Page 1 of 1
Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Sun Jul 22, 2012 8:59 pm
by Buffel 1
Wou myself eers vererg vir die spietkop kar halfpad teen die revier wal af :evil: dog hy hoef nie so hard te probeer wegkruip- sien toe dis n Landy wat homself oorskat het. Wou eers nie stop, lyk bq verdag maar siende dat daar min adrenalien was by Mc Carthy se dag dog ek toe stop tog maar.
Lang storie kort ek het geweet die buffel kan het die manne belowe ek sal die foto op die web sit- hoop hulle sien hom
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Sun Jul 22, 2012 9:05 pm
by Mr_B
Looks like the Landy's busy pulling the hesitant Hilux into the rough terrain... hehe!
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Sun Jul 22, 2012 9:07 pm
by Hi-Hilux
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Sun Jul 22, 2012 9:11 pm
by Buffel 1
Mr_B wrote:Looks like the Landy's busy pulling the hesitant Hilux into the rough terrain... hehe!
I forgive you Mr b you drive a dutsun
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Sun Jul 22, 2012 9:15 pm
by Hoppy
He drives a hilux and he let's it get stuck like a Datsun
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Sun Jul 22, 2012 9:36 pm
by Mud Dog
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Sun Jul 22, 2012 10:06 pm
by Buffel 1
hy was darem nie so erg vas maar die mannetjies wou deur n revier wat hulle nie ken en het nie eens n tou of jack by hulle gehad nie
Gelukkig as jy jonk is sien jy mos vir baie kans
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Sun Jul 22, 2012 10:11 pm
by jacques kotze
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 7:05 am
by Agteros
Ek sien hy het ook daai simpel "One life live it" storie onder sy "windscreen"
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 8:21 am
by OOOOMS
Vertel bietjie van die 67 minute ding?
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 8:24 am
by Agteros
Ja vertel bietjie - lyk of jy hom in "reverse" gerecover het. Ek weet 'n Hilux is sterk maar jy strip 'n dif in "no-time" in reverse so wees maar versigtig volgende keer.
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 8:26 am
by CasKru
Well done Johan. Bly jy kon die outjie uithelp. Dit is daai manne wat ons 4x4 manne 'n slegte naam gee want hy wou nou net daar deur 'n rivier neuk en wie weet watse fona en flora vernietig. Daar is 'n tyd en plek vir alles maar daai was nie die tyd of die plek vir die maat nie.
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 1:07 pm
by Buffel 1
Dankie vir die raad oor trurat - gedink dis die beste vir 2 redes (bang gat) - daar was n sloot aan die regterbant van die bakkie en pad reeling links so was bang ek val self in die gat en 2 de hy het op sy diff gele so gedink ek het bq meer krag nodig (het met die eerste probeer n 2.5t tou gesnap).
Ek het hom wel verduidelik dat hy eersens onosel is om te ry waar hy ry en tweedens beneuk hy die hele veld.....toe word ek sommer jammer OOm wou verduidelik oom is iemand anners op die forum maar toe ma gelos
Sy one life het hy gehad daai landy rook en raas soos my oupa se john Deere.
My 67 minutes is maar oor ek n minder bevooregte
(anders het hy n Hilux gery) gehelp het.
Jammer ouens het niks teen landies
Groot respek vir een gekry op die Mc Carthy dag die naweek gedog die goed is top heavy maar hyt op sy wiele gebly (Die tannie op die passasier sitplek mag dalk bygddra het)
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 1:40 pm
by Agteros
Hey Johan - nou het jy my laat lekker lag met jou spitsvondigheid
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 2:18 pm
by Buffel 1
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 2:50 pm
by CasKru
Rank picture / Rank Description / Post required
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 2:54 pm
by Agteros
Heita - ek sien ek is fluks op pad na 'n 3 ster Kaptein toe
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 3:03 pm
by Buffel 1
sal maar minner werk inni aand en fokus op dit wat belangrik is
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 3:08 pm
by Agteros
Miskien moet ons meer "Bump" in die aand
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 3:09 pm
by Agteros
"Bump" - hey eks daar - 3ster kaptein nou!
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 3:20 pm
by Royco
This is what worries me.....
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 3:34 pm
by GI Jane
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Mon Jul 23, 2012 7:36 pm
by Buffel 1
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:40 am
by Buffel 1
Agteros se omen waar geword lyk my di difflock het gegaan met die een die volgende Landie moet maar roes in die revier
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 9:10 am
by Agteros
Buffel 1 wrote:Agteros se omen waar geword lyk my di difflock het gegaan met die een die volgende Landie moet maar roes in die revier
Serious?
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 9:23 am
by Buffel 1
jip vanoggend op pad werk toe getoets (op n1 140kph
) hy willie aankom nie
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 9:24 am
by Buffel 1
bump
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 9:35 am
by CasKru
Buffel 1 wrote:jip vanoggend op pad werk toe getoets (op n1 140kph
) hy willie aankom nie
Wil nou nie hoes poep skinder of paniek saai nie maar jy is @$#@$# mal om daai outjie teen daai spoed te wil try en aansit.
Mens mag nie die diffloc aan sit op 'n spoed hoër as 40km/h in anyway nie. As hy sou engage kon jy baie maklik jou van om gegooi het as jy enigsins naby 'n draai gekom het. En in anycase, sal 'n difloc nie engage as jy bly in 'n reguit lyn ry en die wiele bly teen dieselfde spoed draai nie.
