Beeld vakansie skou
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Beeld vakansie skou
Wie gan almal?
http://www.vakansieskou.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Ons is van plan om saterdag te gan draai maak
http://www.vakansieskou.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Ons is van plan om saterdag te gan draai maak
Re: Beeld vakansie skou
Sal dalk Sondag daar wees
Weet 4X4 Mega - Witmamba = Hans, sal ook daar by hulle stand wees
Weet 4X4 Mega - Witmamba = Hans, sal ook daar by hulle stand wees
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Beeld vakansie skou
Sal maar ons hemde antrek met die club logo op dan kan ons mekaar darm uitken
Re: Beeld vakansie skou
Beslis, en bring jou Hilux Smile saam....SWARTLUX wrote:Sal maar ons hemde antrek met die club logo op dan kan ons mekaar darm uitken
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Beeld vakansie skou
Toyota eienaars smile mos altyd dis net manne met landys wat nie smile nie
Re: Beeld vakansie skou
Ek sou ook nie as ek 'n LR gehad het nie.....hulle worry mos die heel tyd.....SWARTLUX wrote:Toyota eienaars smile mos altyd dis net manne met landys wat nie smile nie
....'wanneer gaan die ding nou weer breek'......
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Beeld vakansie skou
OOOOMS wrote:Ek sou ook nie as ek 'n LR gehad het nie.....hulle worry mos die heel tyd.....SWARTLUX wrote:Toyota eienaars smile mos altyd dis net manne met landys wat nie smile nie
....'wanneer gaan die ding nou weer breek'......
Al waneer ouens met landys smile is waneer hulle bank balaans op nul staan na al die maand se repairs en dan smile hy nie van lekkerte nie maar eerder van hongerpyne!
Re: Beeld vakansie skou
Feit...
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Beeld vakansie skou
Behoort Saterdag te kan maak..
Re: Beeld vakansie skou
Dalk 'n idee om by Mega se stallietjie bv. 12h00 (Sat) en 12h00 (Son) gou bymekaar te kom ek groet
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Beeld vakansie skou
Goeie idee Klink my inelkgeval net ek en my pa gan mekaar groet want klink my nie daar is veel wat saterdag gan nieOOOOMS wrote:Dalk 'n idee om by Mega se stallietjie bv. 12h00 (Sat) en 12h00 (Son) gou bymekaar te kom ek groet
Re: Beeld vakansie skou
Jy sal verbaas wees hoeveel ouens lees hier maar seg niks....SWARTLUX wrote:Goeie idee Klink my inelkgeval net ek en my pa gan mekaar groet want klink my nie daar is veel wat saterdag gan nieOOOOMS wrote:Dalk 'n idee om by Mega se stallietjie bv. 12h00 (Sat) en 12h00 (Son) gou bymekaar te kom ek groet
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Beeld vakansie skou
Klomp draadsitters! Grap netOOOOMS wrote:Jy sal verbaas wees hoeveel ouens lees hier maar seg niks....SWARTLUX wrote:Goeie idee Klink my inelkgeval net ek en my pa gan mekaar groet want klink my nie daar is veel wat saterdag gan nieOOOOMS wrote:Dalk 'n idee om by Mega se stallietjie bv. 12h00 (Sat) en 12h00 (Son) gou bymekaar te kom ek groet
Re: Beeld vakansie skou
Ek dink ook hulle moet hulle self voorstel en saam gesels
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
Ons braai tog saam die Media 24 span Vrydag aand hehehehehehe
Ons gaan 'n spot vat volgende jaar, wat is die kanse dat Hilux club ons join dan maak ons 'n site wat skrik vir niks en maak al die ander wanna be 4x4 bestuurders baie jaloers??????
Ons gaan 'n spot vat volgende jaar, wat is die kanse dat Hilux club ons join dan maak ons 'n site wat skrik vir niks en maak al die ander wanna be 4x4 bestuurders baie jaloers??????
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Re: Beeld vakansie skou
Kan gereel word indien ons 'n paar sponsors kryAdventures4Christ wrote:Ons braai tog saam die Media 24 span Vrydag aand hehehehehehe
Ons gaan 'n spot vat volgende jaar, wat is die kanse dat Hilux club ons join dan maak ons 'n site wat skrik vir niks en maak al die ander wanna be 4x4 bestuurders baie jaloers??????
