Page 1 of 9

AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Jan 09, 2011 9:53 am
by HennieJ2
Hi Guys,

This time we will start planning earlier than last year. I also want to start by asking for a "reelings kommitee" / organising group for the event. Reason being, I might be assisting at the Croeza club, who is the organizing club this year. Also, if not part of the organizing unit there, I would like to be participating, in stead of organizing. So, can we have a show of hands or at least nominate some-one to assist.

This year, we might need to think a bit out of the box: In stead of getting sponsors, let's have an event or two as fundraisers and then we sponsor our own shirts and embroidery, with some prizes as well, like the best performing club member, unlucky member, etc. :cooldude:

What you thinks? :tease:

Hennie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Jan 09, 2011 11:30 am
by 2.8 d/cab SFA
fundraising soundss good and yes good idea start early so it gains momentum

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Jan 09, 2011 5:10 pm
by FUDGES
Eks in die jaar sal graag wil deelneem.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Jan 09, 2011 5:14 pm
by HennieJ2
Ek wil genoeg geld insamel met die fundraisers, om Mr. Petoors in te vlieg van Kaapstad - dis tyd dat hy ons met sy verteenwoordigheid kom vereer in die Gangster Paradise..... Dis hoog tyd dat die voorsitter biki sy kudde kom besoek!!

HJ

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Jan 09, 2011 6:13 pm
by FUDGES
Goeie idee!!

Julle moet skree ek sal ook help met die enige reelings.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Jan 09, 2011 8:38 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:Ek wil genoeg geld insamel met die fundraisers, om Mr. Petoors in te vlieg van Kaapstad - dis tyd dat hy ons met sy verteenwoordigheid kom vereer in die Gangster Paradise..... Dis hoog tyd dat die voorsitter biki sy kudde kom besoek!!

HJ
Klink na 'n goeie plan Hennie :thumbup: Supported, beslis :!: :!: :!:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Jan 10, 2011 11:40 am
by Animul
Ek sal ook help waar ek kan. :thumbup: :thumbup:

Gelukkig het n 'n karavaantjie wat by RDW staan so ek is beslis daai naweek daar .... :beach: :beach:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Jan 10, 2011 2:32 pm
by Traveler
Ek sal hierdie jaar die stuurwiel los vir iemand anders en support waar ek kan.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Jan 10, 2011 2:48 pm
by NicoP
Ek sal graag wil deel neem en sal ook help waar ek kan

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Jan 10, 2011 6:27 pm
by HennieJ2
Ek wil graag begin name by die groepe sit (deel nemers en organiseerders) en dan wil wil ek ook graag 2 mense nomineer as organisers - Marc en Heinrich, met Danelle as scribe. Ek sal ook heeltyds betrokke wees en help, maar ons soek iemand wat die stokke kan vat. Wat seg ons genomineerdes?

Hennie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Jan 10, 2011 6:45 pm
by HennieJ2
Ou Vale, jy't so pas 'n lat vir jou eie gat gepluk - ek wil jou ook op die reelings kommitee he, met jou obstacle experience - assamblief?

Hennie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Jan 11, 2011 1:39 pm
by Ou vale1
HennieJ2 wrote:Ou Vale, jy't so pas 'n lat vir jou eie gat gepluk - ek wil jou ook op die reelings kommitee he, met jou obstacle experience - assamblief?

Hennie
Ek luister, baas Hennie.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Jan 11, 2011 8:01 pm
by HennieJ2
Met hierdie jaar se flukse organisers, gaan ons die organising team volmaak, voor die deelnemer team. Dankie manne vir jul commitment sover. Ek begin dus die lys met die organiseerders:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Vacant 1

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)
3) Vacant
4) Vacant
5) Vacant
6) Vacant
7) Vacant
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Hennie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Jan 11, 2011 10:50 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:Mer hierdie jaar se flukse organisers, gaan die organising team vomaak, voor die deelnemer team. Dankie manee vir jul commitment sover. Ek begin dus die lys met die organiseerders:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Vacant 1

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)
3) Vacant
4) Vacant
5) Vacant
6) Vacant
7) Vacant
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Hennie
Sir Jackson.....jy moet lekker wees :tease: :tease: :tease:

Ons sal ook 'n 'reserve lys' moet aanheg, vir last minute changes?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Wed Jan 12, 2011 10:27 pm
by HennieJ2
Met hierdie jaar se flukse organisers, gaan ons die organising team volmaak, voor die deelnemer team. Dankie manne vir jul commitment sover. Ek begin dus die lys met die organiseerders:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Vacant 1

Reserves
a)
b)

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)

3) Vacant
4) Vacant
5) Vacant
6) Vacant
7) Vacant
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

Reserves
a)
b)
c)
d)

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Hennie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Jan 13, 2011 7:40 am
by Pype
Dis reg met my en Burrie Oom Hennie ons sal vir diens aanmelt die dag :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Jan 13, 2011 7:53 am
by Ou vale1
Pype wrote:Dis reg met my en Burrie Oom Hennie ons sal vir diens aanmelt die dag :thumbup:
Skrik Niks?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Jan 13, 2011 8:32 am
by OOOOMS
Hennie, kan jy asb sien dat die email's na die organiseerders gemail word? So dat ons op hoogte gehou kan word en dit ook hier oppi Forum kan plaas :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Jan 13, 2011 9:13 am
by Pype
Ou vale1 wrote:
Pype wrote:Dis reg met my en Burrie Oom Hennie ons sal vir diens aanmelt die dag :thumbup:
Skrik Niks?
Hy is nog op verlof ek sal hom vrae, maak ek dink dit sal reg wees met hom

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Jan 13, 2011 4:26 pm
by Hilux01
Hennie

Ek help weer met graagte soos verlede jaar om iets te organiseer of marshal te speel...

ggg...Net die keer vir Cassie n silencer gee op sy radio..gggg :lmao:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Jan 13, 2011 5:49 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:Met hierdie jaar se flukse organisers, gaan ons die organising team volmaak, voor die deelnemer team. Dankie manne vir jul commitment sover. Ek begin dus die lys met die organiseerders:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)
3) Vacant
4) Vacant
5) Vacant
6) Vacant
7) Vacant
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Hennie
Dankie Henk, nou soek ons net nog drywers en reserves.......?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Jan 13, 2011 7:50 pm
by Swart Baard
Dis 100 met my :thumbup: , sal dam die keer powersteering he, is nou al gewoond om sonder dit te ry. En n beter nav saam te vat.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Jan 14, 2011 8:11 am
by Hilux01
Waaaaaars Cassie? :think:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Jan 14, 2011 8:39 am
by OOOOMS
Hilux01 wrote:Waaaaaars Cassie? :think:
Ek dink hy's by die werk....hou dit eerder so...... :lol: :lol: :lol:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Jan 16, 2011 8:52 am
by OOOOMS
Good news, we have secured a spot for the day :thumbup:

Email reply from Salo: 14/01/2011
Mark, glad you guys are on board. Will keep you updated on the progress.

Salo
OOOOMS wrote:
HennieJ2 wrote:Met hierdie jaar se flukse organisers, gaan ons die organising team volmaak, voor die deelnemer team. Dankie manne vir jul commitment sover. Ek begin dus die lys met die organiseerders:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)
3) AJ
4) Vacant
5) Vacant
6) Vacant
7) Vacant
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Hennie
Dankie Henk, nou soek ons net nog drywers en reserves.......?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Jan 16, 2011 8:41 pm
by Swart Baard
Het gister met Jan Skrikniks gepraat, hy se hy sal ry, dis reg met hom.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Jan 17, 2011 8:57 am
by OOOOMS
OOOOMS wrote:Good news, we have secured a spot for the day :thumbup:

Email reply from Salo: 14/01/2011
Mark, glad you guys are on board. Will keep you updated on the progress.

Salo
OOOOMS wrote:
HennieJ2 wrote:Met hierdie jaar se flukse organisers, gaan ons die organising team volmaak, voor die deelnemer team. Dankie manne vir jul commitment sover. Ek begin dus die lys met die organiseerders:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)
3) AJ
4) Nico (NicoP)
5) Jan (Skrik Niks)
6) Vacant
7) Vacant
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Hennie
Dankie Henk, nou soek ons net nog drywers en reserves.......?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Jan 17, 2011 9:12 am
by Hilux01
Mark,

That is good news, you ll keep us informed then. :thumbup:

Trusting it will be even more fun than last year. :yahoo:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Wed Feb 16, 2011 10:06 pm
by OOOOMS
Things are happening in the back round while all seems calm at the waterfront!

Buisiness plans are being drawn up, stall planning, camping arrangements, fund raisers, displays, obstacle planning, Land Cruiser 60th year of existence!

More than 2500 feet expected!

This is going to be a BIG crowd puller :!: :!: :!:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Feb 17, 2011 3:45 pm
by Hilux01
Great

Cant wait!

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Feb 17, 2011 6:50 pm
by HennieJ2
What about we organise a recce trippie to Rust de Winter and go and check out the scenary - say somewhere in May or June? We can get a couple of serious off-roaders and then pay the play on the track. Not only will this give us some practise, but it can help with the obstacle planning?

The serious campers and folk that want to stay over - this is one hellavu nice place to sleep over. Ablutions are functional and the birders will have a blast. The Bosveld Kingfishers wake you before sun-up, so no sleeping in....

Hennie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Feb 17, 2011 7:38 pm
by legend35
Oom Hennie,dit is nou n puik plan.Sal ook laaik om deel te wees die jaar,aangesien ek julle in die steek gelaat het laas jaar.So Hennie,sit my in waar jy my nodig het :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Feb 17, 2011 10:31 pm
by OOOOMS
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)
3) AJ
4) Nico (NicoP)
5) Jan (Skrik Niks)
6) Johan (Legend35)
7) Vacant
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Hennie

Dankie Johan, lys ge-update :thumbup:

Wie gaan ry die jaar ???

Daar is no 'n paar plekke oop!

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Feb 22, 2011 7:48 am
by SKRIK NIKS
waar is tokkelos :think:
gaan hy saam ons die ander boelie nie :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Feb 22, 2011 7:58 am
by OOOOMS
SKRIK NIKS wrote:waar is tokkelos :think:
gaan hy saam ons die ander boelie nie :thumbup:
Jan ek gaan bietjie by hom hoor!

Daar gaan ook voorsiening gemaak word vir x20 stalletjies, so indien jy jou produk will adverteer of verkoop, laat weet my asb of vir Henniej2 :wink2:

Die stalletjies sal op 'n 'first come first serve' basis wees :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Feb 22, 2011 8:22 am
by Hilux01
Seems like the logistics are being sorted. Cant wait for this!

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Feb 22, 2011 8:39 am
by OOOOMS
Hilux01 wrote:Seems like the logistics are being sorted. Cant wait for this!
Quite correct Henk, buisiness plans are being drawn up, and a lot of planning is currently being done by the hosts LCCSA :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Feb 22, 2011 1:21 pm
by TOKKELOS 1
Met hierdie jaar se flukse organisers, gaan ons die organising team volmaak, voor die deelnemer team. Dankie manne vir jul commitment sover. Ek begin dus die lys met die organiseerders:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)
3) AJ
4) Nico (NicoP)
5) Jan (Skrik Niks)
6)Richard(TOKKELOS)
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Hennie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Tue Feb 22, 2011 2:33 pm
by OOOOMS
Two spots still remaining, and then the x4 reserves :thumbup: :thumbup: :thumbup:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) Andre (Pype)
2) Burrie (Swartbaard)
3) AJ
4) Nico (NicoP)
5) Jan (Skrik Niks)
6)Richard(TOKKELOS)
8) Vacant
9) Vacant
10) Nick (Merwn) ?

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Mar 03, 2011 11:35 am
by Pype
Sorry Manne ek ontrek :thumbdown: :( ek gaan nie my tyd en geld mors saam met mense wat boeresports doen nie dit kan ek by die kerk se kermus gaan doen.

Ek ry 'extreme no holds bar' want dit is wat ek van hou ek het nie tyd vir 'n geteemery nie :thumbdown: en nou nou buig ek my chassie :razz: :razz: :roll:

Sorry Oom Hennie ek ry, poletiek was nog nooit vir my nie meer 'put your money where you mouth is'

As ek nie iets aan het die dag nie sal ek kom kyk.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Mar 03, 2011 3:11 pm
by OOOOMS
Dis nou 'n pret dag vir almal!!!

Het gister met Hennie gesels en ons beplan om dalk 'n naweek 'rekkie' te hou vir die ouens wat gaan ry. Sal seker in Mei / Junie maand gehou word. Details sal nog volg :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Thu Mar 03, 2011 3:28 pm
by Hilux01
Mark dit klink lekker, ons hoor dan van jou nader aan die tyd :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Mar 04, 2011 6:13 am
by CasKru
kgggggggggggggg

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Mar 04, 2011 7:51 am
by GeorgeJvR
Ek gaan julle mis, wil graag Aug en Sept Olifants- en Khoroni naweek gaan ry.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Mar 04, 2011 7:56 am
by Hilux01
:lmao: :lmao: :lmao:

Kggggg Cassie en so begin ons alweer kggggg

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Mar 04, 2011 8:03 am
by CasKru
Hilux01 wrote::lmao: :lmao: :lmao:

Kggggg Cassie en so begin ons alweer kggggg
Kgggggg.... dink my radio......kggggg se battery is...... kgggggggggggg

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Mar 04, 2011 8:08 am
by Traveler
Ek is nou bietjie laat op die een.

Ja, klink bielie plan om te gaan beplan in Junie se kant.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Mar 04, 2011 8:12 am
by OOOOMS
OOOOMS wrote:Three spots still remaining, and then the x4 reserves :thumbup: :thumbup: :thumbup:
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) ?
2) Burrie (Swartbaard) + ?
3) AJ + Adelle
4) Nico (NicoP) + Surina
5) Jan (Skrik Niks) + Simone
6) Richard(TOKKELOS) + ?
8) ?
9) ?
10) Nick (Merwn) + ??

