Piet hak af en se "As my pa 06:00 die oggend langs die draad begin af ry , is hy eers 19:00 terug vir aand ete"...!
Kallie: "Ja ek weet hoe dit voel Piet ..
...
...
...
...
...
...
My pa het ook lank terug so 'n stadige bakkie gery.."
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir jul almal.
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)