Page 1 of 1

tapatalk

Posted: Tue Apr 10, 2012 8:23 pm
by Marius Louw
Loaded tapatalk on my BB specifically for use on this forum and not getting any joy.
I can't access the main forum, getting an error pointing to a network setup issue.

Any help would be appreciated, and also if I have posted in the wrong place please correct me.

Regards,
Marius.

Re: tapatalk

Posted: Tue Apr 10, 2012 8:33 pm
by KOBUSL
Hier is 'n hele paar tapatalkers op die forum. Jy sal binnekort baie raad kry.

Re: tapatalk

Posted: Tue Apr 10, 2012 8:34 pm
by george
i dont think it works for BB, but the clever okes will know better :thumbup:

Re: tapatalk

Posted: Tue Apr 10, 2012 8:47 pm
by WayneSchalk
ek kan nie se nie, gebruik dit op my galaxy tab en het geen probleme nie

tapatalk

Posted: Tue Apr 10, 2012 8:48 pm
by Jaws
Works like a charm on my IPad and iPhone , maybe its time for an upgrade :-)

(The SO is a huge bb fan she better not see what I'm telling people on the internets)

tapatalk

Posted: Tue Apr 10, 2012 10:02 pm
by Theodorus
I phone i pad


---
I am here: http://tapatalk.com/map.php?j42up2" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux

Re: tapatalk

Posted: Tue Apr 10, 2012 11:10 pm
by Rebel 4x4
Dis 'n baie wishy washy program. Werk net wanneer hy voel....

Re: tapatalk

Posted: Wed Apr 11, 2012 6:18 am
by CasKru
Ek het ook geen idee nie en kan ook nie toets nie :(

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 7:47 am
by CasKru
Can any of the users using tapatalk inform me if they are experiencing any problems with the service

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 8:57 am
by Derren
I used Tapatalk (iPad) last night and earlier this morning with no issues. :thumbup:

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 9:37 am
by CasKru
Derren wrote:I used Tapatalk (iPad) last night and earlier this morning with no issues. :thumbup:
Shot... had a complaint by a user that he is getting errors. Was just wondering if all are experiencing this.

tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 9:40 am
by BosveldBul
I use tapatalk on my iphone4. I can only see post in the "latest" tab. I I try to browse the forum in the "forum" tab, I get errors, also when trying to use the search function.

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 9:47 am
by Derren
I have no joy with the Search functionality.... I'ved searched for "Snorkel" and I get "No suitable matches were found"

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 10:16 am
by CasKru
I'm busy updating to the latest version as we speak. Should be working fine in about 5 minutes

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 10:19 am
by CasKru
All should be fine and now running on the latest version

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 10:43 am
by Derren
Cool, thanks. All good now (for me anyway) :thumbup:

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 10:47 am
by CasKru
Derren wrote:Cool, thanks. All good now (for me anyway) :thumbup:
:D: :D: :D: :D:

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 3:20 pm
by Stef
Where to download for Android ? Preferrably free...

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 3:24 pm
by CasKru
Dink jy moet betaal... http://www.tapatalk.com" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 3:30 pm
by Stef
Nee, daar is die free ene ook. Jy betaal as jy die ding custom wil hê soos bv die tapatalk logo wil verwyder ens.

As ek die link volg op tapatalk.com vat hy my na Google Play store toe vir R25.

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 3:34 pm
by CasKru
Sorry man... ek kan dit nie gebruik so het nog nooit research gedoen nie...

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 3:44 pm
by Stef
Geen probleem, sal bietjie rond shop. Kan nie sien hoekom Google R25 wil hê vir freebie nie...so shlep om PayPAl op te stel(het nie account op oomblik nie) vir R25 betaling.. :mrgreen:

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 3:48 pm
by CasKru
As jy kry.. post bietjie details hier

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 6:00 pm
by 4x4Maniac
Ek kan confirm die search werk nou op Tapatalk v iPhone.

