Page 1 of 1

Porterville

Posted: Wed Oct 12, 2011 4:49 pm
by Hilux 1
gaan Vrydag 14 Okt bietjie Porterville se watervalle Berg en sand spellery doen. Kom ons kyk of die Toy die Triton se gat kan skop. :excited:

Re: Porterville

Posted: Wed Oct 12, 2011 6:07 pm
by jacques kotze
Hilux 1 wrote:gaan Vrydag 14 Okt bietjie Porterville se watervalle Berg en sand spellery doen. Kom ons kyk of die Toy die Triton se gat kan skop. :excited:
Sal so hoop ja!!

Re: Porterville

Posted: Fri Oct 14, 2011 12:32 pm
by ThysdJ
maklik!! maar kan die Hilux drywer die triton drywer se gat skop?? :lol: :lol: :lol: Die belangrikste mmoer aan 'n kar is die mmoer wat die stuurwiel vashou... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Porterville

Posted: Fri Oct 14, 2011 5:42 pm
by Andre du preez
Julle moet dit geniet.....erg lekker daar! Hoop die berg roete is oop vir julle. Toe ons daar was, was dit toe.

Re: Porterville

Posted: Fri Oct 14, 2011 5:46 pm
by Andre du preez
Gaan julle vir die naweek?

Re: Porterville

Posted: Fri Oct 14, 2011 9:08 pm
by swartvark
Geniet dit Tertius! Ek wag virrie fotos!

Re: Porterville

Posted: Sun Oct 16, 2011 11:00 am
by Andre du preez
Jis, Tiaan hoe was dit gister by Atlanits. Daar is 'n mooi foto van jou wa op die 4x4com..forum gepost. Ons wou ook gegaan het maar my bakkie was ongelukkig nog nie klaar nie.

Re: Porterville

Posted: Mon Oct 17, 2011 11:34 am
by Hilux 1
SOOOOOOOOO jammer. GEEEN FOTOS
Die vroutjie het die kamera vergeet, en dieselfoon was by ons gaste huis gelos.
Berg roete was oop, nie te moeilik nie. het nogal die "sand gat" geniet. was maar droog so nie veel uit dagend nie. het probeer erg vassit maar dit wou ook nie werk nie. :( wou my grids soos Pieter verkoop uit try maar die Toy of Triton wou net nie op hulle pensies loop le het sonder om te kan uit nie.