Hunting 2012
- Tiger7
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 972
- Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
- Real Name: Jonathan
Hunting 2012
Wat het julle al geskiet en wat gaan nog geskiet word?
200m Met .338 Win Mag.
200m Met .338 Win Mag.
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Hunting 2012
Daar het seker niks oorgebly van daardie arme varkie met daardie 300 nie! :evil: :evil:
Ek gaan die jaar twee blouwildebese oes wat ek nie laasjaer gejag het nie. Is van plan om met die 6.5x55 die jaar te gaan skiet met 105gr Impalas. So bietjie minder vleis skade....
Ek gaan die jaar twee blouwildebese oes wat ek nie laasjaer gejag het nie. Is van plan om met die 6.5x55 die jaar te gaan skiet met 105gr Impalas. So bietjie minder vleis skade....
Last edited by Borntofish on Mon Mar 26, 2012 9:08 pm, edited 1 time in total.
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Hunting 2012
Zuma is still out of my range for now , anyone got AK rounds, will wait
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- Tiger7
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 972
- Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
- Real Name: Jonathan
Re: Hunting 2012
Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)Borntofish wrote:Daar het seker niks oorgebly van daardie arme varkie met daardie 300 nie! :evil: :evil:
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Hunting 2012
Askuus gesien en nie gelees nie. Ek stel baie belang om n 338 sabie aanteskaf. Hulle se dit is baie onpar met die ou 318. Ek is net bang vir recoil! My tande het al te veel geklap met n 416 rigby.
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Hunting 2012
Waarop baseer jy dit, het jy 'n 375 ? Ek jag met 'n 375H&H en n 308Win en die verskil in vleis skade tussen die twee is nie eers merkbaar op diere van Rooibok tot Blouwildebees nie. Albei met Rhino punte.Tiger7 wrote:Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)Borntofish wrote:Daar het seker niks oorgebly van daardie arme varkie met daardie 300 nie! :evil: :evil:
Ek glo ook nie dat daar 'n wesenlike verskil sal wees tussen die 375 en die 338 met dieselfde punte nie. Hoe groter die spoed hoe meer die skade.
My standaard ladings vir beide
375H&H - 300gr Rhino @ 2500fps
308 Win - 180gr Rhino @ 2500 fps
Net my ondervinding en opinie.
Last edited by 3RZ on Tue Mar 27, 2012 7:23 am, edited 1 time in total.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Hunting 2012
Stem saam>>> Groter spoed meer skade...3RZ wrote:Waarop baseer jy dit, het jy 'n 375 ? Ek jag met 'n 375H&H en n 308Win en die verskil in vleis skade tussen die twee is nie eers merkbaar op diere van Rooibok tot Blouwildebees nie. Albei met Rhino punte.Tiger7 wrote:Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)Borntofish wrote:Daar het seker niks oorgebly van daardie arme varkie met daardie 300 nie! :evil: :evil:
Ek glo ook nie dat daar 'n wesenlike verskil sal wees tussen die 375 en die 338 met dieselfde punte nie. Hoe groter die spoed hoe meer die skade.
My standaard ladings vir beide
375H&H 300 gr @ 2500fps
308 Win 180 Rhino @ 2500 fps
Net my ondervinding en opinie.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Hunting 2012
Nee Willem, jy lees verkeerd, ek het gelees 300 Win mag in plaas van 338.Waarop baseer jy dit, het jy 'n 375 ? Ek jag met 'n 375H&H en n 308Win en die verskil in vleis skade tussen die twee is nie eers merkbaar op diere van Rooibok tot Blouwildebees nie. Albei met Rhino punte.
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Hunting 2012
Werner ek het verwys na die gedeelte
"Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)"
"Ek het nie 'n 300 nie. Jy sal verbaas wees hoe min skade die .338 win mag gemaak het. ( minder as 'n .375)"
- turbo6906
- Low Range 4WD
- Posts: 171
- Joined: Mon Apr 11, 2011 1:29 pm
- Town: Walvis bay
- Vehicle: Toyota Hilux 1989 2.2 4y
- Real Name: Bruno
Re: Hunting 2012
Nice hog tiger7. I am planing on going up to the Kavango for some tiger fishing just before Easter and on the way back will stop at my uncles farm near grootvont. for a hunt. That's where i will be spending Easter with the fam.
- Tiger7
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 972
- Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
- Real Name: Jonathan
Re: Hunting 2012
My .338 het minder recoil as jou .308 , maar jy sal my gun nie lank dra nie. (12kg)Borntofish wrote:Askuus gesien en nie gelees nie. Ek stel baie belang om n 338 sabie aanteskaf. Hulle se dit is baie onpar met die ou 318. Ek is net bang vir recoil! My tande het al te veel geklap met n 416 rigby.
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Hunting 2012
Gaan die jaar die 270 (vir die suide) en 30-06 (vir die noorde) by die huis los en met die 303 wat ek by ouma gekry het gebruik. Hy gaan volgende week in vir die drill en tap vir die scope mountings.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Tiger7
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 972
- Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
- Real Name: Jonathan
Re: Hunting 2012
Oryx.
Carcass weight 126Kg
Carcass weight 126Kg
- Attachments
-
- 318726_333996593352140_1079492636_n.jpg
- (73.04 KiB) Downloaded 957 times
-
- 13072012245.jpg (69.35 KiB) Viewed 6864 times
Re: Hunting 2012
Daar is meer billies as by ons slagter.....Tiger7 wrote:Oryx.
Carcass weight 126Kg
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hunting 2012
Nice, Johnathan! Your rifle looks pretty spiffy ... well done on that too!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hunting 2012
Well done Jonty!
PS. That does look like an old Oryx.
Agree with Andy on the rifle.
PS. That does look like an old Oryx.
Agree with Andy on the rifle.
Know what you don't know.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Hunting 2012
mmmm...Onthou maar wie is jou vriende...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Hunting 2012
Vriende is ouens wat saam jag en saam afslag die res is ''costemers''Frederick wrote:mmmm...Onthou maar wie is jou vriende...
- Tiger7
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 972
- Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
- Real Name: Jonathan
Re: Hunting 2012
Ek en ouboet se seun.
- Attachments
-
- 561889_10151752318092203_1014090099_n.jpg (67 KiB) Viewed 6722 times