Dan ook is daar safety features in gebou wat jou net gaan toelaat om jou diffloc aan te sit as jy in 4L is
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 9:55 am
by Agteros
Hey Cassie - soos ek Johan nou leer ken het is hy besig om met ons gat te skeer - hy soek sterretjies
Daai diffie van hom sou net 'n rokie sien trek het @ 140
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:30 pm
by Buffel 1
Ok hugo jy het my ma hi inni kompleks getry ma hy reageer soos n landy liggi flikker ma no joy sal ma more na n stealer toe gaan en beg vir n warentee claim
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:33 pm
by CasKru
Buffel 1 wrote:Ok hugo jy het my ma hi inni kompleks getry ma hy reageer soos n landy liggi flikker ma no joy sal ma more na n stealer toe gaan en beg vir n warentee claim
Hy gaan flikker as jy in 4H of 2H is. As jy na 4L toe skakel, hom aan sit, en op gras in die rondte ry dan sal hy aktiveer. Moet dit nie op sement of teer doen nie want dan kan jy jou diff seer maak
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:53 pm
by Buffel 1
Mmm sal more op di rugbyveld low range probeer met diff lock
Maar wees nou ernstig die diff gaan nie sommer net so strip ek het al met my srx n padskraper gesleep (let wel nie recover) en n hele paar anner onbesinnighede gedoen die goed moet mos hou
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 8:56 pm
by CasKru
Buffel 1 wrote:Mmm sal more op di rugbyveld low range probeer met diff lock
Maar wees nou ernstig die diff gaan nie sommer net so strip ek het al met my srx n padskraper gesleep (let wel nie recover) en n hele paar anner onbesinnighede gedoen die goed moet mos hou
Nee hy strip glad nie so maklik nie. Jy moet hom regtig abuse voor hy iets sal oorkom.
Ek moes die eenkeer 'n Nissan wat tussen twee rotsbanke gewedge was recover met 'n pull strap (het nie 'n snatch by my gehad nie). Ek kon net in reverse recover. Kom ons stel dit so, op stadiums het my bakkie staan en hop soos ek getrek het (het op 'n rots bank gestaan). Ek het toe die Nissan uit gekry en my diff het niks oor gekom nie. Maar sover mens kan wil jy nie daai kans vat nie. Jou diff sou nie sommer iets oor gekom het nie
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 9:05 pm
by Buffel 1
Ook nie so gedink my vorige hilux 180 000 km in afrika gedoen stel dit so sommige plekke was die enigste mense voor my die ouens wat selfoon torings opgesit het so die voertuig het help padbou bome uithaal en als nooit n probleem gehad maar is bekommerd oor di rooi liggi wat vir my flikker wil nou ni di naweek staan en sukkel of spin
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Tue Jul 24, 2012 10:13 pm
by Agteros
Manne ons maak nou lekker grappies - of dalk nie - een van die Uri cruisers (dalk is ek verkeerd met Uri) het 'n ander Cruiser in reverse van 'n duin afgepluk in die Namib en die voordif completely gestrip - minder as 10 maande gelede - iewers op die 4x4 Community Forum - moenie s^e "I told you so " nie
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Wed Jul 25, 2012 8:10 am
by CasKru
Agteros wrote:Manne ons maak nou lekker grappies - of dalk nie - een van die Uri cruisers (dalk is ek verkeerd met Uri) het 'n ander Cruiser in reverse van 'n duin afgepluk in die Namib en die voordif completely gestrip - minder as 10 maande gelede - iewers op die 4x4 Community Forum - moenie s^e "I told you so " nie
Daar moes reeds iets fout gewees het met daai diff.
Maar by gese.. met geweld kan jy enige ding reg kry.
Ek weet van 'n persoon ('n member hier) wat sy bakkie se agter diff in 'n vorentoe beweging gestrip het.
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Wed Jul 25, 2012 8:29 am
by Buffel 1
Hugo sien jy werk aan jou volgende ster
Voel nou soos n aap in Low range engage hy wel ... maar eks dood seker het al die diff lock in HR gebruik.
Ek gee nie om om n diff te strip maar dan moet dit die moete werd wees
maar ek verkies steeds om eerder n moer te strip
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Wed Jul 25, 2012 8:35 am
by CasKru
Buffel 1 wrote:Hugo sien jy werk aan jou volgende ster
Voel nou soos n aap in Low range engage hy wel ... maar eks dood seker het al die diff lock in HR gebruik.
Ek gee nie om om n diff te strip maar dan moet dit die moete werd wees
maar ek verkies steeds om eerder n moer te strip
Jy sal 'n mod moet doen om hom te maak werk in 4H
http://www.hilux4x4.co.za/diff-lock-mod ... /index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Wed Jul 25, 2012 10:29 am
by Agteros
Buffel 1 wrote:Hugo sien jy werk aan jou volgende ster
:
Ek sien as ek nie roer nie gaan jy my inhaal
Re: Landrover recovery op R25 (My 67 minute ding) :D:
Posted: Wed Jul 25, 2012 11:37 am
by Buffel 1
bump.....moet nou werk so kannie meer sterretjies jaag nie