Page 1 of 1

Baie nice Jeep thingie

Posted: Sat Feb 19, 2011 3:38 pm
by Thabogrobler
Kyk hierna:

http://www.cardomain.com/ride/2434804/1945-jeep-cj2a" onclick="window.open(this.href);return false;

Lyk na 'n lekker speelding!
Image
Image

Re: Baie nice Jeep thingie

Posted: Sat Feb 19, 2011 3:43 pm
by CasKru
Lyk nogal of mens lekker sal kan speel

Re: Baie nice Jeep thingie

Posted: Sun Feb 20, 2011 7:55 pm
by bosjakkals
Daie oukie kan die pretpark se hek oopmaak :clap:

Re: Baie nice Jeep thingie

Posted: Sun Feb 20, 2011 11:52 pm
by Spartan
Ag my moeder ma, die FJ40 Cruiser is net so oulik en dan sy nuwe kleinboet die 70 series net so net jammer hulle het nou n V6 en plaas van die lang ses :thumbdown:

Re: Baie nice Jeep thingie

Posted: Sat May 07, 2011 9:42 pm
by Klong se Pa
Lyk vir my of die Jeepie net 'n plek soek om te kan omval! :naah: