Page 1 of 1

Namibiese Jag 2011-2017

Posted: Mon Oct 24, 2011 10:03 am
by BIG LION
More manne, ek`s nuut hierop julle forum en leer nogals baie hier. Manne ek gaan na my punt toe kom, Ek het `n jagbesigheid hier in Namibia en is opsoek na `n vennoot om meer as 500 grootwild en 800 springbokke te skiet in die volgende 12 maande. Hy sal vir die volgende 5 jaar gratis kom jag hier in namibia en nog meer. Vir verdere inligting kan julle my kontak by ***********************

Lekker dag vir julle manne.
BIG LION

Re: Namibiese Jag 2011-2017

Posted: Mon Oct 24, 2011 12:43 pm
by Hi-Hilux
Welkom Jacques, lekker om nog 'n Namibier hier te sien. Ons plaas is op Stampriet, Jan Lepen boer daar vir ons op Hoogenhout.

Re: Namibiese Jag 2011-2017

Posted: Mon Oct 24, 2011 2:14 pm
by Modder
Het jou gemail!!

Re: Namibiese Jag 2011-2017

Posted: Wed Oct 26, 2011 8:31 am
by Tjokkie
WEES VERSIGTIG!!!!

Het so bietjie lees stof op gespoor wat ek dink dringend hier op die 4x4 forum moet sit rakende ene Jaques de Waal

http://mobi.namibiansun.com/node/3069" onclick="window.open(this.href);return false;
http://sun.com.na/node/3135" onclick="window.open(this.href);return false;

Daar is nog baie maar daar is nog n ander een waar hy vroeer van jaar onder Dewaalhunting ook n partner gesoek het vir $45,000.00 en die man soek nou Jaques se spoor vir bedrog!

:evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil: :evil:

Re: Namibiese Jag 2011-2017

Posted: Wed Oct 26, 2011 8:42 am
by Mud Dog
Sjoe! Dit los 'n bitter smaak! :x :thumbdown:

Re: Namibiese Jag 2011-2017

Posted: Wed Oct 26, 2011 9:16 am
by OOOOMS
Topic Locked, for informaion only, tx Ricus :thumbup: