Page 1 of 1

3 provinsies trip in planning!!!

Posted: Wed Feb 08, 2012 10:47 pm
by Bushwacker
Moenie skrik nie, maar 'n paas naweek trippie na 3 provinsies.
wie stel belang?
Wimpie is besig om met Ronel te onderhandel...
http://www.theview45.co.za/vierbyvier_a.html

Niks is nog gefinaliseer nie so as ons 'n rowwe getal kan kry, kan ons iets reel :thumbup: :yahoo:

Re: 3 provinsies trip in planning!!!

Posted: Wed Feb 08, 2012 11:31 pm
by TJV
Piet
Jammer maar ek het reeds ander planne vir daardie naweek. Dit is 'n puik bestemming. Die enigste probleem is dat indien sekere groepe in die hutte bly is hulle redelik ver van die kampeerders af.
Sterte met jou reelings!

Re: 3 provinsies trip in planning!!!

Posted: Thu Feb 09, 2012 7:09 am
by Ou vale1
Tel my en Rita solank by, ons sal kamp :thumbup:

Re: 3 provinsies trip in planning!!!

Posted: Thu Feb 09, 2012 7:50 am
by TJV
Piet op my threat waar ek my 2.7 IFS adverteer is die eerste foto bo op die berg by 3 Provinsies. Wees gereed ook vir bietjie fun in die modder deel. My 31 muds was te klein en ek moes hulp kry omdat die pens gaan le het.

Re: 3 provinsies trip in planning!!!

Posted: Thu Feb 09, 2012 5:45 pm
by Bushwacker
Ek sal laat weet sodra ek van Ronel hoor :thumbup:

Re: 3 provinsies trip in planning!!!

Posted: Thu Feb 09, 2012 6:37 pm
by Traveler
Dis 'n great roete. Kampfasiliteite is baie aangenaam.

Die vistas en uitsig op die roete is pragtig. En as julle kan, doen die Tierbos (Ou Wildskamp).

Re: 3 provinsies trip in planning!!!

Posted: Thu Feb 09, 2012 7:26 pm
by Jaans
Hi Piet

Ek sal graag wil saam kom sal kyk of ek by die werk kan weg kom.