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 6:01 pm
by 4x4Maniac
Maar ek kan nog nie die forum view per Category nie - timeout na 30s

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 6:05 pm
by 4x4Maniac
Stef wrote:Geen probleem, sal bietjie rond shop. Kan nie sien hoekom Google R25 wil hê vir freebie nie...so shlep om PayPAl op te stel(het nie account op oomblik nie) vir R25 betaling.. :mrgreen:
Stef, ek weet nie van n free Tapatalk vir Android nie, ek weet hy was op n stadium free, maar nie meer nie, die ander is custom tapatalks maar is dieselfde prys. Soek net vd original. Ek het die original ge dl, maar het betaal. Daar is n free convo client, wat jy kan probeer, maar ek like hom nie! Ek het n FNB rekening en kon Koop sonder PayPal.

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 08, 2012 6:08 pm
by 4x4Maniac
4x4Maniac wrote:Maar ek kan nog nie die forum view per Category nie - timeout na 30s
ImageUploadedByTapatalk1344442114.057851.jpg
ImageUploadedByTapatalk1344442114.057851.jpg (17.88 KiB) Viewed 10580 times
Hier is die screen dump

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 10:53 am
by Stef
4x4Maniac wrote:
Stef wrote:Geen probleem, sal bietjie rond shop. Kan nie sien hoekom Google R25 wil hê vir freebie nie...so shlep om PayPAl op te stel(het nie account op oomblik nie) vir R25 betaling.. :mrgreen:
Stef, ek weet nie van n free Tapatalk vir Android nie, ek weet hy was op n stadium free, maar nie meer nie, die ander is custom tapatalks maar is dieselfde prys. Soek net vd original. Ek het die original ge dl, maar het betaal. Daar is n free convo client, wat jy kan probeer, maar ek like hom nie! Ek het n FNB rekening en kon Koop sonder PayPal.

Tx, hulle website wys nog die gratis ene, maar sodra jy Android click dan is hy R25...

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 11:15 am
by CasKru
4x4Maniac wrote:
4x4Maniac wrote:Maar ek kan nog nie die forum view per Category nie - timeout na 30s
ImageUploadedByTapatalk1344442114.057851.jpg
Hier is die screen dump
Ek assume daai is 'n error op hulle kant. ;-) ;-) ;-)

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 11:19 am
by CasKru
Weet nie of dit gaan help nie maar hier is die category info soos dit op hulle site is:
Tapatalk.JPG
Tapatalk.JPG (17 KiB) Viewed 10557 times

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 3:56 pm
by BosveldBul
ImageUploadedByTapatalk1344606975.889657.jpg
(48.92 KiB) Downloaded 827 times

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 4:03 pm
by 4x4Maniac
Hi Cassie, ek dink nie dit is dieselfde Category ding nie, hierdie is die Categories soos bv Workshop, For Sale etc. Is daar nie iets aand die server settings vd plugin wat die timeout grotesque kan stel nie?

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 4:05 pm
by 4x4Maniac
Watse tipe Forum system hardloop ons, Dan kyk ek bietjie wat hulle se.

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 6:45 pm
by CasKru
4x4Maniac wrote:Watse tipe Forum system hardloop ons, Dan kyk ek bietjie wat hulle se.
phpBB 3.0.10 :thumbup:

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 6:56 pm
by CasKru
4x4Maniac wrote:Watse tipe Forum system hardloop ons, Dan kyk ek bietjie wat hulle se.
Werner... ek het nou net 'n verandering gemaak. Ek weet nie of dit 'n verskil gaan maak nie maar kan jy dalk vir my laat weet of julle probleem dalk nou reg is?

Re: tapatalk

Posted: Fri Aug 10, 2012 10:46 pm
by 4x4Maniac
Lyk nie asof dit n verskil gemaak het nie. :(

Re: tapatalk

Posted: Sat Aug 11, 2012 8:58 pm
by scunick
I too can only access unread threads. The forum will no load. I have tried on 2 iPads and 2 iPhones...


Sent from my iPad using Tapatalk HD

Re: tapatalk

Posted: Sun Aug 12, 2012 8:21 pm
by NathanX4
Ek kan self nie eers by die forum in kom nie. Selfde "timeout" error op my iphone 4. Op my ipad 1 werk net unread en time line. Moet ook se altwee is ge jailbreak, kan dit dalk die probleem wees?

Re: tapatalk

Posted: Sun Aug 12, 2012 9:34 pm
by 4x4Maniac
Nathan, ek glo nie dit is net dit nie, miskien die jailbreak een, maar daar is n setting aan die server se kant wat nie reg is nie of die Tapatalk plugin self want ek kry dieselfde resultaat op die Galaxy Tab

Re: tapatalk

Posted: Mon Aug 13, 2012 7:19 am
by NathanX4
Die gewone tapatalk gee ook 'n timeout op my pad, maar die HD een werk half.

Re: tapatalk

Posted: Mon Aug 13, 2012 7:25 am
by CasKru
Okay... ek kan glad nie sien wat op tapatalk aangaan nie.. het nie 'n device om mee te toets nie. Kan julle dalk vir my uit een sit wat die probleme is?

Kan julle in die forum inkom?
Kan julle threads lees?
Kan julle reply op threads?
etc
etc

Re: tapatalk

Posted: Mon Aug 13, 2012 7:46 am
by BosveldBul
Om die threads te access deur die latest tab (die "unread" threads) werk reg. maar om die threads te sien in die Forum tab (m.a.w. on die forum te browse via die normale topics) werk nie. Die search funksie werk ook nie.

Dankie vir jou moeite. Dis baie gemakliker om die forum te access via tapatalk as met die PC.

Re: tapatalk

Posted: Tue Aug 14, 2012 11:41 pm
by 4x4Maniac
Hi Cassie, aan my kant deur Iphone en Galaxy tab, werk alles vanaf, Search tot en met latest tab en all threads te lys, reply, prentjies upload etc... Wat nie werk nie is as jy per Category (bv Workshop) al die categories in die forum wil lys. Dit is wanner n mens die timeout issue kry.

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 15, 2012 12:00 am
by 4x4Maniac
Hier is screen dump van die error op die Samsung GalaxyTab Tapatalk client ...

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 15, 2012 12:02 am
by 4x4Maniac
Die Latest Tab werk...

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 15, 2012 12:03 am
by 4x4Maniac
Die favourites/Subscribed topics werk ook

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 15, 2012 12:10 am
by 4x4Maniac
Asook die search ...

Re: tapatalk

Posted: Wed Aug 15, 2012 7:42 am
by CasKru
Ek het vir hulle support afdeling 'n ticket gestuur.. hoop hulle kan help

Re: tapatalk

Posted: Tue Aug 21, 2012 6:31 am
by CasKru
Okay guys. The support at Tapatalk said they have found the problem. Evidently two other forums had the same Id as ours which confused the system. The have rectified the problem. So please let me know if all is good again?

Re: tapatalk

Posted: Tue Aug 21, 2012 7:02 am
by scunick
All good now... tested on Galaxy S3 and iPad

Re: tapatalk

Posted: Tue Aug 21, 2012 7:09 am
by CasKru
scunick wrote:All good now... tested on Galaxy S3 and iPad
Thanks for the feedback :thumbup:

Re: tapatalk

Posted: Tue Aug 21, 2012 7:13 am
by 4x4Maniac
Cassie, jy's n doring! Ek kan ook confirm alles werk nou honderd op die IPhone & Galaxy Tab!

Re: tapatalk

Posted: Tue Aug 21, 2012 7:16 am
by CasKru
4x4Maniac wrote:Cassie, jy's n doring! Ek kan ook confirm alles werk nou honderd op die IPhone & Galaxy Tab!
Wens ek kon die credit vat... Ek was maar net die messenger :D: :D: Thanks vir die feedback

Re: tapatalk

Posted: Tue Aug 21, 2012 8:35 pm
by NathanX4
Dankie Cassie
Dit werk 100 op my iphone en ipad.
Nou kan ek 24/7 op die forum wees

Re: tapatalk

Posted: Tue Aug 21, 2012 9:21 pm
by CasKru
NathanX4 wrote:Dankie Cassie
Dit werk 100 op my iphone en ipad.
Nou kan ek 24/7 op die forum wees
:celebrate: :celebrate: :celebrate: :celebrate:

Re: tapatalk

Posted: Thu Aug 23, 2012 6:11 am
by Cleaner
Hi Cassie

Confirm ook net dat Tapatalk nou ook 100% vir my ook werk! Ook. 8-)

Dis nou alles sommer net mooi!

Al wat net nog nie lekker is nie, die ding vra my tydig en ontydig om weer in te log. En dis frustrerend.

Cleaner

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 2