Page 1 of 1
AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 1:25 pm
by OOOOMS
As the AAWDC requires us to 'man' our
obstacle #4 for the day, I have allocated the following:
We require a total of x5 Marshalls for the obstacle and have extra and therefore we can split the marshalling so that individuals do not have to stand guard all day
So we have a morning shift and an afternoon shift:
Morning shift: 07h30 - 12h00
At the start: Cassie + helper Henk
Marshall 1: Thabo
Marshall 2: Koos
Marshall 3: Kenneth Williams
Afternoon shift: 12h00 - 16H30
At the start : Heinrich + helper Pieter
Marshall 1: JohanM
Marshall 2: Dawie
Marshall 3: Fritz
I will mail the ORRU Safety document to each marshall:
Track layout:
AAWDC Family day info here:
http://www.gp-family-day.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 6:08 pm
by OOOOMS
Here is the doc. handed to us regarding the marshalling from ORRU
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 8:18 pm
by Traveler
Good with me. I'm happy with the arrangements.
We will need our radios of course. Then we do not need to shout.
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 8:31 pm
by Thunder02
I'll help out,if not co-driving.
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:14 pm
by OOOOMS
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:16 pm
by Thunder02
Post so i can also see
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:51 pm
by OOOOMS
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 10:17 pm
by Ali3n
Neil, looks like Mark has something special in store for you!
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Mon Jul 25, 2011 10:33 pm
by OOOOMS
Alien1147 wrote:Neil, looks like Mark has something special in store for you!
Hey Francisco, you are on afternoon shift....no escape for you mate
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:12 am
by Ali3n
OOOOMS wrote:Alien1147 wrote:Neil, looks like Mark has something special in store for you!
Hey Francisco, you are on afternoon shift....no escape for you mate
Me and my big mouth! :wth:
Just tell me where and I will be there...
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:15 am
by OOOOMS
Jy't jou eie bek verby gepraat oppi ander thread....
Tx for the offer
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:21 am
by Ali3n
OOOOMS wrote:Jy't jou eie bek verby gepraat oppi ander thread....
Tx for the offer
is daar nou al so iets soos n name tag of iets vir die mense van HILUX4X4 vir hierdie dag???
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:32 am
by OOOOMS
Alien1147 wrote:OOOOMS wrote:Jy't jou eie bek verby gepraat oppi ander thread....
Tx for the offer
is daar nou al so iets soos n name tag of iets vir die mense van HILUX4X4 vir hierdie dag???
Frikkie, het jy al weer my naam vergeet.....
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:38 am
by Ali3n
OOOOMS wrote:Alien1147 wrote:OOOOMS wrote:Jy't jou eie bek verby gepraat oppi ander thread....
Tx for the offer
is daar nou al so iets soos n name tag of iets vir die mense van HILUX4X4 vir hierdie dag???
Frikkie, het jy al weer my naam vergeet.....
That’s the problem… I suffer from amnesia… Sometimes I can’t even remember my own name…
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:50 am
by Stef
OOOOMS wrote:As the AAWDC requires us to 'man' our
obstacle #4 for the day, I have allocated the following:
We require a total of x5 Marshalls for the obstacle and have extra and therefore we can split the marshalling so that individuals do not have to stand guard all day
So we have a morning shift and an afternoon shift:
Morning shift: 07h30 - 12h00
At the start: Cassie + helper Henk
Marshall 1: Thabo
Marshall 2: Koos
Marshall 3: Kenneth Williams
Afternoon shift: 12h00 - 16H30
At the start : Heinrich + helper Pieter
Marshall 1: JohanM
Marshall 2: Dawie
Marshall 3: Fritz
The usual suspects
sounds like a hilux4x4 GTG to me
Going to be an awesome weekend
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 2:31 pm
by JohanM
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 4:11 pm
by Thabogrobler
Ek het met Thomas de Vries gereel, hy gaan pannekoeke bak daar - hy reken op vol produksie kan hy en sy vrou 250 per uur gebak kry!!!
Ons sal maar flink moet eet om hom besig te hou?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 4:12 pm
by CasKru
Thabogrobler wrote:Ek het met Thomas de Vries gereel, hy gaan pannekoeke bak daar - hy reken op vol produksie kan hy en sy vrou 250 per uur gebak kry!!!
Ons sal maar flink moet eet om hom besig te hou?