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
Great dan sal ek begin reel die naweek en gaan vleg met die mense
Ek is seker as ons saam span en begin gesels kan A4C en Hilux4x4 'n awesome stand daar opsit volgende jaar
Ek is seker as ons saam span en begin gesels kan A4C en Hilux4x4 'n awesome stand daar opsit volgende jaar
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
we will be there Saturday morning, our whole weekend is hectic, and we not missing the show this year, and the only open time slot is Saturday morning
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
Hi Mark. Ek sal ek sal nie daar kan ut kom die naweek nie - ek sit met 'n huis vol kuier mens( en familie) wat nie belang stel in die tipe van dinge nie.OOOOMS wrote:Jy sal verbaas wees hoeveel ouens lees hier maar seg niks....
Re: Beeld vakansie skou
Toemaar ek ook......Bugzy wrote:Hi Mark. Ek sal ek sal nie daar kan ut kom die naweek nie - ek sit met 'n huis vol kuier mens( en familie) wat nie belang stel in die tipe van dinge nie.OOOOMS wrote:Jy sal verbaas wees hoeveel ouens lees hier maar seg niks....
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Beeld vakansie skou
Dan is dit mos nou net die ding om bietjie weg te kom vir so paar ure Net gou gaan coke koop, vir so drie of vier ure!OOOOMS wrote:Toemaar ek ook......Bugzy wrote:Hi Mark. Ek sal ek sal nie daar kan ut kom die naweek nie - ek sit met 'n huis vol kuier mens( en familie) wat nie belang stel in die tipe van dinge nie.OOOOMS wrote:Jy sal verbaas wees hoeveel ouens lees hier maar seg niks....
Re: Beeld vakansie skou
Eish hier kom gorrt moelakkas.....
Julle moet my nie sulke idee's gee nie....
Julle moet my nie sulke idee's gee nie....
- Dan the Man
- Low Range 4WD
- Posts: 149
- Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0D-4D Prado
- Real Name: Danie
- Club VHF Licence: B205
Re: Beeld vakansie skou
Ek sal ook Saterdag daar wees!
_______________________
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Beeld vakansie skou
Will try and see if I can make it to the show on Sat or Sun, just need to see families plans.....
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Beeld vakansie skou
Sundays are hectic - been there 3 times on a Sunday. Folk standing in the isles, no space, food and BEER stalls very busy, etc etc. Maybe it's a good idea to go on Saturday - maybe a wee bit quieter? Very good show and nice to see all the new developments in the 4x4 and over landing market.Dan the Man wrote:Ek sal ook Saterdag daar wees!
HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Re: Beeld vakansie skou
Nou waaaaaaat wil jy doen......? Sat / Son.... :roll: :roll:HennieJ2 wrote:Sundays are hectic - been there 3 times on a Sunday. Folk standing in the isles, no space, food and BEER stalls very busy, etc etc. Maybe it's a good idea to go on Saturday - maybe a wee bit quieter? Very good show and nice to see all the new developments in the 4x4 and over landing market.Dan the Man wrote:Ek sal ook Saterdag daar wees!
HJ
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Beeld vakansie skou
Siende dat meeste mense Saterdag gaan, dink ek dit sal beter wees en dalk ook rustiger :-) Dan kan ons die aand lekker braai....
HJ
HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Re: Beeld vakansie skou
Great Sat. dan :!:HennieJ2 wrote:Siende dat meeste mense Saterdag gaan, dink ek dit sal beter wees en dalk ook rustiger :-) Dan kan ons die aand lekker braai....
HJ
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: Beeld vakansie skou
Jy ken of het blykbaar die verkeerde Landy pelle.SWARTLUX wrote:Toyota eienaars smile mos altyd dis net manne met landys wat nie smile nie
Ons sal Saterdag daar wees met ons Lux hemde en smiles.
Re: Beeld vakansie skou
Wiele Sien beslis daar, 12h00 by Mega se stand :wink2:Marius Smit wrote:Jy ken of het blykbaar die verkeerde Landy pelle.SWARTLUX wrote:Toyota eienaars smile mos altyd dis net manne met landys wat nie smile nie
Ons sal Saterdag daar wees met ons Lux hemde en smiles.
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Beeld vakansie skou
Moet ek ook 'n Hilux hempie aan he?
HJ
HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
Ag enige hempie sal werk.HennieJ2 wrote:Moet ek ook 'n Hilux hempie aan he?
HJ
Know what you don't know.
Re: Beeld vakansie skou
Net so lank dit nie 'n LC hemp is nie.......Traveler wrote:Ag enige hempie sal werk.HennieJ2 wrote:Moet ek ook 'n Hilux hempie aan he?
HJ
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Beeld vakansie skou
Sounds like I will be able to make it on Saturday to the show.... Do you guys have Hilux T-shirts in pink.... or am I stirring up a hornets (bulls) nest...?
Re: Beeld vakansie skou
Great
No so great.... :roll:GI Jane wrote:Sounds like I will be able to make it on Saturday to the show.... Do you guys have Hilux T-shirts in pink.... or am I stirring up a hornets (bulls) nest...?
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Beeld vakansie skou
Ek gaan sommer vandag n draai daar maak
Re: Beeld vakansie skou
Seker die beste tyd om te gaan.......vandag ja..... :evil: :evil: :evil:WayneSchalk wrote:Ek gaan sommer vandag n draai daar maak
Geniet
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Beeld vakansie skou
Ek sal ook n draai kom maak maar het noggie n lux hemp nie, sal maar n blou bul hemp aan trek (nie die pienke nie)OOOOMS wrote:Net so lank dit nie 'n LC hemp is nie.......Traveler wrote:Ag enige hempie sal werk.HennieJ2 wrote:Moet ek ook 'n Hilux hempie aan he?
HJ
Sien Sat 12:00
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Beeld vakansie skou
Glo nie ek en my pa sal julle 12:00 daar sien nie,ons moet eers my lux se alternator uitsorteer voor ons more deurkom.
Sal julle seker so deur die stalletjies raakloop as ons betyds daar aankom anders sal ons maar sondag gaan draai maak
Sal julle seker so deur die stalletjies raakloop as ons betyds daar aankom anders sal ons maar sondag gaan draai maak
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Beeld vakansie skou
Ja hulle is daarTraveler wrote:Arctic Trucks is glo ook daarso.
- Frost
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:54 pm
- Town: Midrand
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D, Gadgets.
- Real Name: Andre
Re: Beeld vakansie skou
Dis mos nou 'n hilux!!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
Kom nou net van die show af en die hoogte punt was die Artic conversion op die Hilux, man my bek het gedroom en daai klein mannetjie sindroom het goed in geskop!!!!!
Ek het vir die ou gese baie van die club members kom, se maar net vir hom julle is van die club dan sal hy julle wys waar om te betaal, ek het sommer names die club die outreach mobile unit in geboek, kos maar net so R100k vir die conversion en vir hom gese voor die oggend verby is is dit betaal
Die show is ok, niks meer behalwe die boonste wat jy nie by LA, Outdoor en Camp world sal sien nie, maar nog steeds lekker om daar rond te loop, hier en daar 'n paar specials, maar goeie tier die dinge is duur!!!!
Ek het vir die ou gese baie van die club members kom, se maar net vir hom julle is van die club dan sal hy julle wys waar om te betaal, ek het sommer names die club die outreach mobile unit in geboek, kos maar net so R100k vir die conversion en vir hom gese voor die oggend verby is is dit betaal
Die show is ok, niks meer behalwe die boonste wat jy nie by LA, Outdoor en Camp world sal sien nie, maar nog steeds lekker om daar rond te loop, hier en daar 'n paar specials, maar goeie tier die dinge is duur!!!!
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
-
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Mon Feb 13, 2012 5:07 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Hilux Legend 40, 3.0D4D 4x4 Auto
- Real Name: Robert
Re: Beeld vakansie skou
Hi all
I also popped into the Beeld show today. You have to go see the arctic truck AT 35 conversion!!!
As soon as I win the lotto....that'll be the first thing I do my lux.
All I have to do now is play the lotto to increase my chances....
I also popped into the Beeld show today. You have to go see the arctic truck AT 35 conversion!!!
As soon as I win the lotto....that'll be the first thing I do my lux.
All I have to do now is play the lotto to increase my chances....
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Beeld vakansie skou
Ek get net daai queue so een kyk gegee en toe besluit ek maar daar teen. Miskien as ek braaf genoeg is sal ek more vroeg weer probeer!
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
-
- High Range 4WD
- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 05, 2012 11:38 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Gerbrand
Re: Beeld vakansie skou
Is daar goeie pryse op National Luna (spesifiek die weekender 52L) of die Engel?
Dankie
Dankie
Re: Beeld vakansie skou
Nee....niks gesien nieBrand wrote:Is daar goeie pryse op National Luna (spesifiek die weekender 52L) of die Engel?
Dankie
Janee daai Q was erg............
Halfway.......!!!
Nice seeing some familiar faces, Swartlux en sy Pa, GI Jane, Witmamba, Henniej2, Leon, Ali, Traveler en vrou, JohanM en Kerry en nog 'n paar ander wie se name ek nie nou aan kan dink nie....... :wink2:
-
- High Range 4WD
- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 05, 2012 11:38 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Gerbrand
Re: Beeld vakansie skou
Sjo, ja dit lyk woes. Hoe laat was julle in die ry? Ek sou graag wou gaan maar kon nie vandag nie en het more ook ander planneOOOOMS wrote:Janee daai Q was erg............
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
Dis nou nie 'n wonderlike overlanding skou nie. En dis versekerlik nie 'n 4x4 skou nie.
Dit het 'n mengsel van alles vakansie. Daar is hele paar LEKKER specials by 4x4 Megaworld. Ek het presies gesien wat ek graag wou sien.
Gaan vroeg, daai queue is woes gewees, en toe ons daar gery het was hy steeds net so lank soos toe ons daar aangekom het.
Dit het 'n mengsel van alles vakansie. Daar is hele paar LEKKER specials by 4x4 Megaworld. Ek het presies gesien wat ek graag wou sien.
Gaan vroeg, daai queue is woes gewees, en toe ons daar gery het was hy steeds net so lank soos toe ons daar aangekom het.
Know what you don't know.
Re: Beeld vakansie skou
Ek het baie gehou van Mega se nuwe Roof Rack.......R2.2k kompleet...nice
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
Ietsie wat ek verseker wat ek gaan aanskaf wat ek by die skou spekeloer het is Summit se vehicle awning R2,500-00
Know what you don't know.
Re: Beeld vakansie skou
.....en daai opvoubare recovery trax
Re: Beeld vakansie skou
Hier is hoe die trax lykTraveler wrote:Daai is op my shoppinglys.
En vir minder as R1k
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Beeld vakansie skou
It was great to meet some of you guys yesterday. That queue was something to experience..... hmmm serious lack of organizational skills by beeld on that one, or is it Gallager Estate... Thanks Mark for bringing the umbrellas, will get them back to the guys in the Cape..
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
I'll put the blame at the door of the show organisers. The website is pathetic to say the least, you could not see exactly who the exhibitor was going to be, neither could you get the show layout before you went to the show.
And then that queue, nobody was managing the queue while we were standing in it. And that terrible website did not offer pre-registration nor pre-payment. They can only get better from here, cause that show was rockbottom bad organised.
And then that queue, nobody was managing the queue while we were standing in it. And that terrible website did not offer pre-registration nor pre-payment. They can only get better from here, cause that show was rockbottom bad organised.
Know what you don't know.
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Beeld vakansie skou
I agree,.... the only thing that worked was the bottled water they handed out while spending between 45min to and hour in the queue.. Am going to the Burger show in Swellendam, see if they can get it right...
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Beeld vakansie skou
We were to early for the water.GI Jane wrote:I agree,.... the only thing that worked was the bottled water they handed out while spending between 45min to and hour in the queue.. Am going to the Burger show in Swellendam, see if they can get it right...
Know what you don't know.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Beeld vakansie skou
EKt gisteraand vir Mark gebel, wou vandag gaan. Nadat ek met hom gesels het, besluit om nie te gaan nie. Ek en ry staan is glad nie vriende nie.