Page 1 of 1

My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sat Apr 28, 2012 7:56 pm
by ToyX4
Na n paar maande sonder 4x4, het ek laasweek maar n JEEP aangeskaf.

Het hom vandag na Lichtenburg se 4x4 baan toe gevat om te kyk wat kan hy doen. Ek het so saam oom Hannes gery om "obsticles" uit te merk vir volgende week se 4x4 Pretdag.
Dis n lekker speelplek die, met baie los klip, wat man en voertuig nogals goed toets.

Hy het vol OME suspensie, wat darem so 50mm lig gegee het, en ook grootter bande.
Dis meeste die "break over angle" wat pla, maar ek ry maar ander lyne om dit te oorkom.

Maggies, maar hy is "capable" die outjie. :shock: Kan nie regtig se ek is verbaas nie, want hy het voor en agter "limited slip diffs" met "low range." En daar is n JEEP badge op sy bonnet :twisted:

Ekt hom nou nie eintlik gekoop vir speel nie, meer vir "overlanding" maar dis lekker om te weet ek kan as ek wil.

Hier is 2 foto's. Niks asemrowends nie. Bewys darem dat hy nie net sypaadjies klim nie.
Wag net vir nog foto's dan laai ek nog n paar.

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sat Apr 28, 2012 10:46 pm
by Mud Dog
Hmmmmm ..... :think:

Veraaier! :twisted:



:D:

.

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun Apr 29, 2012 2:03 am
by Johannes van die See
Ek probeer vir lank eerder niks se nie,.............
Minstens skree jy nog vir die Stormers.

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun Apr 29, 2012 8:07 am
by Rebel 4x4
Is daai a Commander? Ek wil volgende jaar na dubbel kajuit opgradeer.... Maar die Commander is ook miskien nie 'n slegte idiee nie.

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun Apr 29, 2012 8:46 am
by CasKru
Daai voertuie is heel capable met al die electronics en goete wat saam werk. Bly jy geniet jou nuwe wiele

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun Apr 29, 2012 4:17 pm
by ToyX4
Nog so paar pics

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun Apr 29, 2012 4:22 pm
by ToyX4
Rebel 4x4 wrote:Is daai a Commander? Ek wil volgende jaar na dubbel kajuit opgradeer.... Maar die Commander is ook miskien nie 'n slegte idiee nie.
Jip, Commander 3.0 diesel. Ek so graag die V8 Hemi wou vat, maar ek besit nie n olieveld nie.
Dis n baie lekker kar. Bietjie groot en lank vir speel, maar hy doen sy ding goed off road.
Vir my is dit n beter kar as die V6 Prado wat ek gehad het.
Gaan vat een vir n toetsrit voor jy iets anders koop.
CasKru wrote:Daai voertuie is heel capable met al die electronics en goete wat saam werk. Bly jy geniet jou nuwe wiele
Cassie, myne het net electronic limited slip diffs, voor en agter. Dis maar dit wat elekroniese driver aids betref.
Johannes van die See wrote:Ek probeer vir lank eerder niks se nie,.............
Minstens skree jy nog vir die Stormers.
Jy kan net dankie se as ek jou eendag moet recover..... :tease:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun Apr 29, 2012 6:40 pm
by Gemsbok
Wow! A cheap! :dance1:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Mon Apr 30, 2012 3:09 am
by kfxnando
contracts, welcome to the dark side

glad to see another jeep owner on here, mind you there are a few on here already :tease: :laugh2:

when we 1st got our GC, we doubted the capabilities of the vehicle, as time goes on we enjoy it more and me, and keeps on surprising us more and more

our Jeep does towing, goes offroad, goes to the mall, sounds good, is fun at the lights. . . . :beach:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Mon Apr 30, 2012 8:39 pm
by OOOOMS
Riaan...was dit die local Jeep baan daar by julle gewees...... :mocking:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Mon Apr 30, 2012 10:32 pm
by ToyX4
OOOOMS wrote:Riaan...was dit die local Jeep baan daar by julle gewees...... :mocking:
Jip, net Jeeps kan daar ry, dis te rof vir ander voertuie :evil:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 1:00 pm
by OOOOMS
ToyX4 wrote:
OOOOMS wrote:Riaan...was dit die local Jeep baan daar by julle gewees...... :mocking:
Jip, net Jeeps kan daar ry, dis te rof vir ander voertuie :evil:
Oh well, dan sal jy maar alleen moet ry, weet net nie wie jou gaan kom recover nie.... :o:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 2:08 pm
by kfxnando
OOOOMS wrote:
ToyX4 wrote:
OOOOMS wrote:Riaan...was dit die local Jeep baan daar by julle gewees...... :mocking:
Jip, net Jeeps kan daar ry, dis te rof vir ander voertuie :evil:
Oh well, dan sal jy maar alleen moet ry, weet net nie wie jou gaan kom recover nie.... :o:
jeep don't need recovering :tease: :laugh2:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 7:22 pm
by kfxnando
JeepGrillLogo.jpg
JeepGrillLogo.jpg (35.44 KiB) Viewed 7785 times
m732.jpg
(36.68 KiB) Downloaded 1028 times
:tease: :laugh2:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 7:39 pm
by ToyX4
You gonna upset someone, Fernando

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 7:51 pm
by kfxnando
ToyX4 wrote:You gonna upset someone, Fernando

:laugh2: :laugh2:

all good people on here!! with a good sense of humor!!


Image

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 8:23 pm
by OOOOMS
kfxnando wrote:
ToyX4 wrote:You gonna upset someone, Fernando

:laugh2: :laugh2:

all good people on here!! with a good sense of humor!!


Image
kfxnando wrote:
ToyX4 wrote:You gonna upset someone, Fernando

:laugh2: :laugh2:

all good people on here!! with a good sense of humor!!


Image
Hmmmmm....YES :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Can I know move this thread .....here? viewforum.php?f=15" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 8:26 pm
by Gideonvanzyl
Jeep is nie te sleg nie, mens kan hulle sommer goedkoop optel. Dis as hy breek wat jy gaan betaal, amper soos met 'n land rover.

Geniet jou nuwe wiele

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 8:48 pm
by ToyX4
Ja nee wat. Nie te duur 2e hands nie. Hoop maar hy breek nie te gou nie. Ek tvandag bietjie onder die ou se pens rongekruip. Daar is n klomp dik ysters gebruik om die man aanmekaar te sit en die wiele te laat rol.
As ek die Mercedes enjin mooi sorg, en die olies als reg hou, behoort hy nie te veel moeilikheid te gee nie. Dalk elektriese probleme, maar dis gewoonlik een van 2 dinge.
Het maar my huiswerk gedoen voor ek gekoop het.

Sal maar sorg dat ek altyd in Toyota geselskap is, net vir die wis en onwis

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Tue May 01, 2012 8:51 pm
by ToyX4
Ek gaan volgende week gou by Ian kuier van filter and hose solutions, vir n Donaldson inline diesel filter, net vir daai peace of mind ook.

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Wed May 02, 2012 12:00 am
by Mud Dog
kfxnando wrote:
JeepGrillLogo.jpg
JeepGrillLogo.jpg (35.44 KiB) Viewed 7784 times
m732.jpg
(36.68 KiB) Downloaded 1027 times
:tease: :laugh2:
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Wed May 02, 2012 12:08 am
by Hoppy
Hy sal doen as jy nie te ver van die busroetes afdwaal nie.

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun May 06, 2012 6:56 pm
by kfxnando
suspect that there has been some . . . . . . . .

Image

Image

will now have proof of what was posted :yahoo: :yahoo:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun May 06, 2012 7:01 pm
by Mud Dog
I like the first ones better!! :mocking: :angel:

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Posted: Sun May 06, 2012 7:15 pm
by Borntofish
Moenie laat al die jokes jou afsit nie, jy gaan nog ver gaan met daai Jeep! Maak net seker dat jy een van ons se kontak nommers het sodat ons jou kan gaan haal nadat jy ver weg was :evil: