Ek wil 'n GoPro Hero 2 kamera kry, maar is nie seker waar kan ek die beste prys kry.
Tot so ver is R3999 nog die beste prys, selfs om dit "online" te koop is nie beter nie.
Het gewonder of daar iemand is met 'n GoPro in sy Hilux?
Dankie
Lourens ^
Voorspoed vir 2012 ... >>
Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.
I saw footage from a Go Pro recently & did some research on similar products. Finally settled on a Drift HD 170. Half the price, same quality, more features & VERY happy with it. Check it out first.
http://www.actioncameras.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.actioncameras.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.
Smaak my jy sal hom hier kan kry vir so R2500. http://www.bhphotovideo.com/c/product/8 ... ition.html" onclick="window.open(this.href);return false;Rooikappie wrote:Ek wil 'n GoPro Hero 2 kamera kry, maar is nie seker waar kan ek die beste prys kry.
Tot so ver is R3999 nog die beste prys, selfs om dit "online" te koop is nie beter nie.
Het gewonder of daar iemand is met 'n GoPro in sy Hilux?
Dankie
Lourens ^
Voorspoed vir 2012 ... >>
Ek het al voorheen goed by hulle bestel en daar is niks fout met hulle diens nie
As jy dalk in die Drift HD belangstel soos hierbo voorgestel lyk dit na so R1500 .... http://www.bhphotovideo.com/c/product/7 ... amera.html" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.
Baie dankie vir die info.
Ek het gaan kyk na die link vir GoPro , maar wanneer ek dit bestel en betaal , voeg hulle automaties $115 by vir posgeld en versekering. Dan is dit nie meer 'n "bargain " nie.
Ek het gaan kyk vir Drift HD170 en ek sal vandag verder kyk vir meer inligting en ek sien dit is ook in SA beskikbaar. Sal dit graag wil sien voordat ek dit bestel.
Dankie
Lourens
Ek het gaan kyk na die link vir GoPro , maar wanneer ek dit bestel en betaal , voeg hulle automaties $115 by vir posgeld en versekering. Dan is dit nie meer 'n "bargain " nie.
Ek het gaan kyk vir Drift HD170 en ek sal vandag verder kyk vir meer inligting en ek sien dit is ook in SA beskikbaar. Sal dit graag wil sien voordat ek dit bestel.
Dankie
Lourens
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: Beste prys vir GoPro Hero 2, asb.
You can have a look at mine if you like - I'm also in Table View. 0 8 two 9 two 6 0 8 5 one.
Crooza VX 80 efi - fully locked.