met elke stukkie wat aangesweis word.