Page 1 of 1

Taba Moyo 03/07/11 Pictures!

Posted: Tue May 10, 2011 8:20 am
by GeorgeJvR
Thaba Moyo 4x4 dag
In samewerking met Gereformeerde Kerk Messina
30 Julie 2011

Heerlike gesinsdag, met hope eet- en drinkgoed te koop!

Dagbesoekers is meer as welkom, moenie die kameras vergeet nie!

Registrasie vanaf 07:00 met heerlike gratis koffie en beskuit.
Padaanwysings sal aangebring word na Thaba Moyo, vanaf Musina en Louis Trichardt

Inskrywing: R300-00 per voertuig!
Kom geniet die dag saam met ons


Hope pryse!

Eerste 200 inskrywings is verseker van hul plek!

Kontakpersone:
Hennie Both 083 304 0169 hboth@telkomsa.net
Lynda Both 083 460 0478 lyndaboth@yahoo.com
Carel Lottering 083 626 3569
Jaco Theunissen 078 247 5397
Ds Cornel Nagel 084 406 1723

Na die kompetisie sal ‘n lekker braai aangebied word. Daar sal braaipakke te koop wees, asook heerlike pap en sous!
1.jpg
1.jpg (18.51 KiB) Viewed 8479 times
5.JPG
5.JPG (42.04 KiB) Viewed 8479 times
3.JPG
3.JPG (36.35 KiB) Viewed 8479 times
4.JPG
4.JPG (38.65 KiB) Viewed 8479 times
12.jpg
12.jpg (29.59 KiB) Viewed 8479 times
8.JPG
8.JPG (38.1 KiB) Viewed 8479 times
20.jpg
20.jpg (31.99 KiB) Viewed 8479 times

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Tue May 10, 2011 8:22 am
by GeorgeJvR
16.JPG
16.JPG (20.04 KiB) Viewed 8477 times
22.jpg
22.jpg (33.65 KiB) Viewed 8477 times
9.JPG
9.JPG (34.6 KiB) Viewed 8477 times

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Tue May 10, 2011 8:26 am
by GeorgeJvR
40642_453818872867_536942867_6371952_2132298_n.jpg
40642_453818872867_536942867_6371952_2132298_n.jpg
Gompie
het laas jaar se trip gedoen seker hy sal later sy mening lig :beg:

Lynda sal later laat weet wat is die storie met die kamp plek, dan sal ek dit ook vir julle deur gee.

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Fri Jun 03, 2011 1:38 pm
by NardusJVR
veseker 1 wat ek nie gaan mis nie! George weet jy wat is die pryse! en klasse?

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Fri Jun 03, 2011 2:45 pm
by gert-redelinghuys
:wave: haai daar is my broer se ou fortuner

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Fri Jun 03, 2011 2:46 pm
by gert-redelinghuys
maar dit lyk baie fun

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Mon Jun 06, 2011 7:20 am
by gompie
ja nee george, een van die lekkerste ,nee , die lekkerste speeltyd wat ek al aan deelgeneem het :thumbup:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Mon Jun 06, 2011 8:51 am
by 2.8 d/cab SFA
Luv that red lux

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Mon Jun 06, 2011 11:18 pm
by gompie
2.8 d/cab SFA wrote:Luv that red lux
Thanks :thumbup: moet erken dit is wat ek die meeste van die sfa hou is die articilation :yahoo:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Thu Jun 09, 2011 4:28 pm
by GeorgeJvR
Hier is die terugvoer war ek sover het, sal julle op hoogte hou!

George,

Daar is kampplek by Nuwelust, maar alles is nog nie gefinaliseer nie. Wil nie beloftes maak wat ons nie kan nakom nie. Indien jy van enige ander kampplek weet, sal dit dalk raadsaam wees om eerder daar te gaan oorslaap. Sodra ons sekerheid het, sal ek jou defnitief laat weet!

Vorige jare het ons by Thaba Moyo self kampplek vir mense aangebied, maar die ablusiegeriewe is effe aan die skraal kant en dinge raak dan te beknop.
Hoop jy kom reg, maar kyk uit vir my epos!

4x4 groete

Lynda Both

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Wed Jun 29, 2011 9:54 am
by GeorgeJvR
Goeie nuus!
Wie sien ons daar?
Ek gaan verseker ry maar weet nog nie van die oorslaap nie,(boetie bly by ouma vir die dag en ma sal moet borsvoed deur die aand) Maar as die bottel ding goed gaan deur Julie is dit :thumbup: :D: :yahoo:


Môre George,

Kampplek is beskikbaar by Nuwelust Ontwikkeling, ongeveer 60 km vanaf Thaba Mmoyo. Daar is kragpunte, ablusiegeriewe met warm water, braaigeriewe en vrieskaste. Kostes is R100/gesin van 4. Besprekings kan by my gedoen word en bewys van betalings moet asb na my gemail word by onderstaande epos adres.

Die komitee het ook besluit om julle tegemoet te kom, julle kan R200 per inskrywing betaal, wat dan net sal beteken dat julle nie 2 braaipak vouchers gaan ontvang nie.

Hoop om julle daar te sien!

4x4 groete

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Mon Jul 11, 2011 8:38 am
by NardusJVR
my inskrywing is in!

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Mon Jul 11, 2011 8:47 am
by GeorgeJvR
Mooi!
My en Gompie sin ook, Praat bietjie met Leon laat ons daai 7M bietjie maniere leer :twisted:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Wed Jul 13, 2011 1:40 pm
by Shake-Shake
Hi julle.Ons is ook besig om te bespreek.Ek dink ek moet Riana navigator maak die keer dan kan die wa hopelik heel huistoe kom :blackeye: :blackeye:.Sover gaan Dirk vleiskuif :lmao: ook saam en Henry.Dink ons gaan lekker kamp in die rivier.Ons sien baie uit daarna :yahoo: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Wed Jul 13, 2011 1:54 pm
by GeorgeJvR
Mooi 5 Hiluxe :twisted: :twisted:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Mon Jul 25, 2011 12:19 pm
by GeorgeJvR
MMMMMMMMMMM die week gaan lank wees!

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Tue Jul 26, 2011 1:54 pm
by NardusJVR
pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax.

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Tue Jul 26, 2011 2:03 pm
by GeorgeJvR
NardusJVR wrote:pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax.
Moet my Flanchgascet replace....
Iemand het dit mos goed gedink om my Exhaust toe te hou Sondag toe ek wou ry :evil: :banned:

Gompie :acute:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Tue Jul 26, 2011 5:45 pm
by Paul Grobler
Eks in sien julle daar

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Tue Jul 26, 2011 10:28 pm
by gompie
GeorgeJvR wrote:
NardusJVR wrote:pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax.
Moet my Flanchgascet replace....
Iemand het dit mos goed gedink om my Exhaust toe te hou Sondag toe ek wou ry :evil: :banned:

Gompie :acute:
Hey daai was n toets om te kyk of hy gaan hou vir die naweek, duidelik het hy nie gehou nie :think: , dink net jy kon daai probleem in die bos gehad het :twisted: :tease:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Wed Jul 27, 2011 7:23 am
by GeorgeJvR
gompie wrote:
GeorgeJvR wrote:
NardusJVR wrote:pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax.
Moet my Flanchgascet replace....
Iemand het dit mos goed gedink om my Exhaust toe te hou Sondag toe ek wou ry :evil: :banned:

Gompie :acute:
Hey daai was n toets om te kyk of hy gaan hou vir die naweek, duidelik het hy nie gehou nie :think: , dink net jy kon daai probleem in die bos gehad het :twisted: :tease:
:lmao: :lmao: :lmao:

No problem
Bart moet maar fix :D:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Fri Jul 29, 2011 10:25 am
by Paul Grobler
Bakkie is gepak bier is koud wag net vir die voorman om kla te werk dan ry ek :beach: :boss: :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Fri Jul 29, 2011 10:32 am
by GeorgeJvR
Ek ken *a* as ek dit sien kom en hierdie issie modder nie :twisted: :twisted:



MANNE dit gaan lekker wees!!!!!!!!!!!!!1 :yahoo:

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Sun Jul 31, 2011 6:26 pm
by NardusJVR
POLLA ........... KAN EK ASB MY BAKKIE SE SLEUTEL KRY? o'JA ONS SOEK FOTOS SOMER BAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAIE!

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Sun Jul 31, 2011 8:42 pm
by Mud Dog
As jy so hard skree hoor hy jou seker van Tzaneen af sonder elektroniese media. :twisted: ;-)

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Mon Aug 01, 2011 10:03 am
by Paul Grobler
Nardus my ORE gaan dit nie hou nie

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Mon Aug 01, 2011 6:28 pm
by NardusJVR
So Wanner kom die foto's. hoe voel jou lyf na die val!

Re: Taba Moyo 03/07/11

Posted: Tue Aug 02, 2011 1:58 pm
by GeorgeJvR
Mense wat 'n naweek :twisted:
Polla :acute:
GeorgeJvR.jpg
Gompie 1.jpg
Gompie 2.jpg
Henry.jpg
Shake Shake.jpg
Gompie.jpg

Re: Taba Moyo 03/07/11 ('n foto of twee)

Posted: Tue Aug 02, 2011 2:00 pm
by GeorgeJvR
Mr. camera man bring those pix :beg:

Re: Taba Moyo 03/07/11 ('n foto of twee)

Posted: Tue Aug 02, 2011 6:17 pm
by Paul Grobler
Ons net is so stadig sal more by die voorman se werk Fotos laai
Dankie Nardus die lyf makeer niks net die kop is eish

Re: Taba Moyo 03/07/11 ('n foto of twee)

Posted: Wed Aug 03, 2011 9:34 am
by GeorgeJvR
GeorgeJvR2.jpg
GeorgeJvR 1.jpg
GeorgeJvR blindoek R 1.jpg
GeorgeJvR blindoek reverse.jpg
Gompie 1.jpg
Gompie 2.jpg
Gompie 4.jpg
Gompie 5.jpg

Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!

Posted: Wed Aug 03, 2011 9:54 am
by RooiLux
Lyk na 'n paar kwaai modder gate daai!Lyk of dit 'n lekker event was?

Ek hou net nie va ndie blinddoek idee nie ek wil mos sien waar ek ry :lol:

Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!

Posted: Fri Aug 05, 2011 12:54 pm
by GeorgeJvR
POLA!
:banned:
Wa is daai kiekies? :acute:
:tease:

Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!

Posted: Fri Aug 05, 2011 1:13 pm
by NardusJVR
Pollie Pollie Pollie. Waaaar is daai foto's?

Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:46 am
by GeorgeJvR
OK POLA :D: aan gesien ons so lank wag :D:
POLA.jpg
(23.5 KiB) Downloaded 738 times
:taunt:

Gelukkig het ek nie oorgeslaap nie.....Maar my tweeling boetie het :silent: