Page 1 of 1

Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Sun Aug 28, 2011 6:37 pm
by Andre du preez
Sondag aand terug by die huis. Vier bakkies Mazda, Toyota, Pajero en Disco. Die dag het mooi begin met die mooiste roete. Al teen die berg uit. Bo op die berg gekom verander die terrein van klip na veld en swart modder. Ek en Louis ry voor met sy Mazda, dit was as of ons in dryfsand in ry toe die bakkie vas val.

Geen probleem..ons bel gou af plaas toe, Auzzy moet gou die 4x4 trekker bring. As ons maar net daar om gedraai het, maarrrR nee :!:

Nie een van ons sou ooit kon droom wat vir ons gewag het nie. Ek gaan dit kort hou. ons deur is was net kort van verkeerd.

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Sun Aug 28, 2011 6:51 pm
by Andre du preez
So het die trip begin. Die plaas Coin Rock, is tussen Struisbaai en Berdarsdorp uit op die Elim pad. Dit is 'n nuwe roete wat nog nie op die map is nie en ook nog nie met 4x4 bakkie gery was nie.

Ek sal more deur die dag al die foto's he en op sit. Sorry boys dat julle moet wag maar glo my dit sal die wag werd wees.

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Sun Aug 28, 2011 7:11 pm
by Mud Dog
Ons wag! :D:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Sun Aug 28, 2011 10:53 pm
by OOOOMS
.......en wag........ :lol: :lol: :lol:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:46 am
by swartvark
....en wag....

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:49 am
by Hilux 1
en wag

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:53 am
by OOOOMS
........en wag!!!!

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:27 am
by Hilux 1
.............en wag

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:40 am
by OOOOMS
............ek raak nou moeg vir wag..... :roll: :roll: :roll:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:43 am
by Mud Dog
YAWN.JPG
YAWN.JPG (7.06 KiB) Viewed 3702 times

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 1:57 pm
by Andre du preez
Ok,ok,ok sorry manne dat julle moet wag!!! Ek sal dit vanaad op sit. Sorry vir die wag.

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 2:16 pm
by Rebel 4x4
Ai ai ai!!! SWAK!!! :twisted:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 3:52 pm
by Hilux 1
Die blerrie Kapenaars is ook darem laid back. lekker African time. :lmao:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 3:59 pm
by JohanM
Hilux 1 wrote:Die blerrie Kapenaars is ook darem laid back. lekker African time. :lmao:
Sê jy wat tande het..... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 5:19 pm
by Andre du preez
Cassie dankie ek is nou dit reg gekry om te login. Baie dankie vir die help.com

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 5:51 pm
by swartvark
Okay, dan wag ons maar nog so bietjie. :lol:
Soos ek verstaan gaan dit die wag werd wees. :eh:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 6:06 pm
by Rebel 4x4
Tick tock tick tock...

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 7:33 pm
by Andre du preez
sORRY vir die wag manne :)

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 7:36 pm
by Andre du preez
Dit is Auzzy wat alles veroorsaak het.......moes geweet het toe hy daar aankom met n Disco..!!!

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 7:40 pm
by Andre du preez
Louis se bakkie..... :lol:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 7:49 pm
by Andre du preez
Een trekker ....... :wave:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 7:54 pm
by Andre du preez
As ons maak net daar om gedraai het......En so het dit begin.

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:09 pm
by Andre du preez
Drie ure later en almal is deur. omdraai kan ons nie...... :thumbup:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:13 pm
by Andre du preez
:evil: :evil: :evil: :evil: :evil:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:32 pm
by Andre du preez
:thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:41 pm
by Royco
Lyk soos lekker pret, Andre! :thumbup: :thumbup:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:43 pm
by Andre du preez
:shock: :shock: :shock:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:51 pm
by OOOOMS
Dankie vir die pics Andre, daai swart modder is vreeslik bedrieglik.

Ons het een gaar 9uur gesit in Moz op 'n 100m walletjie, 5 voertuie...die hele dag.....dis scary tuff :!: :!: :!:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:52 pm
by OOOOMS
Jammer...eintlik x4 voertuie en 'n LR.....die LR het meeste van die tyd opgeneem :lol: :lol: :lol:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 8:56 pm
by Andre du preez
:twisted: :twisted: :twisted:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:03 pm
by Andre du preez
Terug op die plaas. Sorry manne baie van die foto's kry ek nie om te laai nie.

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:49 pm
by Andre du preez
Die beste foto's was geneem met 'n selfoon. Ek was so besig ek het nie tyd gekry om foto's te neem nie. Die foto's van waar ons deur die bos moes ry kon ek nie laai nie. Al wat ek kan se is dat Louis se bakkie 'n Burnco bumper op het, en sonder dit sou ons dit nie gemaak het nie.

Soos julle kon sien het dit begin donker word. En ons moes in die skemer 'n rivierloop af ry. Teen die tyd was ek agter die wiel van Wiggens se Pajero. Hy het sy bakkie nog net paar maande en was redelik opgestres. Op een plek was daai Pajero amper op sy sy.

Wat begin het as 'n vinnige roete het in 12ure se hel verander.

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:53 pm
by Rebel 4x4
Baie nice, baie nice!

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Tue Aug 30, 2011 8:45 am
by swartvark
Lekka Mossag!!! :twisted:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Tue Aug 30, 2011 8:49 am
by Royco
Andre, het jy nie met jou bakkie gery nie?

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Tue Aug 30, 2011 9:41 am
by Andre du preez
Nee, ek het uit die Kaap saam Louis met sy Mazda gery. Ek is ook maar bly want dit was nie mooi nie.Ek sou net wou sien wat my m/t tyres sou doen.

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Tue Aug 30, 2011 9:48 am
by zepplin
That small torch in the last pic is damn powerful!!!!

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Tue Aug 30, 2011 10:18 am
by Andre du preez
L.e.d power........ :lmao:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Tue Aug 30, 2011 3:37 pm
by Kaspaas
Andre, het ek en jy nie al êrens te veel wyn gedrink nie??/ :lol:

Toe ek vir ou Buys sien moes ek lag!!!
Sê daar vir Louis, Wurm stuur hom groete!

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Tue Aug 30, 2011 5:22 pm
by Andre du preez
Ek sal nie kan se nie,kan wees "Kanoneiland"?

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Tue Aug 30, 2011 7:21 pm
by Kaspaas
Ek was saam Louis in Elsenburg.

Het baie gaan kuier by sy ouer huis saam Emile, Dubbelloop ens.
Vra hom net, hy sal kan se.
Kanoneiland is tussen Upington en Keimoes, maar eks oorspronklik van Laingsburg.

PS. moenie spot met "amper omval nie", vra vir Louis oor my Tata op Elsenburg se rugbyveld! :blackeye:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Wed Aug 31, 2011 7:44 am
by Andre du preez
Ok ek sal vir Louis vra vandag :?: . Ons het die naweek gesels oor 'n kamp naweek of Atlantis...jy moet saam kom.

Ek ken Upt...my neef het daar groot geword. by naam "Sakkie". :arrow:
Daai Lux van jou lyk "doeksag". :thumbup:

Re: Struisbaai naweek ......modder....water....bome...bos...

Posted: Wed Aug 31, 2011 1:22 pm
by Kaspaas
Ja vra hom, Atlantis n bietjie ver 800-900km net soentoe!!

Dankie, eintlik kort my avatar n update, al baie het gebeur van daai af.