As julle name insit - maak seker julle kan dit maak, anders hou julle dalk iemand uit, wat bitter garaag ook wil voel hoe dit is om in 'n span te ry, in plaas van om alleen om in die modder te gaan speel.
Dis 'n fun day met die klem op FUN

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Fri Mar 04, 2011 8:15 am
by OOOOMS
Here is the link to last years AAWDC Fun Day for those who have not read it :thumbup:

viewtopic.php?f=51&t=12549" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 2:05 pm
by Uys
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) ?
2) Burrie (Swartbaard) + ?
3) AJ + Adelle
4) Nico (NicoP) + Surina
5) Jan (Skrik Niks) + Simone
6) Richard(TOKKELOS) + ?
8) Uys - met die awesome SILVER TUNA
9) ?
10) Nick (Merwn) + ??

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 3:52 pm
by Traveler
Huzzah Uys!! :mrgreen: :mexwave:

Baie bly jy is in die span.

Liaan, sien nie jou naam nie. Join jy?

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 7:19 pm
by OOOOMS
1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) Johan (Legend 35) + ?
2) Burrie (Swartbaard) + ?
3) AJ + Adelle
4) Nico (NicoP) + Surina
5) Jan (Skrik Niks) + Simone
6) Richard(TOKKELOS) + ?
8) Uys - met die awesome SILVER TUNA
9) ?
10) ?

Dankie Uys!!! Gaan 'n heelike uitstappie wees :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 7:22 pm
by HennieJ2
Welkom Uys - bly jy's aan boord. Net so vinnig stukkie snoep nuus - die reelings kommitee oorweeg ook 'n tipe van "Trok Innie Bos" uistalling - soortgelyk aan die Kyalami Cars in the Park. Dan kan die manne wat hulle bakkies mooi gemaak het en nie wil ry nie, kom spog met hulle waens - ek self sal like om die overlanding bakkies en voertuie te sien - dan kan ons met die oog steel......

Wat dink julle daarvan?

HJ

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 7:27 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:Welkom Uys - bly jy's aan boord. Net so vinnig stukkie snoep nuus - die reelings kommitee oorweeg ook 'n tipe van "Trok Innie Bos" uistalling - soortgelyk aan die Kyalami Cars in the Park. Dan kan die manne wat hulle bakkies mooi gemaak het en nie wil ry nie, kom spog met hulle waens - ek self sal like om die overlanding bakkies en voertuie te sien - dan kan ons met die oog steel......

Wat dink julle daarvan?

HJ
Daai klink na 'n 'bos' idee!!! Ek like :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 7:33 pm
by Traveler
Baie-baie goeie idee.

Ons kan natuurlik lekker sterk Hilux saamtrek reel rondom ons eie obstacle.

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 7:40 pm
by HennieJ2
Traveler wrote:Baie-baie goeie idee.

Ons kan natuurlik lekker sterk Hilux saamtrek reel rondom ons eie obstacle.
Ek het met Vrydag aand se beplanning sessie die manne gese, hulle sal moet plek gee vir elke deelnemende club - soos 'n tipe van "kontrole kamer" vir die club en van waar hulle die club se bemarking kan doe. As ons maar tog net iewers 'n Arctic Hilux in die hande kon kry vir ons tent area :beg: :beg:

Hennie

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 10:33 pm
by OOOOMS
HennieJ2 wrote:

Done :dance1: :dance1: :dance1: Ek het met Pierre gesels, hy's in :!: :!: :!:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Sun Mar 06, 2011 10:41 pm

IMG_0358.JPG
IMG_0358.JPG (48.51 KiB) Viewed 10909 times

Vir meer lees hier:
viewtopic.php?f=94&t=5930&hilit=arctic+truck" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Mar 07, 2011 6:56 am
by OOOOMS
OOOOMS wrote:1) Marcus Rorus (0000MS)
2) Heinrich (Traveler)
3) Koos (Ou Vale)
4) Danelle (0000DS) - admin
5) Henk - Hilux01

Reserves:
a)
b)
c)
d)

Participants
1) Johan (Legend 35) + ?
2) Burrie (Swartbaard) + ?
3) AJ + Adelle
4) Nico (NicoP) + Surina
5) Jan (Skrik Niks) + Simone
6) Richard(TOKKELOS) + ?
8) Uys - met die awesome SILVER TUNA
9) ?
10) ?

Dankie Uys!!! Gaan 'n heelike uitstappie wees :thumbup:
Just waiting for some participant confirmations and then the reserves :thumbup:

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Posted: Mon Mar 07, 2011 7:32 am
by Liaan
Daar draai julle alweer my rubber arm!

Ek sal ook ry as daar nog 'n plekkie is.