Page 1 of 1

375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 7:48 am
by frik
Guys I am the lucky owner of this beautiful rifle. Bought it yesterday from Zimbi Books in Pta and what a beut she is. Will apply for license next week and hopefully this winter we will slide a round or two into it. :yahoo:

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 8:08 am
by jacques kotze
Ai tog, ek is sommer jaloers! geniet hom, hoop jy kry jou lisensie!

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 8:24 am
by chopper
Pikcha :?: :wth:

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 11:12 am
by Hoppy
Hoop jy het n kiekie gevat, jy gaan hom lank nie sien nie, ek het verlede week na twee jaar se wag my lisensie gekry.

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 11:19 am
by Borntofish
Jy moet hom maar gaan toe smeer in die grease om te keer dat hy nie roes terwyl jy vir daardie lisensie wag nie. Ek het 26 maande gewag vir my 270.

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 12:33 pm
by Hangover
Ek het baie goeie nuus vir jou Frik mens hoef nie meer 2 jaar te wag vir jou geweer nie... mens kry deesdae n tydelike permit by die polisie en kan jou geweer in jou besit hou solank die permit geldig is. Om die tydelike permit te motiveer is ook redelik maklik: Myne was eenvoudig ek wil gan jag en het die geweer nodig in die terein waar ek gaan jag... jy wag +- 3 weke vir die tydelike permit en dit is of 6 maande of n jaar geldig hang af hoe mooi mens kan praat. Die form waarvoor jy moet vra is n SAPD 526 as ek reg onthou.

Oja jammer vir julle wat 2 jaar moes wag vir julle gewere... Kan dink dis uiters *a*

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 12:59 pm
by Frederick
Ek het my 375 H&H Brno ook die jaar gekry. Het aansoek gedoen vir my lisensie op 1 September 2011. Het my eie motiverings etc geskryf. Het my lisensie fisies in my hand gehad op 5 Oktober 2011.
Ek wag egter al van 2008 af vir my hernuwings. Laaste wat ek gebel het is die kaarte al gedruk maar nog nie na die polisie stasie gestuur nie.. Baie sterkte met die lisensie. Ek weet jy gaan daai geweer geniet!!

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 6:36 pm
by tersmit
Frederick, het jy volgende jaar aansoek gedoen :-)

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 8:24 pm
by merwn
Is ons almal 'n jaar agter of is jy 'n jaar vooruit

Re: 375 H&H CZ

Posted: Fri Dec 09, 2011 8:29 pm
by Frederick
tersmit wrote:Frederick, het jy volgende jaar aansoek gedoen :-)
nee kyk ek kort 'n vakansie.... Dankie Tertius.

Re: 375 H&H CZ

Posted: Sun Dec 11, 2011 6:19 pm
by frik
Hangover wrote:Ek het baie goeie nuus vir jou Frik mens hoef nie meer 2 jaar te wag vir jou geweer nie... mens kry deesdae n tydelike permit by die polisie en kan jou geweer in jou besit hou solank die permit geldig is. Om die tydelike permit te motiveer is ook redelik maklik: Myne was eenvoudig ek wil gan jag en het die geweer nodig in die terein waar ek gaan jag... jy wag +- 3 weke vir die tydelike permit en dit is of 6 maande of n jaar geldig hang af hoe mooi mens kan praat. Die form waarvoor jy moet vra is n SAPD 526 as ek reg onthou.

Oja jammer vir julle wat 2 jaar moes wag vir julle gewere... Kan dink dis uiters tjol
Dankie vir die goeie nuus Hangover . Ek moet se ek was nogal baie gelukkig het 12 maande gawag vir die 308 en hopelik minder as as dit vir oubaas

Groete Frik

Re: 375 H&H CZ

Posted: Sun Dec 11, 2011 6:21 pm
by frik
Frederick wrote:Ek het my 375 H&H Brno ook die jaar gekry. Het aansoek gedoen vir my lisensie op 1 September 2011. Het my eie motiverings etc geskryf. Het my lisensie fisies in my hand gehad op 5 Oktober 2011.
Ek wag egter al van 2008 af vir my hernuwings. Laaste wat ek gebel het is die kaarte al gedruk maar nog nie na die polisie stasie gestuur nie.. Baie sterkte met die lisensie. Ek weet jy gaan daai geweer geniet!!
Dankie Frederick ek moet se ek kan nie wag nie ek glo dit gaan my all rounder wees .

Re: 375 H&H CZ

Posted: Wed Dec 14, 2011 5:01 pm
by frik
Hangover wrote:Ek het baie goeie nuus vir jou Frik mens hoef nie meer 2 jaar te wag vir jou geweer nie... mens kry deesdae n tydelike permit by die polisie en kan jou geweer in jou besit hou solank die permit geldig is. Om die tydelike permit te motiveer is ook redelik maklik: Myne was eenvoudig ek wil gan jag en het die geweer nodig in die terein waar ek gaan jag... jy wag +- 3 weke vir die tydelike permit en dit is of 6 maande of n jaar geldig hang af hoe mooi mens kan praat. Die form waarvoor jy moet vra is n SAPD 526 as ek reg onthou.

Oja jammer vir julle wat 2 jaar moes wag vir julle gewere... Kan dink dis uiters tjol
Hangover ek gaan more aansoek doen net een probleem die jagseisoen is nou toe. Volgens die outjie by die polisie stasie 3 maande max ek het klaar n bevoegtheids

Dankie Frik