Page 1 of 1
My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 11:23 am
by Kaspaas
"A picture is worth a thousand words"
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 11:38 am
by Traveler
Ag tog Kwagga, was dit nou nodig?
Kyk hoe baie stof maak Kaspaas.
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 11:49 am
by GeorgeJvR
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 11:50 am
by Royco
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 12:03 pm
by Mr_B
Can't believe that Nissan has to try drag Kaspaas into the rough stuff... is Kaspaas bang?
That'll be R 150 bucks thanks Heinrich!
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 12:24 pm
by Kaspaas
Heinrich my maat, ek kon myself eenvoudig net nie keer nie!
Ek vra onverskoning!
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 12:30 pm
by ThysdJ
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 12:40 pm
by MOFASA
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 12:46 pm
by Traveler
Kaspaas wrote:Heinrich my maat, ek kon myself eenvoudig net nie keer nie!
Ek vra onverskoning!
Ag dit is ok.
Iewers 1 dag moes ek ook recover word.
Natuurlik is ek heeltemal onskuldig.
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 12:51 pm
by JohanM
Traveler wrote: Natuurlik is ek heeltemal onskuldig.
Nee jy kan mos nou nie so staan en stories maak nie!!!!
Dis mos jy wat daai wit Olifant gekoop het en toe loop le hy op sy maag in die stof....Dan is jy mos heeltemal skuldig.....
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 1:05 pm
by Bugzy
Traveler wrote: Natuurlik is ek heeltemal onskuldig.
Heinrich, dit is jou storie maar daai kiekie vertel 'n heel ander storie
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 1:44 pm
by Traveler
Vra maar wie het my ge-"dare" om deur daardie gat te ry.
Ek stry nie dat ek vasgesit het nie, en die getuies sal bevestig dat ek gevra het vir hulp. Maar daar is 'n storie agter die storie, ek het eers ook aan die uitdager genoem dit is 'n baie slegte plan.
PS. Darem ry die Wit Olifant op die oomblik.
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 1:57 pm
by ThysdJ
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 2:08 pm
by Traveler
Die slotsom is dat ek vassit.
Ek het dit in die trip report ook geskryf.
Die aanloop tot die vassit is baie meer interessant.
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 2:47 pm
by JohanM
Traveler wrote:Die aanloop tot die vassit is baie meer interessant.
Nou ja toe Heinrich, waar is deel 2 van die trip report??? Die aanloop tot die wit Olifant se herwinning......
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 3:30 pm
by Traveler
JohanM wrote:Traveler wrote:Die aanloop tot die vassit is baie meer interessant.
Nou ja toe Heinrich, waar is deel 2 van die trip report??? Die aanloop tot die wit Olifant se herwinning......
viewtopic.php?f=4&t=26738" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=4&t=26738" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=4&t=26738" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=4&t=26738" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=4&t=26738" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 5:37 pm
by Kaspaas
Ek moet hier vir Heinrich opkom, dit was agv eksterne invloede!
Re: My nuwe background op my laptop.
Posted: Tue Aug 21, 2012 7:06 pm
by OOOOMS