Ek sal hom besig hou teen daai tempo... wat gaan julle eet?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 7:22 pm
by Thunder02
Alien1147 wrote:OOOOMS wrote:Alien1147 wrote:OOOOMS wrote:Jy't jou eie bek verby gepraat oppi ander thread....
Tx for the offer
is daar nou al so iets soos n name tag of iets vir die mense van HILUX4X4 vir hierdie dag???
Frikkie, het jy al weer my naam vergeet.....
That’s the problem… I suffer from amnesia… Sometimes I can’t even remember my own name…
Hey Johni think we must tatoo your name on your forehead!!!!!!!!!
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:00 pm
by Traveler
CasKru wrote: wat gaan julle eet?
"ons debateer nog daai punt......."
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:11 pm
by Thabogrobler
Traveler wrote:CasKru wrote: wat gaan julle eet?
"ons debateer nog daai punt......."
As jy so baie eet kan ons jou sleep na 'n veeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeer punt toe?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Jul 27, 2011 7:16 am
by OOOOMS
Next mini GTG AAWDC Rust de Winter 6 August 2011:
As per schedule the next obstacle building and points allocation will be held on the 6 Aug.
http://www.gp-family-day.co.za/important-dates.html" onclick="window.open(this.href);return false;
6 August 2011
Till 12:00 Obstacle preparation by Team
12:00 – 17:00 Obstacle lock down & Scrutineering
Those who would like to attend are welcome to.
Most of the prep has been done however
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Jul 27, 2011 8:06 am
by Stef
Anything else we need? Maybe something fun/funny out of the ordinary to make our obstacle stand out?
Start /end signs...?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Jul 27, 2011 8:24 am
by Traveler
Rings of fire??
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Jul 27, 2011 8:57 am
by OOOOMS
Stef wrote:Anything else we need? Maybe something fun/funny out of the ordinary to make our obstacle stand out?
Start /end signs...?
Dit sal nice wees! Het jy dalk so iets??
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Jul 27, 2011 3:39 pm
by Stef
Kan dalk iets organise hier by die werk by ons DTP girl....
Skiet met 'n paar idees...
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Jul 27, 2011 4:38 pm
by OOOOMS
Stef wrote:Kan dalk iets organise hier by die werk by ons DTP girl....
Skiet met 'n paar idees...
DTP = Difficult To Please....girl
Lekker start sign sal cool wees,
Het iemand van daai Oranje cones so x6?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Aug 02, 2011 11:54 pm
by OOOOMS
Kenneth Williams het my vanaand gekontak, hy het x8 cones wat hy gereel het - Dankie K
Het iemand dalk 'n lekker groot
START en
FINISH sign wat ons kan gebruik vir die dag?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 8:04 am
by Stef
Ons sal dalk moet laat print....lyk nie ons marketing manager wil byt nie; maar dis reg...hy sal weer 'n gunsie kom soek.....
Die grootste wat ek hier in die w/s kan doen is A3
Ek reken die start/finish moet ons vertikaal print dan het ons net een paal nodig; miskien sommer vinyl op correx....daar is 'n plekkie naby die skool wat printwerk doen, sal vanmidag daar om gaan en hoor.
Ek soek nog groot skaal weergawes van die (anders gaan ek probeer "reproduce" in Autocad)
- EngageLowerGear2.jpg (3.8 KiB) Viewed 11253 times
- setabelt.jpg (2.96 KiB) Viewed 11253 times
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 8:10 am
by OOOOMS
Dankie Stef Vynal printing is egter vrek duur soos ek die week uitgevind het.....
Hoor maar wat seg hulle anders plak ons 'n sign op x2 cardbord borde by die begin en finish :wink2:
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 8:11 am
by CasKru
Stef as jy A3 prints kan doen sal dit werk. Mens plak dit dan net op stewige karton en sit dit weerskante van die baan by die begin en eindpunte.
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 8:18 am
by Stef
CasKru wrote:Stef as jy A3 prints kan doen sal dit werk. Mens plak dit dan net op stewige karton en sit dit weerskante van die baan by die begin en eindpunte.
Sal ook werk; dis my plan B
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 9:03 am
by CasKru
Net 'n idee... moet ons as marshals nie dalk high visibility jackets dra nie?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 9:05 am
by CasKru
Nog 'n idee... ons moet genoeg bunting tape saam vat dat ons nie net die roete kan af baken nie maar ook 'n safety zone waarbinne die marshals en deelnemers in mag beweeg maar geen toeskouers nie
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 9:06 am
by JohanM
Cassie ek hou van jou voorstel oor die jackets, ek het 2x permanent in my SFA, so ek dink ons kan so plan maak!!!
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 9:26 am
by Traveler
Ek het 'n High visability jacket (dra die ding amper elke dag). Sal hom saambring.
My hardhat, cut resistant handskoene, safety brill, en safety boots??
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 9:46 am
by CasKru
Traveler wrote:Ek het 'n High visability jacket (dra die ding amper elke dag). Sal hom saambring.
My hardhat, cut resistant handskoene, safety brill, en safety boots??
Dink nie die laas genoemde is nodig nie. :shifty: :shifty: :shifty: ek hoop altans
Het net gedink dan staan ons so bietjie uit en weet die deelnemers wie die ouens in beheer is
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 10:56 am
by Stef
Die Chamberlains hier by ons hou ook daai klas van goed aan...miskien daar gaan loer?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 11:09 am
by OOOOMS
Ons het almal die selle hempies wat gesponsor gaan wees deur ERT. Pieter gaan ook vir die Marshalls hoedjies sponsor, so ons gaan almal die selle lyk.
As ons reflective jackets gaan dra gaan die sponsor se goed nie visible wees nie...sorta defeats the object.
Ek het x10 reflective oorbaadjies as ons daai roete wil gaan
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 11:36 am
by Traveler
Kom ons vat al die baadjies saam. Dan besluit ons op die dag.
Mark het goeie punt beet op daai een.
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 11:46 am
by CasKru
Traveler wrote:Kom ons vat al die baadjies saam. Dan besluit ons op die dag.
Mark het goeie punt beet op daai een.
Miksien kan die twee saam werk... so ek stem... vat saam en kyk of dit werk... dis dit of ons moet vir ons elkeen vlaggies opsit soos wat die myn voertuie verplig is om te doen
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Wed Aug 03, 2011 11:50 am
by OOOOMS
Die Marshalls moet ook asb om elkeen 'n vluitjie saam te neem, asb
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Thu Aug 04, 2011 8:47 am
by Stef
Wat dink julle van die een vir die Log Run?
- logrun.jpg (10.55 KiB) Viewed 11173 times
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Thu Aug 04, 2011 8:58 am
by OOOOMS
Stef wrote:Wat dink julle van die een vir die Log Run?
logrun.jpg
Daai kan werk Stef
Ek hett x5 emmers gekoop (kon net grootes kry met handles) soek dalk x2 kleintjies indien iemand het?
Ook op soek nog na goed plastic golf balle, tafel tennis balle, kinder plastic speel balle of pluim veer goed?
Kyk maar wat julle het :!:
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Fri Aug 05, 2011 9:08 am
by Stef
Finished it last night...printed this morning on A0 scale 1:1.
Signs are 300x 300 mm each.
- signs.jpg (22.48 KiB) Viewed 11162 times
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Fri Aug 05, 2011 1:58 pm
by Donkey
Well done on the signs, Stef
Mark please slot oom Dawie for the morning shift, I know his nap is around 14:00
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Fri Aug 05, 2011 2:00 pm
by Traveler
Stef, daai lyk super fyn-pikkewyn.
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Fri Aug 05, 2011 3:03 pm
by Stef
Kwagga
is bly julle hou daarvan...is besig om start / end signs te print; sal more saambring.
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Aug 09, 2011 5:08 pm
by CasKru
Okay guys... got an extra roll of bunting tape and two cans of orange florescent spray for Saturday.
Do someone hove clipboards?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Tue Aug 09, 2011 10:34 pm
by OOOOMS
CasKru wrote:Okay guys... got an extra roll of bunting tape and two cans of orange florescent spray for Saturday.
Do someone hove clipboards?
Ek sal bietjie by die course marshall uitvind of hulle gaan supply?
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Thu Aug 11, 2011 6:53 am
by CasKru
Okay... what you think? Each driver will get one of these at the start of our obstacle
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Thu Aug 11, 2011 7:07 am
by OOOOMS
Wiele idee
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Thu Aug 11, 2011 8:03 am
by Royco
I like:
8) -30 for not shouting "Hilux Club" while stationary in the reverse dock before driving down the
log ramp
Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 Marshalls
Posted: Thu Aug 11, 2011 3:16 pm
by OOOOMS
Marshalls, moet asb nie julle
vluitjies vergeet nie