Dagboek
Posted: Thu Jan 20, 2011 9:36 am
Hello ouens
Ons hier by WegRy is van plan om, noudat ons maandeliks op die rakke is, 'n gemeenskaps-dagboek in die tydskrif te publiseer.
So nou vra ons julle om julle klubs en groepe sy GTG's en vergadering se details vir my te e-pos dat ons dit in die boek kan sit. So sal ons die ouens wat dalk die boodskap mis op die forums kan betrek en dalk kan julle ook nuwe lede werf.
Stuur alle inligting van sulke vergaderings en byeenkomste aan gerrie@wegry.co.za
Belangrik! Onthou om datums en kontakbesonderhede by te sit.
Thanks
Gerrie