DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

My trailer projek het vir lank still gestaan.

Ek het onder die vlek van 'n geregistreerde trailer vervaardiger begin met die bou van 'n 4x4 trailer (het al fotos van die trailer op die forum geplaas) ons sou dit bemark het ek sou die 4x4 trailers gedoen het en hy die gewone trailers.
Net voor die eerste trailer voltooi was het die ou sy besigheid toegemaak en verhuis en ek het met 'n R15 000 projek bly sit en kon dit nie geregistreek kry maak nie saak wat ek probeer het nie. Ja as ek skelm wou wees kon ek hom geregistreer kry, maar dit daar gelaat.

Een van ons nuwe kliente by die werk is 'n geregistreerde trailer vervaardiger en hy het gesê ek kan die trailer bring dan sal hy die speks naagaan en as dit voldoen sal hy die trailer vir my registreer.

So ek is weer gemotifeerd en het vandag weer die saag en sweismasjien uitgehaal in begin werk aan hom.


die bagasie 'box' afgehaal, nou die versterkings in sit
Image

Image

Image

Die versterking is in (mis my pa, hy het altyd my sweiswerk vir my gedoen, nou moet ek self sukkel, 'n paar brandwonde -maar dis in)
Image
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Mud Dog »

Laat weet (met pics :D: ) hoe jy vorder. :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Traveler »

Baie interessant. Hou ons op hoogte van ons projek.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

So die plaat is vandag eers bestel en behoort dit more te kry.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
chopper

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by chopper »

Interessante benadering tov die "dwarsbalke" - tradisioneel word dit regkantig/reghoekig met die langskeepse as gedoen. Is dit sterker so?
Dit gaan 'n bielie van 'n treiler wees - sterkte :thumbup:
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

chopper wrote:Interessante benadering tov die "dwarsbalke" - tradisioneel word dit regkantig/reghoekig met die langskeepse as gedoen. Is dit sterker so?
Dit gaan 'n bielie van 'n treiler wees - sterkte :thumbup:

Ek weet nie of dit sterker gaan wees so nie.

Gewoonlik sien jy dat as 'n waa se vloer begin sak dan maak hy holtes oor die vloer. Ek het die sterkste draabalke van ling na regs in gesit en die dinner met die lengte laat loop sodat as jy goedere op/af laai en jy moet dit oor die vloer sleep voorentoe of agtertoe het dit ten alletye ondersteuning onder die vloer. minder kans om tussen balke te sak.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

plaat gekry, ysterwerk vandag eers met 'n teer tiepe verf geverf. Weet nie presies wat dit is nie, by skoonpa gekry. Hy het dit gekry toe hy in Swakopmunt gebly het. Die ouens daar verf hul voertuie se onderkante blykbaar daarmee om te beskerm teen roes, omdat die paaie in die dorp vol sout is.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Hannes Meyer »

:beach: Hou so aan stel belang wanneer klaar is
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by ChrisF »

Piesang waars die volgende fotos ? :)

ons wil sien hoe dit vorder.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

ChrisF wrote:Piesang waars die volgende fotos ? :)

ons wil sien hoe dit vorder.

Lyk nog dieselfde, net die nuwe yster onder die vloer wat ek in geweld het (probeer weld het :oops: ) is nou swart geverf. en plaat is gemaak pas, maar nog nie in nie.

om geld te spaar wou ek 1.2 mm plaat gebruik, maar besluit om nie cheep tewees nie, maar op kwaliteit te werk en toe 1.6 mm plaat gekry. Hoek yster vir versterking en plaat vir vloer kos soveer net onder R600
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

Die vloer is in
Image

Hom laat regop staan dat hy onder geverf kan word
Image

Net om idee te gee van hoe groot hy is
Image
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Quintin »

Ek dink die wa gaan sommer spogerig wees, Kry lus vir so n projek myself maar het dieselfde moeilikheid as jy daar le nog n paar onvoltooide projekte wat die jaar aandag moet kry voor ek weer so n nuwe projek kan aanpak.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Mr_B »

You Grabouw people are seriously smart... storing things in trees! :mrgreen:
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

Quintin wrote:Ek dink die wa gaan sommer spogerig wees, Kry lus vir so n projek myself maar het dieselfde moeilikheid as jy daar le nog n paar onvoltooide projekte wat die jaar aandag moet kry voor ek weer so n nuwe projek kan aanpak.
Ja kyk ek moet darm vir 'n slag my g@t inrat kry en al die goed wat so bly lê met "ek gaan dit doen" af gehandel kry. As die trailer klaar is moet die beach buggy ook gestrip word dat hy ook kan klaar kom en dan moet ek begin met die Hilux se nuwe kapie.
Mr_B wrote:You Grabouw people are seriously smart... storing things in trees! :mrgreen:
Mr_B ja hier vat ons nie nonsins nie
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Quintin »

:naah: :naah: In Grabou werk die goet soos tarentaal jag as jy hom geskiet het hang jy die ding aan sy nek op tot die kop affrot dan eers kook jy hom anders is hy so taai gn mens kan die ding geeet kry nie. :lmao: :lmao:
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

Eindlik kan hy goed op sy eie staan, net aan die boom geketang en geslot. Ek gaan hom nie skenk as bydra tot die voorheen benadeelde groep wat nou die reg het om te kolekteer soos hul wil sonder om te vra nie.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

Ok hy is weer terug op sy wiele.

hom gestraand toe geplak en as die Here wil en als gaan goed gaan ek die vloer stonechip vandag as ek by die huis kom.

Image

Image
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Quintin »

gaan jy die binnekant stonechip en as ek mag vra indien wel hoekom stonechip.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

Quintin wrote:gaan jy die binnekant stonechip en as ek mag vra indien wel hoekom stonechip.
Quintin ek gaan net die vloer Stonechip. Dis nuwe plaat wat ek in gesit het en wil dit goed beskerm en die goed wat ek by skoonpa gekry het om die trailer onder te verf is of hy sag bly so dit gaan nie werk vir die vloer oppervlak nie so ok nie gewoone verf nie.

So het ek maar gereken stonechip gaan beter wees vir die deel wat vrag gaan vat. Dalk nie die beste keuse nie, maar as 'n ou dit vir die binnekant van 'n bakkie se bak kan gebruik hoekom nie vir 'n trailer se vloer nie.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Quintin »

Nee ek dink dit is n goeie plan ek is net nie seker of die stone chip sal hou as n mens vrag op dit het wat rond gegooi gaan word nie, Maar soos jy se die bakke word ook daarmee gedoen so dalk werk dit baie mooi, dit behoort ook die vrag beter vas tehou as net gewone verf en daarvan hou ek, ek het dieselfde oorweeg met my bakkie se bak want toe ek hom gerubberrise het het lekker droog gemaak en die rubber kom af al net drie weke na dit gedoen is die kleur het geel geword en ek is benout die bak gaan roes hier by die see gebeur dit mos maklik. So ek hou van jou plan laat weet hoe het dit gegaan en of dit mooi werk .
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

Ek het twee keuses van hoe om dit op te sit anders as kwas :lol:

Ek het wel die sprygun wat jy net so op die stonechip bottel gebruik wat hom duk stukke uitspoeg, maar ek oorweeg om hom eerder met die gewone sprygun te doen dat hy 'n gladde oppervlak het.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

Ek het die stone chip toe met die gewone spraygun gedoen, twee lae en dit lyk goed.

Ek moet vas maak punte aanbring, maar met my swak sweiswerk was ek bang dit kom dalk los as iets goed vas gemaak word. Toe maak ek maar soos ek agter in my bakkie se bak gedoen het en sit Eyebolts in die plek van 'n paar boute.

Image
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Quintin »

dit lyk baie goet, die swys werk is gewoonlik sterker as wat n mens dink ek het in die Fortuner van daai rails ingesit wat jy die haake kan in haak en skuif as ju moet koop dit daar by outdoor of selfs safarie het ek gesien dit werk noggal vir my lekker want ek kan die ringe nou rondskuif soos ek dit nodig kry
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Piesang »

Quintin wrote:dit lyk baie goet, die swys werk is gewoonlik sterker as wat n mens dink ek het in die Fortuner van daai rails ingesit wat jy die haake kan in haak en skuif as ju moet koop dit daar by outdoor of selfs safarie het ek gesien dit werk noggal vir my lekker want ek kan die ringe nou rondskuif soos ek dit nodig kry
Nie as jy my WELDING sien nie :oops: :oops: :oops:

Wa kan volgende week gaan vir padwaardigheid, net die bagasiekas(loadbox) se vloer moet nog aandag kly, maar die loadbox is los van die trailer so dit gaan niks aan die padwaardigheid doen.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE

Post by Quintin »

Wel Sterkte met daai toets glo dit sal goet gaan daar jy werk moes heeltemal te hard aan daai wa om die toets te dop :)
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
Post Reply

Return to “Build your own:”