Page 1 of 1

17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, cederberg

Posted: Wed Sep 21, 2011 10:54 am
by GI Jane
We started at Kamieskroon for the flowers

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 11:19 am
by GI Jane
Then on to Richtersveld

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 11:23 am
by GI Jane
Leaving the Richtersveld

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 11:23 am
by RooiLux
vald wrote:We started at Kamieskroon for the flowers
Ons was so paar weke gelede daar,was daai klomp nog besig om potbrood te bak?
Blomme was maar min to ons daar was net Springbok het mooi blomme gehaad

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 11:26 am
by RooiLux
vald wrote:Leaving the Richtersveld
Het julle die bergpaadjies gery met al die hekke wat mens moet oop en toe maak?Ons het gehoor almal praat daar is baie bergpaadjies om te ry ek dink die een ou het ons vertel 98km grondpad waar hulle blomme gekyk het.

Wens net ons het meer tyd gehaad om dit ook te doen.

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 11:33 am
by GI Jane
On to Biedouwvalley, via Springbok, van Rhynsdorp, Niewoudtville, and stayed at Mertenhof 4x4 farm and did day drives

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 11:39 am
by GI Jane
Finally on to the Cederberg. Loooooots of dirt roads, dust, miggies, hairy passes, rocks, corrugations, amazing scenery, landscapes, remote places. not forgetting. Sjoe but that Hilux is thirsty, definitely not have a drinking competition with that.... Fluit, fluit, my storie is uit...

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 11:46 am
by GI Jane
Rooilux waar het hulle potbrood gebak, ongelukkig dit gemis? Ons was nie op n pad met baie hekke. Is dit die pad Soebatsfontein of Groenrivier, ons was voorheen daar en daar was baaaaiieee hekke. Daar was baie blomme toe ons daar was van, van Garies tot op Steinkopf, maar ook baie mense. Ons het paaie gevat waar ons minder mense sou kry...

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 1:02 pm
by ThysdJ
Awesome pictures Val.. :thumbup: :thumbup: makes me want to pack up and go too.. :silent: :silent:

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 1:56 pm
by RooiLux
vald wrote:Rooilux waar het hulle potbrood gebak, ongelukkig dit gemis? Ons was nie op n pad met baie hekke. Is dit die pad Soebatsfontein of Groenrivier, ons was voorheen daar en daar was baaaaiieee hekke. Daar was baie blomme toe ons daar was van, van Garies tot op Steinkopf, maar ook baie mense. Ons het paaie gevat waar ons minder mense sou kry...
By Kamieskroon is daar 2 dames tussen die woonbuurt daar staan 2 grashutte in die erf hulle bak daar heeldag potbrood en verkoop die aan die besoekers.

Ek weet self nie waar die grond paaie is nie het ook net daarvan gehoor van 'n ou wat die bottel nogal diep bekyk het so daar mag dalk nie eers so pad wees nie.Toe ons daar deur was was daar blomme maar nou nie soveel soos ek verwag het nie die plek war ons die blomme die mooiste en meeste saam gesie nhet was by springbok,niewioudtville was daar niks so sal nie weer soontoe gan nie.

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 2:49 pm
by GI Jane
Rooilux nou weet ek waarvan jy praat. Ons het pannekoek by twee ou dames gekoop, hulle het ook vetkoek en sulke goed gemaak. Was baie lekker. Daai hekkepad is seker die pad Groenriviersmond en Soebatsfontein pad. Van Niewoudtville af het ek oor die oorlogskloofpad end Soutpanpad gery en daar was verskriklik baie bloome, en baie verskillende soorte, nie net die gewone goud en geel.

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 3:00 pm
by RooiLux
vald wrote:Rooilux nou weet ek waarvan jy praat. Ons het pannekoek by twee ou dames gekoop, hulle het ook vetkoek en sulke goed gemaak. Was baie lekker. Daai hekkepad is seker die pad Groenriviersmond en Soebatsfontein pad. Van Niewoudtville af het ek oor die oorlogskloofpad end Soutpanpad gery en daar was verskriklik baie bloome, en baie verskillende soorte, nie net die gewone goud en geel.
Wys bietjie die fotos van die blomme by nieuwoudtville daar het ek amper niks gesien nie en glo my ek sal nie weer soon toe gan nie,dalk was ons maar net verkeerde tyd daar.Sal maar weer eendag kyk en na die blomme gaan kyk maar vir eers is daar 'n hele paar ander plekke waarheen ek eers wil gaan voor ek weer soontoe sal gaan.

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 4:44 pm
by GI Jane
Het nie baie tyd gehad om te veel photo's te neem nie. Was op pad Meerenhof 4x4 plaas in Biedouwvalley toe van Springbok af, en het lank gery, veral deur die verskillinde passe. Hierdie foto het ek op die oorlogskloofpad net verby Papkuilfontein geneem. My arme Hilux het swaar getrek met n vol gelaaide 4x4 trailer agter. Was bang n landy so my verby steek. Maar gelukkig nie.

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 4:56 pm
by the BuTch3R
Thanks for the report, Val. Looks awesome. One more trip added to my to-do list.

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Wed Sep 21, 2011 5:17 pm
by Bulletjie-3
Dankie dis baie mooi fotos, dis n mooi wereld daardie maar eish hy is so ver van hier af. Hoe dors in syfers was daardie Hilux ?

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Thu Sep 22, 2011 8:03 am
by GI Jane
Nog nie alles ordentlik uitgewerk nie. Moet nog gaan vol maak na ons terug gekom het. Maar in die Richtersveld het ek helfde van die tyd met die trailer gery en die ander helfde sonder en het omtrent 6km per liter gekry of/ 18 litres per 100 km. Ons trailer is redelik groot en was vol gelaai. Hiers n photo

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Thu Sep 22, 2011 8:13 am
by mushroom
Looks like a wicked trip - and the photos are excellent :thumbup: :thumbup: - whose the photographer in the family ?

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Thu Sep 22, 2011 8:28 am
by jacques kotze
Eendag as ek groot is met n regte werk dan sal ek ook na sulke plekke toe kan gaan en ook sulke foto's neem! Eendag . . . eendag ;-)

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Posted: Thu Sep 22, 2011 10:24 am
by GI Jane
Me the photographer. That is why I have the Hilux I have. To take me to places where the photographs are. Double cab to keep all my very expensive cameras, laptops etc, (relatively, I wish) dustfree and trailer to give me somewhere to live in suitable comfort. Started off with a Isuzu KB260 single cab, short wheel base 2x4 with diff, and pushed it to its limits. Such an amazing country and soooo many beautiful places to be captured.