Nampo
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Nampo
Was bietjie gister Nampo toe. Soos altyd was dit baie lekker. Toyota se stal was maar gemiddeld. Het die FJ cruiser gesien maar is nie so beindruk nie.. Net een ou club cab d4d daar gehad....
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Nampo
Was heerlik!
Al wat my afgepie het was die dom idiote wat nie kan parkeer nie.....
n ou met n Colt het 6 van ons vasgeparkeer......ons kon sy kar geskuif kry om 2 van die voortuie uit te kry.....ek wil nie weet hoe die ander mense uitgekom het nie....en hoe sy kar aan die einde gelyk het nie.....mense was boos!!!!!
Al wat my afgepie het was die dom idiote wat nie kan parkeer nie.....
n ou met n Colt het 6 van ons vasgeparkeer......ons kon sy kar geskuif kry om 2 van die voortuie uit te kry.....ek wil nie weet hoe die ander mense uitgekom het nie....en hoe sy kar aan die einde gelyk het nie.....mense was boos!!!!!
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Nampo
Ek het gehoor die mense was maar bietjie aanmekaar daar met die parkering. Die terrein het egter uit sy nate gebars. Teen 4pm was daar nie meer kos oor nie! Hulle moes later selfs mense by die hekke wegwys .
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Nampo
Ek was daar, die FJ is n baie nice voertuig jy moet hom gaan ry dan sal jy met ander oë na hom kyk.Frederick wrote:Was bietjie gister Nampo toe. Soos altyd was dit baie lekker. Toyota se stal was maar gemiddeld. Het die FJ cruiser gesien maar is nie so beindruk nie.. Net een ou club cab d4d daar gehad....
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan