Page 1 of 1

Klein letaba 29/01/2011

Posted: Mon Jan 24, 2011 8:42 am
by Vlak vark
Ons gaan weer die naweek klein letaba (beach) toe. Sal saterdag oggend uit phalaborwa vertrek en sondag terug kom.
Dit gaan lekker pret wees met al die reen wat ons nou al gehaat het.
Wie kom saam?

1. Vlak vark (Nico en Kristy)
2. Sharkie1 (Delon en Esna)
3. ?
4. ?

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Mon Jan 24, 2011 11:12 am
by Sharkie1
Hello Nico

Ek en Esna is in. Sien uit daarna. Kan nie wag om weer bietjie in die modder te gaan speel :yahoo: :yahoo:

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Mon Jan 24, 2011 11:42 am
by FdP4X4
Hi Nico
Dit klink erg lekker, se my hoe kom ek daar van Letsitele se kant af ek wil vanaand met die baas praat is erg lus om jul te join al is det net vir sat. My kinders is nog klein en oorslaap gaan lol. Hoop om van jou te hoor ek het 'n vriend met 'n 4x4 ford glo hy sal ook wil saamkom die vraag is net wie gaan hom die heeltyd uitsleep. :laugh2:

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Mon Jan 24, 2011 11:51 am
by Paul Grobler
Dink met al die reen gaan julle nie kan ry nie dit het gistraand 150mm in Tzaneen gereen en al wat n rivier is is kant en wal sal vanmiddag fotos post van die letaba

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Mon Jan 24, 2011 11:59 am
by FdP4X4
Hi Paul
Ek ken julle manne nog nie sal julle graag wil ontmoet, het jy al die trail gery by Legalameetsi ek was eenkeer net so entjie op dit lyk ook erg lekker.

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Mon Jan 24, 2011 7:33 pm
by Paul Grobler
Ken hom uit my kop uit dis een van die mooiste roetes was oktober daar deur olifants toe en dis n jol e mail my by pjgrobler@live.co.za dan reel ons n trippie en ontmoet mekaar was vandag daar deur julle dorpie

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Mon Jan 24, 2011 8:05 pm
by Vlak vark
Hi Faggie.

Julle almal is welkom. Jy sien ons is maar min in limpopo.

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Tue Jan 25, 2011 6:18 am
by Vlak vark
Die molotsi en groot letaba loop in die klein letaba in eers binne die wiltuin.
So ver as my kennis strek is die middel letaba dam nou omtrent 70 persent vol en
Hy loop binne in die klein letaba in.

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Tue Jan 25, 2011 6:30 am
by Vlak vark
FdP4X4 wrote:Hi Nico
Dit klink erg lekker, se my hoe kom ek daar van Letsitele se kant af ek wil vanaand met die baas praat is erg lus om jul te join al is det net vir sat. My kinders is nog klein en oorslaap gaan lol. Hoop om van jou te hoor ek het 'n vriend met 'n 4x4 ford glo hy sal ook wil saamkom die vraag is net wie gaan hom die heeltyd uitsleep. :laugh2:
Dit sal die maklikste wees as jy hier vanaf saam met ons ry. Dit is nie soveel verder nie.
Ons beoog om saterdag oggend so 7H00 by masurrini garage te vertrek.

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Wed Jan 26, 2011 10:36 am
by Vlak vark
Paul Grobler wrote:Dink met al die reen gaan julle nie kan ry nie dit het gistraand 150mm in Tzaneen gereen en al wat n rivier is is kant en wal sal vanmiddag fotos post van die letaba
Gaan vanmiddag klein letaba toe om te sien hoe sterk die rivier loop.

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Wed Jan 26, 2011 11:02 am
by FdP4X4
Hi manne
Ek wil my trokkie se suspensie doen het julle enige voorstelle

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Wed Jan 26, 2011 9:01 pm
by Sharkie1
Hello Faggie

I presently have Ironman in my lux. My personal feeling is that the suspension is not well suited for me.
There are people out there that are very happy with the Ironman, but I have had alot of drama. :banned:
I am going to be changing mine to Old Man Emu.

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Wed Jan 26, 2011 9:04 pm
by Sharkie1
Nico

Het jy al vir ons nuus. Wil weet of ons gaan speel die naweek

Re: Klein letaba 29/01/2011

Posted: Thu Jan 27, 2011 5:32 am
by Vlak vark
Was gister daar gewees. Die rivier loop nie vol nie maar jy sal nie deur die water kruisings kan gaan nie. Water te diep daar. Sal as ek later in die dorp is n foto opsit.